YOUR BIBLE AND YOU IN OUDTSHOORN
Vind u plesier as u u Bybel lees? Wat gebeur as iemand sterwe: hemel, hel, vagevuur, slaap of niks? Waaruit en hoe het die Bybel bestaan? Wil u met God wandel? Hoe kan u Bybel help met u huwelik en hoe kan u huis weer 'n tuiste wees? Gaan u gebede slegs dakhoogte? Hoe het sonde in die hemel begin en waar sal dit eindig? Is daar tekens waarvoor ons moet oplet? Kinderopvoeding en die Bybel... 'n Boek oor die Bybel..Ons almal het soms vrae, en mense kan ons nie altyd 'n geruste antwoord gee nie. Hierdie boek kan u of u geliefdes help om meer perspektief te kry aangaande u Christelike lewe. 44 hoofstukke wat huidige kwelpunte hanteer en om u te help om Bybelstudie te begin of te bevorder. Engelse uitgawe. Bestel en belê in u eie boek vandag of kontak Shauvaro Patrick by 718 - show phone - vir 'n gratis demonstrasie
4.00/5
1 reviews
Price:
R 0,00
R 0,00
Contact
CONTACT