-
loading
Ads with pictures

Vertel


Top sales list vertel

South Africa (All cities)
  BOBERG VERTEL  Kolonel Ulf Boberg Die naam Ulf Boberg was jare lank 'n sinoniem vir die speurdiens, nie alleen in Johannesburg nie, waar Kolonel Ulf Boberg sy standplaas gehad het, maar oor die hele land. In hierdie boek vertel hy sy keuse van die interessantste en opspraakwekkendste sake wat hy ondersoek het.   Hardeblad met omslag, eerste druk 1957, Nasionale Boekhandel, 180 bladsye. Die stofjas teen tekens van rak-verweer, stempel van vorige boekwinkel voorin, boek nog in goeie kondisie Posgeld: R100 Postnet / R75 Sapo / R55 Paxi  
R 70
See product
Cape Town (Western Cape)
LP Jan Spies vertel: 1 Cover has water damage, but the LP itself is in excellent condition! Postage & Packaging with tracking number is R
R 25
See product
Cape Town (Western Cape)
LP Jan Spies vertel:3 Cover & LP are in good condition! Packaging &  Postage with tracking number is R
R 30
See product
South Africa (All cities)
Buy Lothar Neethling: n Lewe vertel - Annette Jordaan for R275.00
R 275
See product
South Africa (All cities)
Buy 1921. OOM GERT VERTEL EN ANDER GEDIGTE. C.LOIUS LEIPOLDT. EX LIBRIS FELIX V LATEGAN for R2.00
R 2
See product
South Africa (All cities)
Buy Die Veldwagters vertel - 78 ware verhale uit ons Nasionale Parke. Jan Rodrigues for R80.00
R 80
See product
South Africa (All cities)
Buy Robey Leibbrandt vertel alles in Geen genade for R150.00
R 150
See product
South Africa (All cities)
Buy Geteken KOSPOTTE VAN EGIPTE EN ITALIE - WW2 - Danie De Jager, vertel aan Alet Gardner. for R170.00
R 170
See product
South Africa
hi eks opsoek na iemand wat my meer kan vertel van die verkyker en of hy enige iets werd is kan my sommer whats up asb....
See product
Cape Town (Western Cape)
We combine postage, so do look at our other items on offer. Postage prices outside of South African borders will differ. Please enquire before purchasing. Dispatched within 2 business days. Our books are protected with a removable plastic cover and sent with care. Condition: Very Good. Die skepper van die term, dr Catherine Hakim, is 'n sosioloog aan die London School of Economy. As jy erotiese kapitaal het, het jy die belangrikste eienskap wat nodig is vir sukses in die komende dekade, skryf sy in die European Sociological Review (20 Maart ) 'n joernaal oor sosiale studies wat wereldwyd versprei word. Of jy vrou of man is, jonk of ouer, mooi of minder mooi, jy kan erotiese kapitaal aanleer. Riette vertel meer oor bekendes wat erotiese kapitaal het, soos Steve Hofmeyr Jeannie D, Tammy Anne-Fortuin, Sarah Theron, Izak Davel en Chris Chameleon. Lang bene & Lipstiek is 'n insiggewende, maar ook lekkerlees, selfhelpgids, waar- sonder jy nie die 21ste eeu behoort aan te durf nie. Riette onderneem self ook 'n praktiese eksperiment wat toon dat vaal mense heelwat swakker behandel word as die wat reeds erotiese kapitaal aangeleer het. In Lang bene & Lipstiek word die leser presies geleer hoe om die eienskappe waaruit erotiese kapitaal bestaan, te bekom.   Bibliographic information Title Lang bene & lipstiek: gebruik jou seksualiteit en behaal sukses Author Riette Rust Publisher Naledi, , Paperback ISBN , Length 194 pages    
R 55
See product
Johannesburg (Gauteng)
Author: Lane Flint Publisher: Meersterplan Uitgewers () Edition: First Edition ISBN-10: ISBN-13: Condition: Very Good - DJ rubbed with a few small closed tears. Binding: Hardcover with dust jacket Pages: 124 Dimensions: 21.5 x 15.5 x 1.5 cm +++ by Lane Flint +++ Hierdie welbekende Manne gesels uit die hart uit. Hulle vertel van daardie grootste enkele gebeurtenis in hulle lewens - Peter Pollock, Dr Willie Marais, Don Leonard, Justus Tshungu, Johan Fourie, Dr Hennie Grove, Louis Malherbe, Dr Theo McDonald and Pierre Spiel.   A passion for books and a passion for collecting fine editions was the recipe that created the successful group of bookshops in Johannesburg called Bookdealers. The group started thirty years ago with one store in the quirky suburb of Yeoville and has grown through the years to a total of five shops, plus our online sales. Bookdealers is well-known for its collectable and used books. We also have a large variety of remaindered books sourced from around the world.  If you collect from one of our five branches there is no delivery charge. We also offer postal delivery (when available) and courier delivery, subject to a quote.
