-
loading
Ads with pictures

Universiteit van


Top sales list universiteit van

South Africa
 Universiteit van Suid-Afrika prospektus 1961. Redelike kondisie.  
See product
South Africa
 Universiteit van Suid-Afrika Jaarboek 1951. Redelike kondisie.  
See product
South Africa (All cities)
Buy Universiteit van Suid-Afrika prospektus 1972 for R10.00
R 10
See product
South Africa (All cities)
Buy 1948 TREK STUDENTEBLAD VAN DIE UNIVERSITEIT VAN PRETORIA (NR 44 1948) for R28.00
R 28
See product
South Africa (All cities)
Buy Ad Destinatum: Gedenkboek van die Universiteit van Pretoria for R45.00
R 45
See product
South Africa (All cities)
2006 eerste uitgawe groot hardeband met stofjas en 512 bladsye in goeie toestand. R100 posgeld in SA.
R 340
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 10 - 15 working days Hierdie titel is 'n verkorte weergawe van 'n tesis vir 'n D.Phil-graad wat in 2004 by die Universiteit van Pretoria verwerf is. Dit handel oor die geskiedenis van die koskultuur van die Europeers wat hulle in die sewentiende en agtiende eeu aan die Kaap gevestig het en deel van hulle nasate, die Afrikaners, gebly het. Tydens die genoemde tydperk is reeds begin om daarna as Boerekos te verwys. Die basiese uitgangspunt van die studie was om na te vors waar die oorsprong le van die koskultuur wat in die sewentiende eeu na die Kaap gekom het, wat die koskultuur behels het en wie daardie koskultuur aan die Kaap beinvloed het. Die stof vir die studie is derhalwe in drie grondtemas verdeel. Die historiese agtergrond handel oor invloede op die sewentiende-eeuse Hollandse kookkultuur wat aanleiding gegee het tot die noodsaak van 'n verversingstasie aan die Kaap, die vestiging van die Hollandse kultuur aan die Kaap, en die gemeenskap wat in die vestigingsperiode ontstaan het. Die tweede tema oor wat die koskultuur behels het wat die Europeers in die sewentiende eeu na die Kaap gebring het, word toegelig. Die derde tema wat gaan oor die invloed van Oosterlinge op die kookkultuur aan die Kaap, word ook bespreek. In die slot word gewys op bevindings wat die studie opgelewer het en 'n vlugtige blik word gegee op die verdere verloop van die koskultuur gedurende die Britse bewind, die Groot Trek, die Anglo-Boereoorlog, die tydperk van verstedeliking, die hoogtepunt van Afrikaner-nasionalisme, en die huidige tydsgewrig. Features Summary Hierdie titel is 'n verkorte weergawe van 'n tesis vir 'n D.Phil-graad wat in 2004 by die Universiteit van Pretoria verwerf is. Author H.W. Claassens Publisher Protea Boekhuis Release date 20061023 Pages 513 ISBN 1-86919-106-4 ISBN 13 978-1-86919-106-1
R 329
See product
South Africa (All cities)
Buy Die Afrikaner se Geskiedsbeeld. Mededelings van die Universiteit van Suid-Afrika, B6, 1958 for R65.00
R 65
See product
South Africa (All cities)
Buy Die Afrikaner se Geskiedsbeeld. Mededelings van die Universiteit van Suid-Afrika, B6, 1958 for R55.00
R 55
See product
South Africa
  Author(s): B.J. van der Walt  Title:        Kultuur, Lewensvisie en Ontwikkeling - 'n Ontmaskering van die gode van onderontwikkelde Afrika en die oorontwikkelde Weste  ISBN:  1 86822 365 5  Publisher/place:  Potchefstroomse Universiteit vir Christelike Hoër Onderwys  This Edition: first Year of Publication: 1999  Binding: paperback Number of pages: 284  Weight: 391g  Condition:   Very good  - has a dedication written inside Please see pictures, as these form part of the description.    
R 38
See product
South Africa (All cities)
Buy Solomon Caesar Malan - Aquarelles/Akwarelle - Die Universiteit van Stellenbosch for R100.00
R 100
See product
South Africa (All cities)
 TYDSKRIF IN MOOI TOESAND - BESTEL 1 TOT 3 PANORAMA TYDSKRIFTE = GEREGISTREERDE POSGELD = R40. POSTNET NA POSTNET - BESTEL BOEKE EN TYDSKRIFTE TOT 5 KG = R99. ARAMEX KOERIERS = R99                                                  UNISA KLAVIERKOMPETISIE - ANTON NEL, KLAVIER, DAVID TIDBOALD, NASIONALE ORKES, VICTOR TORRES, NAMIBIA, NAMIBIAN INDEPENDENCE, FW DE KLERK, BUTTERFLIES SKOENLAPPERS - STEPHEN HENNING, ZULU, ZULUS, ZOELOES, RAAD VIR GEESTESWETENSKAPLIKE NAVORSING, WILDBEWAARDERS, GAME RANGERS, CAPE VERDI, UP, UNIVERSITEIT VAN PRETORIA, AFRIKAANS, AFRIKAANSE, ESIAS BOSCH POTTEBAKKER, POTTERY, KUNS, SOUTH AFRIAN ART, S.A. ART, SOUTH AFRICAN ARTIST, WHITEWATER - ORANJE RIVIER, ORANGE RIVER, TARKASTAD, STOOMTREIN, STEAM TRAIN, S.A. RAILWAYS, SOUTH AFRICAN RAILWAYS, STEAM TRAINS CLASS 19D LOCOMOTIVE, GERT VAN DER LINDE EN PIET VAN STADEN, DURBAN, VETPLANTE - HEIN BOTHA ARTIST, SUCCULENTS ON STAMPS 
R 40
See product
South Africa (All cities)
 'n Kultuurhistoriese studie uitgegge in samewerking met die Universiteit van Pretoria. Written by PG Nel. Published by Perskor in 1990. In very good condition. Hardcover, 264 pages.    
R 1.200
See product
South Africa
Jaarblad van die Universiteit Potchefstroom. A4 grootte hardebande in baie mooi toestand. R65 posgeld in SA.
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.