-
loading
Ads with pictures

Persoon om


Top sales list persoon om

South Africa
Opsoek na person om toesig te hou oor leerlinge jaar. Kontrole, help met huiswerk. Bestellings, navrae, bemarking en ander admin takies. ure:  Skoolkwartale Laaste week van skoolkwartaal, eksamens / bloktyd en vakansies Salaris per uur tot end Januarie. Vanaf einde Februarie R p/m Verkieslik dame met self kinders,  30 en ouer. Afrikaans eerste taal. Betroubaar, netjies met christelike waardes.
See product
South Africa
Ons is n storage besigheid gelee in die Strand. Ons is tans opsoek na ‘n administratieve persoon om by ons aan te sluit op ‘n 6 maande hernubare kontrak. Die persoon is verantwoordelik om debiteure en krediteure maandeliks af te sluit, rekons te doen, en op te tree as n algemene admin persoon by ons Storage besigheid Pligte Debiteure - algemene navrae Krediet aansoeke eise opvolg ens fakture rekonsiliasies Apply van kwitansies Uitberekeninge State Omsette Maandafsluiting (Kontroles) Kredietnota nommerreekse Sansor opgawes (1x 'n jaar) Algemene admin in kantoor Stuur asseblief 1 bladsy CV na
See product
Kroonstad (Free State)
Ons het ‘n vakature vir ‘n vriendelike en betroubare persoon om in ons spesialiteitswinkel in Kroonstad te werk. Ons bied formele indiensneming en ‘n aangename werksomgewing. Ons ontvang graag jou CV met ‘n fototjie indien moontlik.
See product
Bloemfontein (Free State)
Rekenmeesters firma in Bloemfontein is opsoek na dinamiese en toegeweyde persoon om alle rekeningkundige aspekte van verskeie kliente te hanteer. Moet rekeningkundig sterk wees met ten minste 2 jaar ondervinding. E-pos cv na francine@nrfrekenmeesters.co.za
See product
Lichtenburg (North West)
ʼn Nuwe braaikuikenboerdery, in die proses om in die Lichtenburg-omgewing gevestig te word, is opsoek na die dienste van 'n hardwerkende en toegewyde plaasbestuurder. Hierdie is ʼn uitstekende posisie vir ʼn dinamiese persoon. Die ideale kandidaat moet beskik oor toepaslike ervaring, moet proaktief kan optree, en moet leierskap-, beplanning- en kommunikasievaardighede toon. Verantwoordelikhede sluit in: · Algehele bestuur van 10 omgewingsbeheerde hoenderhokke bestaande uit ongeveer 60 000 kuikens elk; · Personeelbestuur; · Rapportering en verslagdoening. Vereistes: · Minimum 5 jaar ervaring in ʼn boerdery-omgewing; · Goeie organisatoriese- en beplanningsvaardighede; · Goeie administratiewe en rekenaarvaardighede; · Toepaslike tersiêre kwalifikasie sal voordelig wees. ʼn Kompeterende vergoedingspakket asook behuising word vir die suksesvolle kandidaat aangebied. Om aansoek te doen, stuur u CV saam met salarisverwagting na nezar.christian@gmail.com. Die reg om nie hierdie posisie te vul word voorbehou.
See product
South Africa
Hi as julle n babysitter in die area soek, is ek beskikbaar, lief kindertjies. Ek is seker die eerste ding wat in n ouer se kop sal op pop is, is die persoon veilig genoeg om namy kind te kyk? Ek dink so ja, het nog nooit n probleem gehad,met n kind/kinders nie. so as jy n enkel ma is, of net n aandjie uit soek en n betroubare persoon nodig het. skakel gerus. xx (in die Helderberg area).
See product
South Africa
For Sale By OwnerHi as julle n babysitter in die area soek, is ek beskikbaar, lief kindertjies. Ek is seker die eerste ding wat in n ouer se kop sal op pop is, is die persoon veilig genoeg om namy kind te kyk? Ek dink so ja, het nog nooit n probleem gehad,met n kind/kinders nie. so as jy n enkel ma is, of net n aandjie uit soek en n betroubare persoon nodig het. skakel gerus. xx (in die Helderberg area).
