-
loading
Ads with pictures

Leipoldt n lewensverhaal


Top sales list leipoldt n lewensverhaal

South Africa (All cities)
 Leipoldt 'n Lewensverhaal - J.C. Kannemeyer - Tafelberg - 1999 - Hardeband met stofomslag in baie mooi, skoon en stewige toestand.  
R 350
See product
South Africa
 First Edition, Tafelberg - Uitgewers Beperk, Kaapstad, 1999   Hard cover, brown boards, scuffed and bumped, end papers have some very light spotting, intact dust jacket, slightly bumped around the edges. A good scarce copy.
See product
South Africa (All cities)
VAN WYK LOUW - N LEWENSVERHAAL DUOLOGIE Die twee boeke is splinternuut en het net een of twee keer uit hul gelees. Ek doen ongelukkig  nie meer aflewering via die poskantoor nie  a.g.v vermiste pakkies in verlede en is net bereid om  gratis aflewering te bied in en om Pretoria. Daar is wel aflewering PEP winkel tot PEP winkel of Postnet tot Postnet as jou plaaslike winkel dit ondersteun. Vir enige navrae vra gerus 'n vraag hier onder.  
R 199
See product
South Africa (All cities)
Buy Anton Rupert, n lewensverhaal - Ebbe Dommisse for R490.00
R 490
See product
South Africa (All cities)
Buy Sonja - Meisie van Nigel: n Lewensverhaal by Carel F. Cronje for R90.00
R 90
See product
South Africa
Hardback. English. W J Flesch. 1976. ISBN: N/A. 160pp. In good condition with worn dw. A recently discovered manuscript by this great epicure and writer on his much-loved Cape cuisine Book No: /2500400
R 180
See product
South Africa (All cities)
About the product 8vo; papered boards; pp. 119. Occasional fox spot. Very good condition. Afrikaans text.'As'n mens die rympiesmakers - en die enkele egte"digters"- van die Eerste Afrikaanse Taalbeweging buite rekening laat, sou jy gerus kan sê dat die Afrikaanse poësie met die werk van'n viertal digters begin: Marais, Celliers, Totius en Leipoldt. [Celliers, Totius en Leipoldt] is spoedig"volksdigters"genoem.' Driesprong.'n Bloemlesing uit die gedigte van Celliers, Totius en Leipoldt (W.E.G. (compiler) Louw)
See product
South Africa (All cities)
Buy Gordel van smarag, n reis met Leipoldt - Elsa Joubert for R150.00
R 150
See product
South Africa
 SAGTEBAND OU BOEKIE VAN DIE VEEL BEKROONDE SKRYWER, C LOUIS LEIPOLDT. DIE INHOUD IS NOG MOOI. 'N HEERLIKE TONEELSTUK IN EEN BEDRYF!  
R 14
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 4 - 8 working days Greg Heffley skryf alles neer wat met hom gebeur, en trek nou by dertien Dagboek van 'n Wimpy Kid-joernale. Maar dit het uiteindelik tyd geword dat lesers hoor wat Rowley in sy eie joernaal te s het. In Dagboek van 'n Vreeslike Vriendelike Outjie skryf Greg se beste vriend, die vrolike Rowley Jefferson, oor sy wedervaringe en stem in om sy vriend se lewensverhaal neer te pen. (Greg gaan immers eendag ryk en beroemd wees, en dan gaan mense alles van hom wil weet). Maar dit wil lyk asof Rowley nie 'n goeie keuse vir die taak is nie, en sy "biografie" van Greg vertel meer van hom as van sy beste vriend. Dagboek van 'n Vreeslike Vriendelike Outjie: Rowley Jefferson se Joernaal laat lesers uit 'n ander hoek na die Wimpy Kid-wreld kyk - een wat aanhangers nie sal wil misloop nie! Features Summary Greg Heffley skryf alles neer wat met hom gebeur, en trek nou by dertien Dagboek van 'n Wimpy Kid-joernale. Maar dit het uiteindelik tyd geword dat lesers hoor wat Rowley in sy eie joernaal te sê het. Author Jeff Kinney (Author), Tinus Horn (Translator) Publisher Penguin Random House South Africa Release date 20190527 Pages 224 ISBN 1-4859-0052-2 ISBN 13 978-1-4859-0052-8
