YORKSHIRE TERRIER REUNTJIES (YORKIE) IN BLOEMFONTEIN
Ek het 2 pragtige reuntjies beskikbaar wat in die huis grootgemaak is met baie liefde. Hulle is reeds ingespuit en ontwurm en reg om na hulle nuwe huise te gaan. Skakel of Whats App 797 - show phone - 4
4.00/5
1 reviews
Price:
R 0,00
R 0,00
Contact
CONTACT