-
loading
Ads with pictures

Sonnige


Top sales list sonnige

South Africa
15-17 julie 2016 (skool vakansie) hierdie pragtige sonnige cabin (caravan attached to the apartment) is ideaal vir 'n gesin van 4...170792567
R 750
See product
Potchefstroom (North West)
Hierdie sonnige woning is in ‘n gesogte woonbuurt langs die Mooirivier, is binne loopafstand van ‘n laerskool en kleuterskool en binne enkele minute van ‘n hoërskool, die NWU asook die sentale sakasentrum. Die woning front Noord en is rolstoelvriendelik met 3 slaapkamers, een met en-suite badkamer, nog 1+half badkamers, oopplan sitkamer-eetkamer-kombuis met lugreëling, aparte opwas- en waskamer, studeerkamer, dubbelmotorhuis met outomatiese deure en buitetoilet met wasbak. Die voltitel-perseel vorm deel van ‘n sekuriteitskomplekse met goeie toegangsbeheer en is toegerus met doeltreffende diefwering en ‘n alarmstelsel wat skakel met die reaksiespan. Die siersteenkonstruksie beperk die intandhouding en spesiale geute wat reënwater in ‘n tenk versamel, dra by tot die versorging van ‘n gevestigde tuin. Hierdie is ‘n goeie geleentheid – moenie dat dit verby gaan nie!!!! # Parking: 2 Property Reference #: 1909169 Agent Details: Ellen du Plessis Noordbrug Properties 4 Stuart Street Potchefstroom
R 1.395.000
See product
Parys (Free State)
'n Gerieflike drie slaapkamer huis wat loop afstand is vanaf die besighede en skole. Die voorstoep is toegemaakmet tralies en bied 'n sonnige sitplek. 'n Groot deel van die huis het nog parque vloere wat 'n warm gevoel aan die huis verleen. Die badkamer het 'n bad, stort en wasbak en dan is daar n aparte toilet. Die kombuis het 'n aparte opwas en wasgoed area. Daar is aan die buitekant 'n stoorkamer en buite toilet. Voorwaar nog 'n juweel om op te tel. A comfortable three bedroom house that is walking distance away from the businesses and schools, the front porch is covered with bars and offers a sunny seating area. A large part of the house still has parque floors that gives a warm feel to the home. The bathroom has a bath, shower and basin and there is a separate toilet. the kitchen has a separate laundry and scullery. There is a storeroom and outside toilet. # Reception Rooms: 1 Has Garden Property Reference #: 3083403 Agent Details: Magdé Schoeman Gaylin Estate Agents 341Beyers Naude Drive #xA;Randburg#xA; Northcliff 2195
R 530.000
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.