WORSHONDJIES IN PRETORIA
Ons het weer pragtige worshondjies beskikbaar. Net bruins en swart reuntjies, daarom teen die drastiese verlaagde prys. Hulle is reeds ontwurm en 5 in 1 gespuit. Baie gesond, mooi en spelerig. Sal behulpsaam wees met vervoer van hondjies sover moontlik.
4.00/5
1 reviews
Price:
R 0,00
R 0,00
Contact
CONTACT