See product
South Africa
Hi as julle n babysitter in die area soek, is ek beskikbaar, lief kindertjies. Ek is seker die eerste ding wat in n ouer se kop sal op pop is, is die persoon veilig genoeg om namy kind te kyk? Ek dink so ja, het nog nooit n probleem gehad,met n kind/kinders nie. so as jy n enkel ma is, of net n aandjie uit soek en n betroubare persoon nodig het. skakel gerus. xx (in die Helderberg area). I can speak English to my mother tongue is just afrikaans:)
See product
South Africa
Hi as julle n babysitter in die area soek, is ek beskikbaar, lief kindertjies. Ek is seker die eerste ding wat in n ouer se kop sal op pop is, is die persoon veilig genoeg om namy kind te kyk? Ek dink so ja, het nog nooit n probleem gehad,met n kind/kinders nie. so as jy n enkel ma is, of net n aandjie uit soek en n betroubare persoon nodig het. skakel gerus. 0722121446 xx (in die Helderberg area). I can speak English to my mother tongue is just afrikaans:)
See product
South Africa
Hi as julle n babysitter in die area soek, is ek beskikbaar, lief kindertjies. Ek is seker die eerste ding wat in n ouer se kop sal op pop is, is die persoon veilig genoeg om namy kind te kyk? Ek dink so ja, het nog nooit n probleem gehad,met n kind/kinders nie. so as jy n enkel ma is, of net n aandjie uit soek en n betroubare persoon nodig het. skakel gerus. 0722121446 xx (in die Helderberg area).
See product
Jansenville (Eastern Cape)
Ek is opsoek na n persoon wat kan toesig hou oor die grond asook Kyk dat die waters reg is en die vee se getalle reg bly. En algemene netheid van die plaas werf en huis. Daar is verblyf beskikbaar. Soek verkieslik ouer. mense. Met sober gewoontes. Persoon moet n Drywers lisensie he en beruid wees om te leer. kontak my op 0606318991 Heinz.
See product
Paarl (Western Cape)
‘n Produsente-uitvoeronderneming (Tafeldruiwe en Sitrus) in die Paarl verlang die dienste van ‘n energieke persoon wat ondersteuning aan senior bestuur kan verleen ten opsigte van ‘n verskeidenheid van funksies. Die ideale kandidaat moet voldoen aan die volgende vereistes: • ‘n Baccalaureus-graad in Rekeningkunde/Finansiële Bestuur/Besigheids-administrasie; • Effektiewe kommunikasievaardighede in beide Afrikaans & Engels; • Sterk analitiese vermoëns; • Hoë-vlak rekenaarvaardigheid met grondige kennis van MS Office (veral Excel) & Pastel/Xero; • Vermoë om onafhanklik en onder druk te funksioneer; • Doeltreffend vanaf huis/eie kantoor/”remote” kan funksioneer. Verantwoordelikhede sal/kan insluit, maar is nie beperk, tot: • Rekeningkundige rekord-houding in Pastel/Xero • Debiteure, krediteure, produsentebetalings, rekonsiliasies ens • Bestuur en monitering van verskeie bankrekeninge; • Statutêre opgawes • Verskeie logistieke & administratiewe funksies met betrekking tot uitvoer van vrugte. Vorige ondervinding in ‘n vrugte-uitvoeromgewing sal ‘n aanbeveling wees. Vergoeding sal bepaal word in ooreenstemming met die vlakke van kennis en ondervinding van die suksesvolle kandidaat. Sluitingsdatum: 10 September 2021 Aanstellingsdatum: So spoedig moontlik, maar nie later as 1 November 2021 Indien aansoekers teen 17 September 2021 geen terugvoer ontvang het nie, kan aanvaar word dat aansoek nie suksesvol was nie. Die adverteerder behou hom verder die reg voor om die advertensie te onttrek voor die sluitingsdatum. Stuur CV aan chris64@wol.co.za
See product
Klerksdorp (North West)
? Braaikuikenboerdery tussen Klerksdorp en Wolmaransstad is opsoek na die dienste van 'n hardwerkende en toegewyde plaasbestuurder.Hierdie is ? uitstekende posisie vir ? dinamiese persoon. Die ideale kandidaat moet oor toepaslike ervaring beskik, moet proaktief kan optree, en moet leierskap-, beplanning- en kommunikasievaardighede toon.Verantwoordelikhede sluit in:· Algehele bestuur van omgewingsbeheerde hoenderhokke;· Personeelbestuur; en· Rapportering en verslagdoening.Vereistes:· Minimum 3 jaar ervaring in ? boerdery-omgewing;· Goeie elektriese en meganiese vaardighede; en· Toepaslike tersiêre kwalifikasie sal voordelig wees.? Kompeterende vergoedingspakket asook behuising word vir die suksesvolle kandidaat aangebied. Om aansoek te doen, stuur u CV saam met salarisverwagting na doornfonteinbraaikuikentrust@gmail.com. Die reg om nie hierdie posisie te vul word voorbehou.
