-
loading
Ads with pictures

Ontstaan en


Top sales list ontstaan en

South Africa (All cities)
Buy Ontstaan en Ontwikkeling van die Transvaalse Verdedigingsmag: 1900-1912. Transvaal Volunteers for R580.00
R 580
See product
South Africa (All cities)
Buy DIE REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA, AGTERGROND ONTSTAAN EN TOEKOMS - F A VAN JAARSVELD EN G D SCHOLTZ for R58.00
R 58
See product
South Africa
  De Invloed van Nederland op Ontstaan en Ontwikkeling van de Staatsinstellingen der Z.A. Republiek tot 1881 ¿ Dr. A. Wypkema   J.H. de Bussy, 1939. Condition: Good.        
See product
South Africa (All cities)
Die Ontstaan en ontwikkeling van die Uitvoerende gesag in die Zuid-Afrikaansche Republiek,Nieuwoudt (1964). Buiteblad effens verweer. Boek binne het potlood aantekeninge op verskeie van die eerste bladsye. Alles binne in leesbare toestand.
R 150
See product
South Africa (All cities)
Die ontstaan en groei van George: 'n Geskiedkundige Oorsig, 1811-1952 Skaars Soft cover in fairly good condition.
R 250
See product
South Africa (All cities)
  Genl. J.B.M. Hertzog En Die Ontstaan Van Die Nasionale Party Author: J. D. Naude Publisher: Voortrekkerpers, Braamfontein, Johannesburg 1970 Edition: First, 1970 Binding: Hardcover   Pages: 194   Extra Information Condition – Good. Slight wear to cover, otherwise a really clean with tight binding   Language: Afrikaans.   Demanding Africana collectable   Please note that we refer the right to close our auctions at any time Please refer to all images for condition, as this form an integral part of the description Payment to be processed within 2 days of auction closing Item will be posted on the first Saturday following receipt of payment. We are not responsible for damages to or loss of items once posted The item is second hand and sold as such with no warranty or guarantee implied, expressed or given. Regretfully, no buyers from outside the borders of South Africa
R 80
See product
South Africa (All cities)
Buy DIE OSSEWA-BRANDWAG - SY ONTSTAAN, ONTWIKKELING EN BOTSING - demanding Africana collectible for R80.00
R 80
See product
South Africa
  Van Baster tot Bielie, 'n Oorsig oor die Ontstaan van Rapport - Chris Moolman - 2002 - Sagteband in mooi, skoon en stewige toestand.  
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 4 - 8 working days Vir die vroue wat hy met sy rolprentsterglimlag betower het, was Chris Barnard 'n hartebreker. Vir sy pasinte 'n harteheler. Die nuwe biografie oor Suid-Afrika se beroemdste hartsjirurg vertel nie net van Barnard se kinderjare in Beaufort-Wes, sy prominente huwelike (en egskeidings) en flambojante lewe nie. James Styan ondersoek ook die impak van die historiese eerste hartoorplanting op Barnard se persoonlik lewe en op die Suid-Afrikaanse gemeenskap in die algemeen, waar apartheidswetgewing dikwels die probleme van geneeskunde nog ingewikkelder gemaak het. Die rol van swart mediese personeel soos Hamilton Naki word bespreek, sowel as die intense wedywering wat tussen ander beroemde hartsjirurge en Barnard ontstaan het. Hoe het Barnard dit reggekry om hulle almal in die resies om lewe en dood te wen? Hoeveel het sy welbekende sjarme daarmee te doen gehad? En wat is Barnard se nalatenskap vandag, in