R 126
See product
South Africa
Nasionale Pers, Beperk 1937Jaar: 1937Dekoratiewe hardeband sonder stof omslagVerbruining van die endbladsye en spikkeling of van die binne bladsye.Bladsye: 126Die naam van die vorige eienaar is voorin dd. 1939Plek-plek onderstreep met potlood. Aantekeninge met vulpen in 'n netjiese handskrif voor en agter ingeskrif
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 7 - 15 working days Hierdie boeiende en ontroerende roman is gebaseer op die lewensverhaal van Saartje Baartman en verken 'n pynlike moment in ons koloniale geskiedenis. Features Summary Hierdie boeiende en ontroerende roman is gebaseer op die lewensverhaal van Saartje Baartman en verken 'n pynlike moment in ons koloniale geskiedenis. Author Chris Karsten Publisher Human & Rousseau Release date 20070926 Pages 288 ISBN 0-7981-4880-2 ISBN 13 978-0-7981-4880-1
R 262
See product
South Africa (All cities)
 Die storie van Monica Peters - E.K.M. Dido - Kwela - 1996, eerste uitgawe, eerste druk - Sagteband in baie mooi toestand. In “ Die storie van Monica Peters ” vertel die bruin vrou Monica Peters haar lewensverhaal as memoires aan haar kinders en kleinkinders, wat haar verhaal op band opneem. So sluit die verhaal ten nouste aan by die orale tradisie, waar verbeelding en agterna-interpretasie die vertelling kleur sodat dit moeilik is om tussen werklikheid en verbeelding te onderskei, die vertelwyse naïef en ongesofistikeerd is, die gebeure chronologies gerangskik word en geïdealiseer word en die karakters getipeer is eerder as genuanseerd. Die verteltydperk stem in alle opsigte ooreen met die tyd van apartheid, met Monica wat haar verhaal begin toe sy agt jaar oud was (in 1948, die jaar van die Nasionale Party se bewindsoorname) en dit beëindig in 1994 (die jaar van die demokratiese verkiesing), toe sy 54 jaar oud is. Haar storie is dus baie nou gekoppel aan die storie van die land. Monica word groot in ’n klein dorpie in Transkei waar die kinders van alle rasse steeds saam op die skoolbanke sit en daar rasseharmonie heers. Die nuwe magistraat dwing egter apartheid af en die rasse word op alle gebiede geskei. Monica raak verlief op Eric Richmond, die magistraat se seun, en wanneer sy swanger word trou hulle in die geheim in Swaziland. Na hulle huwelik is vrees en frustrasie hulle daaglikse lot, want hulle moet gedurig ontvlug om uit die hande van die gereg te bly. Hulle stryd teen apartheid neem hulle dan vir 25 jaar in bannelingskap in Londen. Na die vrylating van Mandela keer hulle terug na Suid-Afrika as vry mense. Ten spyte van die algemene bevryding van die bevolking, voel sy haar as bruin vrou steeds vreemd en ontuis in haar eie vaderland. Eric sterf dan in ’n sluipmoordaanval, wat Monica dwing om weer haar prioriteite in oënskou te neem. Haar goeie vriend Franklin, wat reeds baie jare op haar verlief is, stap egter in om die gaping in haar lewe te vul. 
R 55
See product
South Africa (All cities)
  SAGTEBANDBOEK IN 'N NETJIESE TOESTAND. LIGTE VERGELING IS SIGBAAR. BEKENDE DIGTERS SOOS: EUGENE N MARAIS, C LOUIS LEIPOLDT, JAN F E CELLIERS, I D DU PLESSIS UYS KRIGE EN NOG ANDER VERSIER HIERDIE BOEK!  
R 30
See product
South Africa (All cities)
 HARDEBAND EX BIBBOEK MET STOFJAS. DIE BOEK IS NETJIES. DIS DIE LEWENSVERHAAL VAN JOHANN SEBASTIAN BACH, EEN VAN DIE GROOTSTE KOMPONISTE VAN ALLE TYE...DIT LEES SOOS 'N AVONTUURVERHAAL!    
R 33
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.