See product
South Africa
Ons is op soek na 'n leerling- winkel assistent, moet kode 8 bestuurslisensie, ervaring in die soek na mariene vis en tropiese vis sal n voordeel wees. moet vlot in Engels en Afrikaans wees. moet 'n gemotiveerde persoon wat vertroue waardig en gretig om te leer. e-pos 2 bladsy CV slegs met afskrif van ID of faks na
See product
South Africa
Ons is op soek na 'n leerling- winkel assistent, moet kode 8 bestuurslisensie hê, moet vlot in Engels en Afrikaans wees. moet 'n gemotiveerde persoon wat vertroue waardig en gretig om te leer. e-pos 2 bladsy CV slegs met afskrif van ID of faks na
See product
South Africa
Ek is n 56 jarige blanke man persoon wat dringend werk soek as n opsigter  of toesighouer werk,selfs om iemand se plaas op te pas.Ek het 22jr gewerk as treindrywer en vir die laaste 16 jr my eie tuindienste bedryf.
See product
South Africa
GoeieMore Wil net weet of daar dalk iemand is wat Vrydag die 3de April af ry Richardsbaai toe en dan weer die Maandag terug keer?Is bereid om tehelp met petrol onkostes..Dis vir n enkel mans persoon
See product
South Africa
Kom en geniet 'n heerlike oggend saam SHZEN by La-Roe-Nique koffie shop Luna weg 23 op die 10 de september 2016 om 12H00 tot 14H00 Koste R65 per persoon daar is pryse te wen en 'n lekker hand bederf
See product
Pretoria (Gauteng)
HEIKE'S CATERING AND FUNCTION VENUE SKAAP SPITBRAAI Bespreek vandag daardie spesiale funksie of verjaarsdag R160 per persoon Ons venue is afgemerk na n ongelooflike R2500 Venue, saam skaapbraai sluit die volgende in; Tafels, stoelle, glase, lekker boma area en hekwag om die dag/aand te geniet, Die volgende is ook ingesluit; skaap op spit,2 slaaie,1 groentes vars broodtafel, pap en sous of rys en sous,knoffel aartappels of aartappelgereg en n lekker nagereg, Bring jou eie drank. Ons doen ook buite funksies by jou huis of kantoor! Vir meer inligting of pryslyste skakel ons op 828 - show phone - Ons is ook op facebook: Heike's catering and function venue of op ons webtuiste
See product
Paarl (Western Cape)
Geleentheid om deel te word van 'n dinamiese nuwe tandheelkunde praktyk in Val-de Vie(Paarl).Die persoon moet ook aanvanklik help met die administrasie van die praktyk en betalings van pasiente.Beskikbaar van 1 November 2019 Stuur CV's na kroukamp2014@gmail.com
See product
Stellenbosch (Western Cape)
Tydelike Junior Tekenaar posisie beskikbaar by 'n Stainless Steel Manufacturing and Engineering maatskappy Stellenbosch. Posisie beskikbaar vir 6 maande, maar kan hersien en aangepas word na 'n voltydse posisie. Basiese ondervinding in Autodesk Inventor / Solidworks / Autocad en basiese Microsoft office programme. Vorige tegniese ondervinding sal voordelig wees. Kandidaat sal ook assisteer met kwotasies en moet bereid wees om oortyd, Saterdae en Sondae te werk teen oortyd vergoeding, indien nodig. Afrikaans en Engels spreekend. Eie vervoer. Slegs positiewe, kreatiewe, betroubare, onafhanklike persoon met goeie kommunikasie vaardighede.. Language: Afrikaans (Preferred) Job Type: Contract Salary: R8,000.00 /month Experience: Drafting: 1 year (Preferred) basic: 2 years (Preferred) AutoCAD: 1 year (Preferred)
See product
Port Elizabeth (Eastern Cape)
31 Desember 2019 om 21h00 The Barn, Groenbossies, Port Elizabeth Kaartjies @ R 150.00 per persoon Besprekings: Westway Tickets, 0413695422 / 0824873118 Navrae: Anton, 0837600609
See product
Port Elizabeth (Eastern Cape)
27 Desember 2019 om 20h00 The Barn, Groenbossies, Port Elizabeth Kaartjies @ R 130.00 per persoon Besprekings: Westway Tickets, 0413695422 / 0824873118 Navrae: Anton, 0837600609
See product
Port Elizabeth (Eastern Cape)
20 Desember 2019 om 20h00 The Barn, Groenbossies, Port Elizabeth Kaartjies @ R 100.00 per persoon Besprekings: Westway Tickets, 0413695422 / 0824873118 Navrae: Anton, 0837600609
See product
Port Elizabeth (Eastern Cape)
17 Desember 2019 om 20h00 The Barn, Groenbossies, Port Elizabeth Kaartjies @ R 100.00 per persoon Besprekings: Westway Tickets, 0413695422 / 0824873118 Navrae: Anton, 0837600609