die lig van sy latere suksesse en aansienlike mislukkings? Styan dek dit alles in die fassinerende nuwe blik op Chris Barnard wat uitgegee is om saam te val met die 50ste herdenking van die eerste hartoorplanting. Features Summary Vir die vroue wat hy met sy rolprentsterglimlag betower het, was Chris Barnard 'n hartebreker. Vir sy pasiente 'n harteheler. Die nuwe biografie oor Suid-Afrika se beroemdste hartsjirurg vertel nie net van Barnard se kinderjare in Beaufort-Wes... Author James Styan Publisher Jonathan Ball Publishers Release date 20171204 Pages 275 ISBN 1-86842-840-0 ISBN 13 978-1-86842-840-3
R 189
See product
South Africa (All cities)
Buy Die Apartheidsgedagte: n Sosio-historiese Uiteensetting van sy Ontstaan en Ontwikkeling for R95.00
R 95
See product
South Africa
  J.S.Bergh (red.), Geskiedenis Atlas van Suid-Afrka, 235 x 320mm Geskiedenis Atlas van Suid-Afrka, die vier noordelike provinsies, J.L.Van Schaik, ex-reference library copy (never lent out), pocket,2 x labels and 1 x stamp on front endpaper, maps & text, photographic images, forward, index, 375 pages, 235 x 320mm, condition:very good. Captions of Maps include: Die Anglo-Transvaalse Oorlog, 1880-81; Die Diamantveldkwessie en die Keate-Uitspraak van 1871; Swart Gebiede Ingevolge 1913-en 1936-Wetgewing; Die Voortrekkers tot ca.1844; Die Slag van Donkerhoek 1900; Die Slag van Nooitgedacht, 1900; Die Ontstaan en Uitbreiding van die Witwatersrandse Goudvelde ca. 1886-1910; and others. as new J.L.Van Schaik 1998
See product
South Africa
2014 eerste uitgawe sagteband met 197 bladsye splinternuut. R50 posgeld in SA. By geleentheid van die gevierde skrywer Karel Schoeman se 75ste verjaardag in Oktober 2014 publiseer Protea Boekhuis twee televisiedraaiboeke, wat, hoewel hulle geruime tyd gelede reeds geskryf is, nie voorheen gepubliseer is nie. In die voorwoord tot die twee draaiboeke meld Karel Schoeman dat die twee draaiboeke in 1985 ontstaan het, toe daar bewerkings van sy romans verfilm is. Die twee dramatekste sou miskien eerder as leestekste en nie as speeltekste nie beskou kon word, maar Schoeman sluit nie die moontlikheid van verfilming uit nie. Hy skryf verder: “Die betrokke manuskripte het onlangs aan die lig gekom nadat ek gemeen het dat dit lankal nie meer bestaan nie, en word nou gepubliseer soos hulle geskryf is, aangesien dit nie sinvol gelyk het om na verloop van meer as 'n kwarteeu nog daaraan te probeer verander of verbeter nie.” Die eerste van die twee tekste, “'n Vrou wat alleen bly”, speel op 'n klein plattelandse dorpie af. Dit handel oor die raaiselagtige skietdood van 'n geliefde dominee en oor die versteuring van verhoudings tussen mense wat mekaar reeds lank ken wanneer 'n nuweling die gemeenskap binnekom. Die tweede teks, “Hier was huise, hier 'n pad” speel in 1908 af in en om 'n hotelletjie aan die Suid-Kaapse kus. In hierdie draaiboek bevind 'n aantal uiteenlopende karakters hulle toevallig en kortstondig in mekaar se geselskap. Sommige van die karakters reik huiwerig na mekaar uit, maar die verhoudings wat ontstaan, bly vervlietend. Soos in 'n Tsjechow-drama toon Karel Schoeman in hierdie twee tekste watter intensiteit daar in klein menslike gebare, huiwerende gesprek en versigtige uitreik na ander kan le.
