-
loading
Ads with pictures

Oom izak van


Top sales list oom izak van

South Africa (All cities)
Oom Izak van Kaapstad Kyk Terug - Izak W. van Tonder     Hardcover With no Dust Jacket I send by Ord inary mail and supply a tracking number.   Because of postage costs it is sometimes better to to order more than one book, as I charge by weight and combine postage it is more cost effective. I combine postage. I also combine postage with Jessies.    
R 60
See product
South Africa (All cities)
Buy Oom Izak van Kaapstad Kyk Terug - Izak W. van Tonder for R50.00
R 50
See product
South Africa (All cities)
Buy Die Reis Naar Kaapstad Van Oom Gijsbert Van Graan En Sijn Ondervindingen Aldaar - M. J. Brink for R360.00
R 360
See product
South Africa
Softcover. English. Louis Van Heerden. 2001. ISBN: 620239220. 191, many b&w photos. Good condition in softcover. A collection of b&w photos of notable and regular people and sites of Namaqualand Book No: 28022/2500459
See product
South Africa (All cities)
 HARDEBAND BOEK IN GOEIE TOESTAND, ROMAN, LIEFDE                                                                                                    LIEFDESVERHAAL 
R 20
See product
South Africa
Oom Kootjie Emmer-Andre P. Brink- Buren-uitgewers-1973-Eerste uitgawe-Hardeband met stofomslag. Intern: skoon en stewig gebind. Baie mooi, skoon en stewige toestand. Oom Kootjie Emmer is Lykbesorger en Nagwadrywer op Witgatworteldraai. Humoristiese anekdotes oor Oom Kootjie en sy dorp se mense: Dominee Dooieweerdt en Miss Libbie Plesie, oom Sagrys Noodskoot en oom Poepies Pontak, Koekie Rautenbach en Tolletjies Fourie, sersant Gryp-en-Ryp Koesee en die Weduwee Oop-en-toe, noem maar op. Maar dit bly in die eerste plek die verhaal van oom Kootjie self, van sy sloerstaking en sy geheime wapen, sy Uitwaartse Beweging en sy Volksfees. Hoe hy uiteindelik burgemeester word en vooruitgang bewerkstellig.  
See product
South Africa (All cities)
Buy Oom Karel Neem Sy Geweer Saam en Ander Verhale - J.Van Melle for R150.00
R 150
See product
South Africa (All cities)
Buy Oom Karel neem sy geweer saam en ander verhale - J Van Melle (eerste druk 1982) for R50.00
R 50
See product
South Africa
  Author(s): Izak de Villiers  Title:      Oorkom Depressie - Die Siekte van ons Tyd  ISBN:  978 0 624 04612 7  Publisher/place: Tafelberg, Cape Town  This Edition: second edition, revised, second printing  Year of Publication: 2008  First Published: 2008  Binding: paperback Number of pages:  160  Weight: 231g  Condition:   Excellent  Please see pictures, as these form part of the description.  
R 42
See product
South Africa
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 15 - 20 working days Oom Chris is die baas van Doodsedrif — of so het hy gedink. Sy vet, bruin kalf l versuip langs die seekoeigat. Toe dryf oom Jan Oortjies se ou hond opgeblaas langs die oewer. Kraaibek, die mak bobbejaan, spring kort daarna waansinnig in die rivier en verdrink. Telkens sien oom Chris se seuns die drietonige voetspoor op die riviersand. Manienk, een van die plaasseuns, meen dis Salmaklak, "die gladde nat dier wat hier by jou in die water is". Hy trek die diere in die water in en los hul liggame om in die rivier af te dryf. Maar wie het die Tswanaseun met 'n graaf oor die kop geslaan en in 'n vlak graf begrawe? Features Summary Oom Chris is die baas van Doodsedrif – of so het hy gedink. Author Ben Venter Publisher Protea Boekhuis Release date 20100515 Pages 139 ISBN 1-86919-350-4 ISBN 13 978-1-86919-350-8
See product
South Africa (All cities)
Buy Die tsotsi-evangelie, o Mri vannie padkamp - Francois Izak Janse Van Rensburg for R100.00
R 100
See product
South Africa
Petaljes van oom Bart, 1936. Oud biblioteek boek met stempels. Dit wil voorkom of daar 'n bladsy of twee kort heel aan die einde. Vir sy ouderdom in redelike toestand. Onder 1kg.
R 30
See product
South Africa
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 10 - 15 working days Oom Schalk Lourens, die voorste storieverteller in die Transvaal, sit reg op sy riempiesbank om sy gewildste stories met jou te deel: Willem Prinsloo se perskebrandewyn, Die Rooinek, Die musiekmaker en al die ander stories uit Mafeking Road, die bundel wat Herman Charles Bosman gevestig het as Suid-Afrika se gunstelingskrywer – hier volledig herstel uit die oorspronklike bronne. Features Summary In die withaak se skadu is die eerste Afrikaanse versameling van Herman Charles Bosman se gewilde oom Schalk Lourens-stories. Die 33 stories met oorspronklike illustrasies sluit al Bosman se gewildste vertellings uit Mafeking Road... Author Herman Charles Bosman Publisher Suiderkruis Boeke Release date 20111005 Pages 256 ISBN 0-620-50764-0 ISBN 13 978-0-620-50764-6
R 149
See product
South Africa (All cities)
Jaargang 1999. Sagteband met 274 bladsye in baie mooi toestand. R65 posgeld in SA. Binne ook: Anglo-Boer War, dagboeke as oorlogsdokumentasie - Johanna van Warmeloo, Volkshelde - Boerekrygerbeeld, What oom Gert does not tell - silences and resonances of Leipoldts "Oom Gert vertel", Ireland and the ABW, n oorlog met vele name....
R 320
See product
South Africa (All cities)
 Sewe Duiwels en wat hulle gedoen het - Ou Oom Jan - 1936 - Nasionale Pers - Hardeband, vorheen die eiendom van Pieter W Grobbelaar. Sketse uit die Afrikaanse buitelewe.
R 145
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.