See product
Port Elizabeth (Eastern Cape)
17 Desember 2019 om 20h00 The Boardwalk Amphitheatre, Somerstrand, Port Elizabeth Kaartjies vanaf R 130.00 per persoon Besprekings: Westway Tickets, 0413695422 / 0824873118 Navrae: Anton, 0837600609
See product
Stellenbosch (Western Cape)
BEMARKER EN TEGNIESE ADVISEUR – Hortologie Stellenbosch Hierdie gevestigde onderneming wat spesialiseer in die kweek, verspreiding en ontwikkeling van hoë kwaliteit vrugtebome en plantmateriaal beskik tans oor die bogenoemde posisie Pligte behels die volgende: - Bemarking van nuwe en bestaande wingerd- en steenvrugkultivars - Lewering van tegniese ondersteuningsdienste aan kliënte in die Wes-Kaap Hierdie is ‘n loopbaangeleentheid vir ‘n energieke, selfgedrewe persoon met ‘n doelwitgemotiveerde ingesteldheid. Verdere vereistes vir hierdie pos is as volg: - B.Sc. of ander toepaslike landbougraad of -diploma OF ‘n kwalifikasie in bemarking met ervaring in hortologie - Ondervinding en landboutegniese kennis van produksiepraktyke in bogenoemde gewasse - Uitstekende kommunikasie en interpersoonlike vaardighede - ‘n Passie vir mense en bemarking - Bereidwilligheid om gereeld te reis in die Wes-Kaap - Rekenaarvaardigheid in MS Office - Goeie vaardigheid in Afrikaans en Engels - Geldige bestuurslisensie ‘n Mededingende vergoedingspakket is onderhandelbaar volgens kwalifikasie en ervaring. Meld asb u salarisverwagting op die aansoek, asook kontakbare verwysings. Rig ‘n volledige CV (in Word asb) met kontakbare verwysings by die aansoek aan louise@wcp.co.za. Indien u geen terugvoer binne drie weke ná die sluitingsdatum ontvang nie, kan u aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was. Responsibility:... Salary: Rmarket related Job Reference #: LRAD0217 Consultant Name: Louise Rossouw
See product
Bloemfontein (Free State)
Ons is tans op soek na 'n dinamiese hardwerkende junior rekenmeester of 'n student wat hul SAIPA-artikels wil voltooi. 'n Persoon wat 'n goeie begrip van die beginsels en praktyke van rekeningkundige en finansiële verslagdoening het. Noukeurig aandag aan detail met uitstekende organisatoriese vaardighede. Vermoë om onder druk te werk en streng sperdatums te hou.
See product
Robertson (Western Cape)
'n Gemengde boerdery in Robertson omgewing is opsoek na die dienste van 'n Produksiebestuurder wat die wyndruiwe afdeling van die boerdery kan bestuur, asook hulp kan verleen met die oes van ander afdelings se vrugte (steenvrugte en sitrus). Vereistes: Die posbekleër sal rapporteer aan die Produksiehoof en verantwoordelik wees vir die produksie van wyndruiwe. Sleutelpligte: -Die bestuur van die menslike hulpbronne komponent -Plaag- en onkruidbeheer -Besproeiing -Snoei tot oes -Ontwikkeling van nuwe aanplantings -Rekordhouding en algemene administrasie -Deeglike kennis en ervaring van wyndruif verbouing (minimum 10 Jaar) -Ondervinding van parsmasjiene -Ondervinding en kennis van besproeiing, plaagbeheer, onkruidbeheer asook voeding -Goeie meganiese vaardighede en prakties aangelê wees -Bestuur van 'n span werknemers en werwing van spanne -Rekordhouding kan handhaaf bv Deurgee van lone -Basiese rekenaarkennis -Goeie menseverhoudings handhaaf, eie inisiatief kan neem en gemotiveerd wees -Kode 10 (EC1) lisensie met geldige PDP -Woonagtig in die Weskaap Die ideale kandidaat is 'n energieke en praktiese persoon, met baie goeie menseverhoudinge, wat oor die toepaslike ondervinding van wingerdverbouing beskik. Moet getroud wees en eggenoot moet 'n pos beklee en uitdagings van beroep verstaan, bereid wees om verlengde ure te werk en naweekdiens te verrig.Moet asb nie aansoek doen indien kwalifikasies of motivering ontbreek nie. Indien u belangstel in die geleentheid, e-pos asb 'n volledige CV aan zeemanboerdery@gmail.com Aansoeke sluite: 31 Maart 2021 Die Suksesvolle kandidaat begin 3 Mei 2021 Meld salaris en voordele verlang. Indien u aan die keuringsvereistes voldoen, sal ons u binne twee weke na die plasing van hierdie advertensie kontak.
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.