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 10 - 15 working days By geleentheid van die gevierde skrywer Karel Schoeman se 75ste verjaardag in Oktober 2014 publiseer Protea Boekhuis twee televisiedraaiboeke, wat, hoewel hulle geruime tyd gelede reeds geskryf is, nie voorheen gepubliseer is nie. In die voorwoord tot die twee draaiboeke meld Karel Schoeman dat die twee draaiboeke in 1985 ontstaan het, toe daar bewerkings van sy romans verfilm is. Die twee dramatekste sou miskien eerder as leestekste en nie as speeltekste nie beskou kon word, maar Schoeman sluit nie die moontlikheid van verfilming uit nie. Hy skryf verder: “Die betrokke manuskripte het onlangs aan die lig gekom nadat ek gemeen het dat dit lankal nie meer bestaan nie, en word nou gepubliseer soos hulle geskryf is, aangesien dit nie sinvol gelyk het om na verloop van meer as 'n kwarteeu nog daaraan te probeer verander of verbeter nie.” Die eerste van die twee tekste, “'n Vrou wat alleen bly”, speel op 'n klein plattelandse dorpie af. Dit handel oor die raaiselagtige skietdood van 'n geliefde dominee en oor die versteuring van verhoudings tussen mense wat mekaar reeds lank ken wanneer 'n nuweling die gemeenskap binnekom. Die tweede teks, “Hier was huise, hier 'n pad” speel in 1908 af in en om 'n hotelletjie aan die Suid-Kaapse kus. In hierdie draaiboek bevind 'n aantal uiteenlopende karakters hulle toevallig en kortstondig in mekaar se geselskap. Sommige van die karakters reik huiwerig na mekaar uit, maar die verhoudings wat ontstaan, bly vervlietend. Soos in 'n Tsjechow-drama toon Karel Schoeman in hierdie twee tekste watter intensiteit daar in klein menslike gebare, huiwerende gesprek en versigtige uitreik na ander kan le. Features Summary By geleentheid van die gevierde skrywer Karel Schoeman se 75ste verjaardag in Oktober 2014 publiseer Protea Boekhuis twee televisiedraaiboeke, wat, hoewel hulle geruime tyd gelede reeds geskryf is... Author Karel Schoeman Publisher Protea Boekhuis Release date 20140922 Pages 197 ISBN 1-4853-0184-X ISBN 13 978-1-4853-0184-4
R 191
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 10 - 15 working days Hierdie titel is 'n verkorte weergawe van 'n tesis vir 'n D.Phil-graad wat in 2004 by die Universiteit van Pretoria verwerf is. Dit handel oor die geskiedenis van die koskultuur van die Europeers wat hulle in die sewentiende en agtiende eeu aan die Kaap gevestig het en deel van hulle nasate, die Afrikaners, gebly het. Tydens die genoemde tydperk is reeds begin om daarna as Boerekos te verwys. Die basiese uitgangspunt van die studie was om na te vors waar die oorsprong le van die koskultuur wat in die sewentiende eeu na die Kaap gekom het, wat die koskultuur behels het en wie daardie koskultuur aan die Kaap beinvloed het. Die stof vir die studie is derhalwe in drie grondtemas verdeel. Die historiese agtergrond handel oor invloede op die sewentiende-eeuse Hollandse kookkultuur wat aanleiding gegee het tot die noodsaak van 'n verversingstasie aan die Kaap, die vestiging van die Hollandse kultuur aan die Kaap, en die gemeenskap wat in die vestigingsperiode ontstaan het. Die tweede tema oor wat die koskultuur behels het wat die Europeers in die sewentiende eeu na die Kaap gebring het, word toegelig. Die derde tema wat gaan oor die invloed van Oosterlinge op die kookkultuur aan die Kaap, word ook bespreek. In die slot word gewys op bevindings wat die studie opgelewer het en 'n vlugtige blik word gegee op die verdere verloop van die koskultuur gedurende die Britse bewind, die Groot Trek, die Anglo-Boereoorlog, die tydperk van verstedeliking, die hoogtepunt van Afrikaner-nasionalisme, en die huidige tydsgewrig. Features Summary Hierdie titel is 'n verkorte weergawe van 'n tesis vir 'n D.Phil-graad wat in 2004 by die Universiteit van Pretoria verwerf is. Author H.W. Claassens Publisher Protea Boekhuis Release date 20061023 Pages 513 ISBN 1-86919-106-4 ISBN 13 978-1-86919-106-1
R 329
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.