-
loading
Ads with pictures

Ons daar sektor


Top sales list ons daar sektor

South Africa
Ons moet ongelukkig vir Watson n nuwe tuiste soek na die body corporate ons gekontak het daar is mense wat kla oor hom wat te veel blaf. Hy is n baie liefdevolle hond en kom oor die weg met kinders. Ons soek net n goeie gesin vir hom. Hy is opdatum met al sy intentings en ook reg gemaak. Watson is 3 jaar oud en Manlik
See product
East London (Eastern Cape)
Ons het 'n pragtige werpsel 5 Cavalier King Charles Spaniel is daar seuns en meisies beskikbaar. Die kleintjies is ontwurm en flead met advokaat en het ook microchip. Ma en pa is albei familie troeteldiere, kan mamma word sien met hondjies te alle tye. Hulle is opgekoop in ons huis en hulle is op soek na nuwe liefdevolle huise te gaan na.
See product
South Africa
Ons het weer pragtige miniature schnauzer babatjies... Daar is 6 reuntjies en 1 teefie... Hulle sal binne kort reg wees om na hulle nuwe huisies toe te gaan.. R2000 elk.
R 2.000
See product
Kimberley (Northern Cape)
Ons het weer pragtige miniature schnauzer babatjies... Daar is 6 reuntjies en 1 teefie... Hulle sal binne kort reg wees om na hulle nuwe huisies toe te gaan.. R2000 elk. Bel vir meer foto's
See product
Vanderbijlpark (Gauteng)
Daar is 19 babbas ons ontwurm hulle net kontak my vir meer inligting en hul is op regte breads 632 - show phone - net whatsapp of bell dankie
See product
South Africa
Since over 700 old and young horse lovers attended our camps and activities.... come learn all about horses... no experience needed... our horses will teach you. There is only 15 saddles open. Vanaf het meer as 700 perde liefhebbers ons kampe bygewoon... kom leer alles van perde... geen vorige ondervinding nodig... ons perde sal vir jou leer... daar is nog net 15 saals oop. e-mail -www.equinesrest.co.za Contact: Martha
R 600
See product
Bloemfontein (Free State)
Lassy is ñ shelter dog. Wolfhond gekruis met ñ skaaphond. 7 maande oud. Sy is vreeslik spelerig en lief enige aandag. Ons soek DRINGEND vir haar ñ "forever" home. My huisgesin foster haar op die oomblik. As daar iemand is wat die pragkind wil aanneem skakel my dadelik. Whatsapp of bel 768 - show phone - 4. Elke hond verdien ñ 2de kans.
See product
Cape Town (Western Cape)
Havenese kleintjies. Havenese hondjies om goeie ouers, kan 3 tewe beskikbaar mamma hier gesien word met kleintjies. Liefdevol tuis opgevoed ingeënt microchip ontwurm en vlooi behandel. Gereed vir daar liefdevolle nuwe huise, kontak ons op watsapp nou + 277 - show phone - 07
See product
Cullinan (Gauteng)
free range Plaas hoenders lewendag R50 geslag R60 weeg tussen 1.5 en 2kg ons lewer AF 1 leer per week in pretoria of daar kan gehaal word op die Plaas in cullinan Kina 722 - show phone -
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.