R 90
See product
Johannesburg (Gauteng)
Subtitle: Buitelandse Vroue in die Anglo-Boeroorlog Author: Chris Schoeman Publisher: Zebra Press () ISBN-10: ISBN-13: Condition: Very Good Binding: Hardcover with dust jacket Pages: 245 Dimensions: 23.7 x 15.9 x 2.6 cm +++ by Chris Schoeman +++ Na die uitbreek van die Anglo-Boereoorlog het honderde vroue hul moederlande verlaat en na Suid-Afrika gekom, sommige op soek na avontuur, ander met 'n egte begeerte om die slagoffers van die oorlog te help. Hulle het van reg oor die wereld gekom - van Brittanje en sy kolonies, en van pro-Boerlande in Europa. Maar wat ook al hul oorsprong, het hulle almal hierheen gekom om in onaangename en vreemde toestande te leef en te werk. Engele in die Vreemde vertel die verhale van twaalf van hierdie dapper vroue, afkomstig van Engeland, die Nederlande, Belgie, Swede, Kanada, Australie en Nieu-Seeland.   A passion for books and a passion for collecting fine editions was the recipe that created the successful group of bookshops in Johannesburg called Bookdealers. The group started thirty years ago with one store in the quirky suburb of Yeoville and has grown through the years to a total of five shops, plus our online sales. Bookdealers is well-known for its collectable and used books. We also have a large variety of remaindered books sourced from around the world.  If you collect from one of our five branches there is no delivery charge. We also offer postal delivery (when available) and courier delivery, subject to a quote.
R 95
See product
South Africa
  Die Buffel Struikel: 'n Storie Van 32 Bataljon En Sy Mense - Dr LJ Bothma - 2007 - 383pp, indexed, fotos, kaarte - Sagteband in mooi toestand, een naam. "Die boek gaan oor meer as net 'n geskietery. Dit gaan oor wie ons was, hoe ons bymekaar gekom het, wat ons van mekaar geleer het, wat in die bos gebeur het, ons vrese en verwagtinge, ons trane en blydskap,  ons kameraadskap en lojaliteit teenoor mekaar - selfs jare nadat die bataljon ontbind is en ons uitmekaar gespat het. Daarom noem ek dit 'n storie - nié van 32 Bataljon en sy soldate nie - maar van sy ménse" - L.J. Bothma "Louis Bothma kan skryf: Ek moet erken, ondanks my politieke vooroordeel, hier is 'n meesterstuk. Ek moet dit verklaar tot bes moontlik die belangrikste bydrae tot die Suid-Afrikaanse grensliteratuur waarvan ek weet" - KOOS KOMBUIS (RAPPORT) Bothma vertel onthutsend eerlik wat hy ervaar het, met 'n sekere respek vir dié teen wie hy geveg het, sonder om apologeties te wees" - DANA SNYMAN (WEG)  
R 335
See product
South Africa
Van sy eerste dag as dienspligtige was Francois Verster in die sop danksy die siekverveelde uitdrukking op sy gesig en sy ingebore rebelsheid. Hy vertel op skreeusnaakse wyse van basiese opleiding en die lewe op Omega, waar hy skoolgee vir Boesman-kinders. Sy kostelike anekdotes word verweef met n tweede, ernstiger verhaallyn wat gaan oor sy latere lewe as n argivaris. By die argief doen hy ast ware n tweede keer diensplig, omdat hy weens regstellende aksie oorgesien word vir bevordering. Sagteband, 252 bladsye. Beskikbaar vanaf 22 Februarie 2016.
