-
loading
Ads with pictures

Vervoer van enige


Top sales list vervoer van enige

Beaufort-West (Western Cape)
Ons doen vervoer van meubels, motors, sand, klip of enige iets. Na enige plek
See product
Bloemfontein (Free State)
Ons doen verwydering van vullis, bou rommel en ook vervoer van meubels. Geen kans vatters
See product
Phalaborwa (Limpopo)
Enige poste waarvoor ek geskik mag wees sal oorweeg word.My ondervinding sluit in: (1)S.A.Polisie (Ou bedeling).(2)Bestuur van Groot sowel as Kleinhandel.(3)Verteenwoordiger.(4)Lodgebestuurder.(5)Stoor & Logistieke Bestuurder.(6)Nutsman.Enige area sal oorweeg word.Vir meer inligting,stuur net n boodskap vir my.Dringend.
See product
Potgietersrus (Limpopo)
Enige poste waarvoor ek geskik mag wees sal oorweeg word.My ondervinding sluit in: (1)S.A.Polisie (Ou bedeling).(2)Bestuur van Groot sowel as kleinhandel.(3)Verteenwoordiger.(4)Lodgebestuurder.(5)Stoor & Logistieke bestuurder.(6)Nutsman.Enige area sal oorweeg word.Vir meer inligting,stuur n boodskap aan my.Dringend.
See product
South Africa
MEUBEL VERVOER IN KLEIN KAROO 7 DAE N WEEK VERHUIS, VERPAK, STOOR EN VERSEKER LANDWYD KLEIN KAROO, TUIN ROETE, KAAPSTAD, OOS KAAP, JHB.. ELKE DAG, ENIGE PLEK, ENIGE VRAG, NET N OPROEP VAN U LAAT ONS FAMILIE U FAMILIE VERHUIS TEEN DIE BESTE PRYS BESPREUK U TREK OF DEELVRAG NOU BY 0725645576 EPOS: meubelvervoersa@gmail.com Find ons in die Geelbladsye
See product
Bloemfontein (Free State)
Ons doen enige vervoer vanaf trekke ry tot Verweidering van vullis en bou rommel. Geen kans vatters
See product
Klerksdorp (North West)
dromdienste en vervoer, verwydering of sny van bome,eenmalige skoonmaak van erwe, verwydering van rommel, opvul werk. jare se ondervinding. ons beloof net ons beste diens te alle tye, eienaar altyd teenwoordig. doen ook trekke in kosh omgewing! skakel ons onmiddelik vir puik diens en betroubare werk!
See product
Worcester (Western Cape)
Goeie dag almal Ek is opsoek na ñ pos op ñ plaas of enige ander landbou onderneming. Ek het ñ Boerdery Bestuur N6 kwalifikasie en wag nog vir my Deploma. Ek het kennis in die verbouing en kwaliteit inspeksie van tafeldruiwe. Ek het ook ondervinding met die kwaliteit inspeksie van steen en kernvrugte by pakstore en koue vrugte. Ek het ondervinding in besproeing instaleer en resperasies. My cv en kwalifikasie is op aanvraag beskikbaar. Kontak my gerus by 0632265425 of vind my op whatsapp.
See product
Pretoria (Gauteng)
Verhuring van linne vir troues,partytjies en alle funksies skakel ons vir enige navrae of meer inligting...
See product
Vereeniging (Gauteng)
We specialize in the manufacturing & repairing of any steel product, security gates, stairs, balustrades, garage doors, burglar proofing, carports & any customized product according to client's specifications. Ons spesialiseer in die vervaardiging van enige staal produk, veiligheids hekke, trappe, balustrades, motorhuis deure, diefwering, afdakke & enige spesiale produk volgens die klient se spesifikasies.
See product
Ceres (Western Cape)
Ek is n 27jarige getroude blanke man met 2 kinders wat opsoek is na werk so gou as moontlik.ek bly in tulbagh.soek werk in ceres tulbagh wolseley cw en hamlet omgewing.het n kode 10 bestuurslisensie met PDP is baie hardwerkend en ook altyd bereid om nuwe uitdagings aan te pak voluit(altyd bereid om te leer).indien enige iemand weet van enige iets kontak my by 082 800 5900
See product
Cape Town (Western Cape)
Vervoer Meubels - Kantoor - Klavier - Huishouding In Die Tuin Roete - Klein Karoo - Kaapstad - Bloemfontein - Johannesburg - Durban.. Verhuis - Stoor Verseker - Landwyd Betroubaar - Vriendelik Met Gemoedsrus Deelvragte & Verhuisings, Enige Tyd, Enige Plek * VERVOER VANAF ENKEL MEUBELS - LANDWYD Klop Enige Beskikbare Professionele Vervoer - Landwyd Die Beste Keuse Na U Besteming - Met Gemoedsrus Net N Oproep - 7 Dae N Week Kantoor: 725 - show phone - Fax: 864 - show phone - Aandag: Rita Jabez Removals
See product
Swellendam (Western Cape)
Vervoer Meubels In Die Overberg - Boland - Kaapstad - Klein Karoo / Oudtshoorn - Tuin Roete/ George - Johannesburg.. Klavier - Huis En Kantoor Meubels Landwyd 7 Dae N Week Betroubaar - Vriendelik En Behulpsaam - Landwyd * Gehalte Verhuisings, Enige Tyd, Enige Plek * Net N Oproep Gelee - Elke Dag * Gratis Kwotasie - Bespreukings Kantoor: 725 - show phone - Fax: 864 - show phone - - Rita Jabez Removals
See product
South Africa
MEUBEL VERVOER IN DIE TUIN ROETE 7 DAE N WEEK VERHUIS, VERPAK, STOOR EN VERSEKER LANDWYD KLEIN KAROO, TUIN ROETE, KAAPSTAD, OOS KAAP, JHB.. ELKE DAG, ENIGE PLEK, ENIGE VRAG, NET N OPROEP VAN U LAAT ONS FAMILIE U FAMILIE VERHUIS TEEN DIE BESTE PRYS BESPREUK U TREK OF DEELVRAG NOU BY 0725645576 EPOS: meubelvervoersa@gmail.com Vind ons in die Geelbladsye
See product
South Africa
MEUBEL VERVOER IN DIE TUIN ROETE 7 DAE N WEEK VERHUIS, VERPAK, STOOR EN VERSEKER LANDWYD TUIN ROETE, KLEIN KAROO, KAAPSTAD, OOS KAAP, JHB.. ELKE DAG, ENIGE PLEK, ENIGE VRAG, NET N OPROEP VAN U LAAT ONS FAMILIE U FAMILIE VERHUIS TEEN DIE BESTE PRYS BESPREUK U TREK OF DEELVRAG NOU BY 0725645576 EPOS: meubelvervoersa@gmail.com Find ons in die Geelbladsye
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.