IN DIE WITHAAK SE SKADU - EN ANDER OOM SCHALK IN SOUTH AFRICA
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 10 - 15 working days Oom Schalk Lourens, die voorste storieverteller in die Transvaal, sit reg op sy riempiesbank om sy gewildste stories met jou te deel: Willem Prinsloo se perskebrandewyn, Die Rooinek, Die musiekmaker en al die ander stories uit Mafeking Road, die bundel wat Herman Charles Bosman gevestig het as Suid-Afrika se gunstelingskrywer hier volledig herstel uit die oorspronklike bronne. Features Summary In die withaak se skadu is die eerste Afrikaanse versameling van Herman Charles Bosman se gewilde oom Schalk Lourens-stories. Die 33 stories met oorspronklike illustrasies sluit al Bosman se gewildste vertellings uit Mafeking Road... Author Herman Charles Bosman Publisher Suiderkruis Boeke Release date 20111005 Pages 256 ISBN 0-620-50764-0 ISBN 13 978-0-620-50764-6
4.00/5
1 reviews
Price:
R 149,00
R 149,00
Contact
CONTACT