See product
South Africa
In hierdie boek loop die ondersoekende joernalis De Wet Potgieter terug op die spore van n klomp geweldenaars in Suid-Afrika se geskiedenis. Di geweldsmisdade, wat van die laat tagtigerjare tot in die nuwe millennium gepleeg is, wissel van fanatiese verregses wat medeburgers koelbloedig afmaai, tot geweldenaars wat hoprofiel-staatsmoorde gepleeg het. Hy neem die leser tot agter die skerms van die mees omstrede voorvalle in ons land. Met sy onverskrokke skryfstyl trek Potgieter jou midde-in die sake in. In Grusaam deel hy inligting wat nog nie voorheen openbaar gemaak is nie. Wat het werklik die nag van 17 Junie 1992 in Boipatong gebeur? Wat was die dryfkrag agter die gru-aanval op Alison Botha? Wat het van die doodgewone polisieman Andr Stander n gewetenlose bankrower gemaak? Wie het eerste die verband tussen Gert van Rooyen se slagoffers en n moontlike mensehandelsaak raakgesien? Potgieter vertel hoe hy as joernalis te werk gegaan het om verslag te doen oor elk van di grusame sake. Hierdie boek neem jou terug na die bloedige koerant-opskrifte van gister. Sagteband, 240 bladsye ALSO AVAILABLE IN ENGLISH
See product
South Africa
In Augustus 1966 klap die eerste skote by Ongulumbashe, 'n terroriste-basis wes van Oshakati in die noorde van die destydse Suidwes-Afrika. Dit was die begin van die Bosoorlog wat 23 jaar lank sou aanhou - en uiteindelik in een van die langste oorlo in Afrika ontaard. Kort na die skermutseling by Ongulumbashe is die Suid-Afrikaanse Polisie in die gebied, suid van die Angola-grens en ook in die Caprivi ontplooi om enige insypeling van SWAPO-terroriste na Suidwes-Afrika te stuit - met beswaarlik meer as 'n geweer, 'n khaki oorpak, Ford-bakkie, graaf, tente en toerusting om basiskampe mee te bou. Terselfdertyd word lede van die SAP ook in 1967 na Rhodesi (nou Zimbabwe) gestuur en word (hoofsaaklik) al langs die Zambezirivier tot teenaan die Mosambiekgrens in Masjonaland ontplooi. Ofskoon 165 polisiemanne in Suidwes-Afrika en 81 in Rhodesi dood is tydens die oorlog, fokus di boek nie drop nie, maar wel op die ervaring van die individu en sy aanpasbaarheid en ondernemingsgees te midde van ontwrigtende omstandighede, teen die agtergrond van die oorlog. Hierdie boek vertel hulle verhaal... Hardeband, 380 bladsye & 650 fotos OMTRENT DIE SKRYWER: Louis Lubbe het grensdiens in Caprivi en Rhodesi gedoen as lid van die SA Polisie se TIN-eenheid tydens die Bosoorlog. Dit het die skrywer ses jaar en 16000 km geneem om fotos en stories te versamel.
See product
South Africa
Die boek vertel die stories van die SAW en SAP in Owambo en Kaokoveld. Die noorde van Suidwes-Afrika was vir baie SA Weermag en SAP lede en hul families se tuiste tydens die bosoorlog. Dit gee persoonlike stories en fotos en kortliks iets van permanente eenhede wat daar was. Stories soos oor die bus met families in, wat n landmyn getrap het; n kind se storie oor sy verblyf in Oshivelo; die geweer granaat wat uit n troep se bors verwyder is; Muile met R nommers; ens. vele meer. A4, sagteband, 1600 fotos, 537 bladsye. Eerste Publikasie: Maart 2017.
