NEDERLANDSE DWERGHASIES / MINIATUUR DWERGHASIES IN SOUTH AFRICA
As die kleinste hasie ras in die wêreld, is ons hasies is die mees liefdevolle en makste goedjies wat jy ooit die voorreg sal hê om te ontmoet! Spesifiek vir troeteldier doeleindes word ons babatjies elke dag hanteer so hulle is sommer vinnig en maklik tuis in enige huis! Kontak ons gerus via e-pos vir meer besonderhede, ons help graag!
4.00/5
2 reviews
Price:
R 500,00
R 500,00
Contact
CONTACT