AFRIKAANSE AU PAIR/BABYSITTER VIR MIDDAE IN SOUTH AFRICA
Ek is 'n afrikaanse 4de jaars student aan die Universiteit van Stellenbosch wat op soek is na 'n au pair werk in die middae (Maandag, Dinsdag,Donderdag en Vrydag). Ek kan ook beskikbaar gedurende naweke. Ek is vriendelik, betroubaar en is mal oor kinders. Ek het ook my eie motor en is woonagtig in Stellenbosch. Kontak my gerus vir enige navrae.
4.00/5
1 reviews
Price:
R 0,00
R 0,00
Contact
CONTACT