See product
South Africa (All cities)
Vang 'n Boer: Die stryd tussen Boer en Ovambo, is die verhaal van twee volke waarvan die paaie meer as 80 jaar voor die Grensoorlog (1966 tot 1989) die eerste maal gekruis het. Die boek gee nuwe perspektiewe op 'n oorlog wat tot dusver binne die konteks van ideologie (Apartheid en Kommunisme) verstaan is. 'n Komplekse historiese proses wat die oorlog voorafgegaan het, word beskryf. Die klem val nie net op die militere konfrontasie tussen Boer en Ovambo nie, maar die diplomatieke, politieke en ekonomiese stryd wat ten nouste daarmee verband hou, word geanaliseer. Waar Boer en Ovambo dit in die bos met die wapen uitspook, is dit nie 'n eensydige stryd waar een kant al die helde oplewer en die ander kant die skurke is wat in massa afgemaai word nie. Die stryd woed ook nie net in die bosse op die Grens nie, maar regoor die hele Suider-Afrika en in die vergadersale van die Verenigde Nasies. Die stemme van die burgerlike bevolking - die kwesbares, onskuldiges en ongewapendes - word tussen die oorlogsrumoer gehoor. Uiteindelik word die boek een lang gevallestudie van hoe politici en hulle militre dienaars, met die ondersteuning en aanmoediging van die kapitaallkragtiges en magsugtiges, met gewone mense in 'n oorlog mors. Soos in sy beroemde boek "Die Buffel Struikel", vertel LJ Bothma die geskiedenis op 'n objektiewe wyse aan die leser oor. Sagteband, 618 bladsye. Published 2012  
R 355
See product
South Africa (All cities)
 ***  OPSAAL *** Herinneringe aan die Tweede Vryheidsoorlog W. H. Ackermann Voortrekkerpers 1969, hardeblad met stofjas, 401 bladsye, met verskeie fotos. Die verhale van Oud-stryders wat in hierdie bundel verskyn, vertel van bitter jare in die Boervolk se geskeidenis. Kondisie: Boek-stempel op titelblad, klein skeurtjie binne omslag, verder in baie goeie kondisie. Posgeld: R100.00 Postnet of R75.00 S.A.P.O.
R 130
See product
South Africa (All cities)
Reguit, sonder doekies omdraai en met 'n passie wat aansteeklik is. Gaan die inhoud in hierdie boek aanstoot gee? Besluit self! Dit is egter onmoontlik om eerlik en reguit jou hart uit te praat sonder om aanstoot aan iemand iewers te gee. Maar nou ja, dit is mos deedae die mode om polities korrek te wees, om te vertel hoe jy gedwing is om teen jou sin te veg om "apartheid in plek te hou". Dit is ook die mode om spottenderwys te verwys na die "swart-gevaar" of die sogenaamde "rooi-kommunistiese gevaar". Gelukkig hou valskerm-soldate hulle nie op met modes nie, maar fokus op die neergelegde taak, om die vyand so vinnig moontlik met enige iets tot hulle beskikking uit te wis. Dit was lekker avontuurlike jare waar opinies en emosies wipplank gery het. Het almal dit geniet? Ek dink nie so nie, maar die meeste soldate het wel, het ons geveg om apartheid in plek te hou? Lees en vorm jou eie opinie. Het ons geveg om terrorisme van Suid Afrika se grense, dorp en stede weg te hou, ja beslis! Het ons in die proses profesioneel opgetree en die land en sy mense rede gegee om trots te wees? Sonder twyfel! Die skrywer dra sy ervaringe van diensplig dae tot sy uiteindelike "uittrede" op 'n onbeskaamde en onpretensieose wyse oor, wat die leser terugvat na die goeie ou dae as dienspligtige, Burgermag en Kommandolid. Hardeblad, 484 bladsye. Bepekte oplaag van 100 getekende en genommerde eksemplare.  
R 1.200
See product
South Africa (All cities)
 EUGENE TERRE'BLANCHE MY STORIE SOOS VERTEL AAN AMOS VAN DER MERWE Griffel Media, Eerste Uitgawe 2010.Sagteblad, 296 bladsye. Vorige boekwinkel stempel binne voorblad, die boek is in baie goeie kondisie. POSGELD: R100,00 POSTNET / R75.00 SAPO / R60.00 PAXI
R 180
See product
Uitenhage (Eastern Cape)
Hi ek wil weet wie kan vir my vertel wat die waarde van die R1 noot is
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.