SA STANDAARD LUSERN SAAD IN JAN KEMPDORP
Goeie dag, ek het tans 6 ton SA Standaard Lusern saad (Gesertifiseerd) met ontkiem toetse vir R76.00n per kg ex vat op als neem. Saad te Oudtshoorn en vervoer kan gereel word. Serifikaat beskikbaar Vriendelike Groete Jonene Geldenhuys Sel: 0820977232
4.00/5
1 reviews
Price:
R 76,00
R 76,00
Contact
CONTACT