-
loading
Ads with pictures

Miniatuur te


Top sales list miniatuur te

South Africa
ek het n mak miniatuur potbelly beertjie 8 maande.baie klein loop aan bant. lief vir aandag gewoond aan honde moet gesien word te dierbaar vir woorde
See product
South Africa
2 miniatuur schnauzer teefies beskikbaar hul sal die 7de April gereed wees om na hul nuwe huise te gaan. Vir fotos of enige navrae kontak asb 0795178706
R 2.000
See product
Kimberley (Northern Cape)
Pragtige Miniatuur Franse Poedels. Gebore 11 Junie. 3 Reuntjies en 3 tefies. Ingeent en ontwurm. Gereed om te gaan op 6 Augustus.
See product
South Africa
Die pragtigste choclate miniatuur worshondjies. 4 reuntjies beskikbaar, pa is choclate en ma choclate dapple Sal ontwurm en ingeent word. Kan nie wag om hul nuwe eienaars te ontmoet vanaf 30 september 2016 Skakel of whatsap Annemarie by 0729916710
R 1.000
See product
Worcester (Western Cape)
Pragtige miniatuur worsies 3 korthaar reuntjies en een langhaar reun gebore 21/09/2019 hulle is reeds ontwurm, ingespuit en gefrontline. Hulle is amper 8 weke oud, gereed om na hulle nuwe huis toe te gaan.Vir meer inligting kontak my by 0839546785
R 3.500
See product
Alberton (Gauteng)
2 x wit en 1 roomkleur. Pragtige gesonde hondjies. Gereed om te gaan. Ingespuit en ontwurm. 8 weke. Oulike geskenk vir Vadersdag
See product
Secunda (Mpumalanga)
Beskikbaar 15 Maart reuntjies te oulik 1400 ingeent of 1000 sonder spuite
See product
South Africa
As die kleinste hasie ras in die wêreld, is ons hasies is die mees liefdevolle en makste goedjies wat jy ooit die voorreg sal hê om te ontmoet! Spesifiek vir troeteldier doeleindes word ons babatjies elke dag hanteer so hulle is sommer vinnig en maklik tuis in enige huis! Kontak ons gerus via e-pos vir meer besonderhede, ons help graag!
R 500
See product
Lichtenburg (North West)
Duimpie is very small and will be any person /child big dream. Height will be +- 65 cm. Can be hold at home in yard. Duimpie is baie klein en sal enige persoon / kind se droomperdjie wees. Kan in erf gehou word om gras kort te hou. Verwagte hoogte 65 cm.
See product
South Africa
Opregte miniatuur pinchers. Swart en taan en bruin tefies en reuntjies beskikbaar. Ouers fyn hondjies. Tefies R1200 en reuntjies R1000. Ingeënt en ontwurm met veearts sertifikaat. Gereed om na nuwe huise te gaan op 5 Junie 2016.
R 1.200
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.