SIAMESE ORIENTAL IN LICHTENBURG
Oriental Katjie Beskikbaar. R4000 14 Weke oud. Hierdie Pragtige liefdevolle SILVER ORIENTAL mannetjie is beskikbaar om na sy nuwe huis te gaan. Hy het reeds al 2 sy ingeëntings gekry, is ontwurm en is sandbak vaardig. Hy sal die veearts besoek voor hy na sy nuwe gesin gaan!! Kontak Elbie 0826470130
4.00/5
1 reviews
Price:
R 4.000,00
R 4.000,00
Contact
CONTACT