-
loading
Ads with pictures

Omnibus liefde laat


Top sales list omnibus liefde laat

South Africa (All cities)
Buy Omnibus: Liefde Laat Alle Blomme Bloei & Skaduwee van die Paradys & Maskers van die Liefde for R125.00
R 125
See product
South Africa (All cities)
Buy Liefde Laat Jou Rice Krispies Anders Proe - Tania Brink for R50.00
R 50
See product
South Africa (All cities)
Buy Tryna Du Toit - Omnibus 10. Minnaar uit die Vreemde & Laat Somer for R35.00
R 35
See product
South Africa
 Klein land van die Liefde - Margaret Bakkes - Human & Rousseau -2011 - Sagteband in baie mooi toestand. Heuningpoort is ‘n baie klein dorpie.  Wouter Basson, dominee op die dorp, het daar grootgeword. Hy staan op troue met Karolien de Villiers, ‘n arbeidsterapeut wat eers vir ‘n jaar in die stad gaan werk het. Dié jaar weg het egter ‘n saadjie van twyfel in haar geplant. Dirk en Karen, goeie stadsvriende van haar, trek Holland toe sodat Dirk daar kan studeer en promofeer.  Karen pas nie aan in die koue nie. Haar gesondheid gaan agteruit en hulle laat kom Karolien om te au pair vir Leon en Laura, hul kinders. Die egpaar gaan op vakansie sodat Karen kan herstel. Wouter is nie baie gelukkig dat Karolien oorsee is nie. Sy  ontmoet Paul van Gelderen, ‘n Hollander, en hulle is onmiddellik  aangetrokke tot mekaar. Dinge verander baie vinnig.  Karen sterf terwyl sy en Dirk  met vakansie is. Dirk vertrek ná Suid-Afrika om Karen se oorskot huis toe te neem.  Sy vliegtuig word afgeskiet oor Midde-Afrika en die kinders word totaal wees gelaat.  Wouter daag op in Holland om met Karolien te trou en dan sommer wittebrood daar te hou.  Karolien moet kies tussen Paul en Wouter.  Wie gaan sy kies, want sy moet nou die twee kinders se toekoms ook in ag neem? ‘n Heerlike liefdesverhaal. – Jenny du Toit
See product
South Africa (All cities)
Ena Murray Omnibus 39 Eensaam op Wegdraai, Eerste uitgawe 1978 Verworpe silwer, Eerste uitgawe 1983 Wag-'n-bietjiebos van die liefde, Eersste uitgawe 1985 (oorspronklike titel was Die mense van Keerboomstraat) Omnibus, Eerste uitgawe 2003 Hardeband. Uitstekende kondisie, geen name of geskryf in boek nie.   Posgeld ingesluit via die Poskantoor alleenlik!  
R 120
See product
South Africa
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 7 - 15 working days Die verhaal van Danny Fourie en Adri-Louise van Renen. Kort na hulle verlowing word Adri-Louise geopereer vir ¿n gebarste blindederm, net om agter te kom dat sy graad 4 kanker het. Sy s vir Danny sy sal verstaan as hy die verlowing verbreek. Sy antwoord: Ons sal saamwees, nou en vir altyd daarna. Features Summary Danny en Adri-Louise het laat in hul lewe lief geraak vir mekaar. Kort na hulle verlowing word Adri-Louise geopereer vir ’n gebarste blindederm, net om agter te kom sy is ernstig siek... Author Danny Fourie Publisher Lux Verbi Release date 20160201 Pages 274 ISBN 0-7963-1841-7 ISBN 13 978-0-7963-1841-1
R 190
See product
South Africa (All cities)
Hardebande baie mooi. R55 posgeld in SA. Soek die son, rondomtalie van die liefde, sang van sterre.
R 40
See product
South Africa (All cities)
Sagteband in goeie toestand. R60 posgeld in SA. Anderkant more wag geluk. Son van liefde. 'n Bruis vir Eduard.
R 55
See product
South Africa (All cities)
Sagteband boek in baie goeie toestand. 1. Anderkant more wag geluk. 2. Son van liefde. 3. 'n Bruid vir Eduard.    
R 36
See product
South Africa (All cities)
Boek nog baie mooi maar het wel 'n netjiese geskenkboodskap binne.   >>>     “Dit was toentertyd I.D. du Plessis wat sy lesers vermaan het dat die liefde ’n duisend vorme kan aanneem en teen hierdie agtergrond probeer ’n mens ’n verteenwoordigende keuse doen van iets wat moontlik die mooiste Afrikaanse liefdesgedigte genoem kan word,” sê Fanie Olivier oor sy saamgestelde bundel Die heel mooiste Afrikaanse liefdesgedigte. Met die saamstel van ’n program wat weer verteenwoordigend moet wees van Olivier se keuse, raak dit nog moeiliker om reg te laat geskied aan die magdom mooiste Afrikaanse liefdesgedigte. Miskien, as ons sommige van die verse in gesprek met mekaar sit, kan ons tog die oeroue verhale van verlange, vrese, vreugde, begeerte, hartstog, skeiding, verlies, herinnering en nogmaals verlange opnuut laat leef.       * Poetry * Poesie * Africana *   *N.B.*   If you buy more than one book from me you only pay R 6 postage on each additional book - See what else I have to offer, it might be worth your while.
R 62
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.