-
loading
Ads with pictures

Sonnige woning


Top sales list sonnige woning

Potchefstroom (North West)
Hierdie sonnige woning is in ‘n gesogte woonbuurt langs die Mooirivier, is binne loopafstand van ‘n laerskool en kleuterskool en binne enkele minute van ‘n hoërskool, die NWU asook die sentale sakasentrum. Die woning front Noord en is rolstoelvriendelik met 3 slaapkamers, een met en-suite badkamer, nog 1+half badkamers, oopplan sitkamer-eetkamer-kombuis met lugreëling, aparte opwas- en waskamer, studeerkamer, dubbelmotorhuis met outomatiese deure en buitetoilet met wasbak. Die voltitel-perseel vorm deel van ‘n sekuriteitskomplekse met goeie toegangsbeheer en is toegerus met doeltreffende diefwering en ‘n alarmstelsel wat skakel met die reaksiespan. Die siersteenkonstruksie beperk die intandhouding en spesiale geute wat reënwater in ‘n tenk versamel, dra by tot die versorging van ‘n gevestigde tuin. Hierdie is ‘n goeie geleentheid – moenie dat dit verby gaan nie!!!! # Parking: 2 Property Reference #: 1909169 Agent Details: Ellen du Plessis Noordbrug Properties 4 Stuart Street Potchefstroom
R 1.395.000
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.