-
loading
Ads with pictures

Ons kom van


Top sales list ons kom van

South Africa
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 10 - 15 working days Die gesprek oor Afrikaans en die bruin mense wat die skrywers in hierdie boek aanroer, is tydig in die opsig dat n al die ambivalensie oor die Afrikaans van ons hart en die onverkwiklike manier waarop ons in hierdie taal verdruk en misken is, ons ons vry heid gekry het ¿ wat ook verantwoordelikheid meebring om minstens onder mekaar klaarheid te vind oor wat nou vorentoe met ons taal moet gebeur. Dit is onomstootlik so dat ons as bruin mense die aard van die Khoisan en swart African met ons saamdra. Dit is net so waar dat ons ook Europees in die Anglosaksiese sin van die woord is. Ons is tewens ook trots bewus van ons Asiatiese herkoms. Afrikaans is ook die taal van ons slawevoorouers. Ons moet al hierdie tradisies vir onsself toe-eien. Features Summary Die gesprek oor Afrikaans en die bruin mense wat die skrywers in hierdie boek aanroer, is tydig in die opsig dat na al die ambivalensie oor die Afrikaans van ons hart en die onverkwiklike manier waarop ons in hierdie taal verdruk en misken is... Author W.A.M. Carstens (Editor), Michael le Cordeur (Editor) Publisher Naledi Release date 20170202 Pages 632 ISBN 0-928316-67-X ISBN 13 978-0-928316-67-4
See product
South Africa (All cities)
Buy Afrikaans, Ons Pêrel Van Groot Waarde. Kok. B et al (Editors) for R740.00
R 740
See product
South Africa
1975 tweede druk - Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge geillustreerde hardeband met stofomslag, 324 bladsye. Netjiese inskripsie vir boekprys op eerste bladsy 1975 met Inskripsie van Hoofsekretaris FAK -  Van den Berg  aan vorige eienaar (sien fotos).  Twee stukkies deurskynende sellotape op eerste lee bruin endbladsy. Voeg asb R75 by vir SAPO posgeld.  
See product
South Africa (All cities)
Harde sagteband. Baie goeie toestand. 48 p. Eerste uitgawe 1939. [Posgeld = R55.00]
R 20
See product
South Africa (All cities)
Kom Ons Speel Toneel! Vier Eenbedrywe vir die Jeug - Gerhard J. Beukes (samesteller) J.L. van Schaik, 1965. Condition: Good.
R 90
See product
South Africa (All cities)
Ons Kleintjie (Byblad tot Die Boerevrou) November 1930. Sagteband papier boekie 22pp. Val half uitmekaar uit en gevlek bo-aan meeste bladsye. Voorblad los maar alle inhoud blaaie is almal teenwoordig en leesbaar. Interessante inhoud gemik op kinders en sluit in Pretoria se verjaardag, ens. Bv "Potchefstroom is die eerste dorp wat in Transvaal  aangele is en het sy naam gekry van generaal Andries Hendrik Potgieter. Al wat 'n mens dit kan laat dink is die eerste woord, Pot, maar die "chef" staan vir hoof en stroom vir die Mooirivier." Voortrekker, Boere, Kultuur geskiedenis inhoud. See Shipping & Payment. Note: SA Post does lose parcels ! Shipped at buyer's choice of shipping and risk for orders less than R500. For orders more than R500 in total Courier (or PostNet) or personal collection therefore are the only options! No overseas shipping. Please ask about combining items before payment is completed.
R 60
See product
South Africa (All cities)
Buy Ons eerste halfeeu 1910-1960: goue jubileum van die Unie van Suid-Afrika for R350.00
R 350
See product
South Africa (All cities)
Buy Ons Kwartaalblad: Amptelike Orgaan van die Nederduitsch Hervormde Gemeente Bronkhorstspruit. Jubile for R50.00
R 50
See product
South Africa (All cities)
Buy Ons het op die dakke gesit. Ooggetuieverslae van die Laingsburg-vloedramp 25 Januarie 1981 for R90.00
R 90
See product
South Africa (All cities)
Buy Ons halfeeu in Angola 1880 - 1928 - Van der Merwe for R630.00
R 630
See product
South Africa (All cities)
Boek met 24 bladsye baie mooi. R60 posgeld in SA. Die naam van die kerk in Kaapland, Natal, Vrystaat, Transvaal. Gereformeerd of Hervormd? Gedruk 1951 te Pretoria.
R 40
See product
South Africa
I have many books on sale, please check my listings. I am happy to combine and save postage for you. Arnold Mol
R 15
See product
South Africa (All cities)
 First Edition, Published by Dr. E. A. Venter, Potchefstroom, 1976.   Paperback, illustrated card covers, covers are lightly bumped at the corners slight soiling from handling, self published by the author, a "Photo album" consisting of black and white photographic facsimiles, sketches and line drawings,  loosely inserted erratum is still present. very scarce Africana.
R 820
See product
South Africa (All cities)
Buy Two books- South Africa constitutional development and Ons politiek van naby for R30.00
R 30
See product
South Africa (All cities)
Anglo-Boereoorlog, Anglo-Boer War. 1943 oud-bib hardeband met 172 bladsye in goeie toestand. R60 posgeld in SA. Binne ook blokhuise, Standerton, Ermelo, Natal, kamplewe, boere op die see, Japie Greyling, Kruger miljoene.....
R 150
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.