-
loading
Ads with pictures

Langenhoven n lewe


Top sales list langenhoven n lewe

South Africa
 Langenhoven 'n lewe - J.C. Kannemeyer (GETEKEN!!) - Tafelberg - 1995, eerste uitgawe, eerste druk  - Hardeband met stofomslag in baie mooi, skoon toetand. Leer ken die beminde volkskrywer CJ Langenhoven in JC Kannemeyer se openhartige en by tye skokkende biografie.  Met hierdie lywige bundel het Kannemeyer daarin geslaag om tienduisende brokke inligting te integreer tot 'n boek wat so interessant soos en boeiende roman en sy spannend soos 'n speurverhaal is.
See product
South Africa (All cities)
Buy J. C. Kannemeyer: Langenhoven `n Lewe. Kaapstad, 1995 for R120.00
R 120
See product
South Africa
 Net 'n Lewe - Fransi Phillips - Lapa - 2011 - Sagteband in besonder mooi toestand. Fransi Phillips is al bekend as skrywer met ’n outentieke stem in Afrikaans. Net ’n lewe, wenner van die R100.000-prysgeld in die Lapa-romankompetisie (2011), kan beskou word as ’n hoogtepunt in Phillips se oeuvre. Die roman handel oor die lewe van ’n vrou wat in ’n motorkaping doodgeskiet is. Haar vriendin, Heleen, erf haar dagboek wat oor 30 jaar geskryf is. Ná haar dood neem Heleen die vertelfunksie oor en die dagboek word herskryf as ’n roman.
See product
South Africa (All cities)
Buy Robey Leibbrandt - n Lewe van Fanatisme - Albert Blake for R140.00
R 140
See product
South Africa (All cities)
Buy Wat is n lewe nou? - Dan J Marlowe - Speurverhaal - Vertaling van Operation Stranglehold for R29.00
R 29
See product
South Africa (All cities)
Buy Olive Schreiner - n Lewe in Suid-Afrika 1855-1881 - Karel Schoeman for R200.00
R 200
See product
South Africa
 Sy verhaal, in woord en beeld. Hard cover, excellent condition.  As new.  96 pages.
R 75
See product
South Africa (All cities)
 'n Vurk in die Pad - Andre P. Brink - Human & Rousseau - 2009 - Hardeband met stofomslag in baie mooi, skoon en stewige toestand. Hierdie memoir is, soos André P Brink dit self stel, ’n reaksie op “’n behoefte … om nader te kyk na party gebeurtenisse in my lewe wat ek nog nie genoegsaam ondersoek het nie; baie dinge wat ek nog nie verstaan nie; baie wat my seergemaak of verras of vreugde veroorsaak het…” Die memoir gee die leser ’n blik op die ryk en vol lewe van een van die grootste skrywers in Afrikaans. Brink se verstommende erudisie en belesenheid in verskeie tale, sy diepgaande gemeenskapsbetrokkenheid (wat dikwels gepaard gegaan het met persoonlike opofferings), sy sterk politieke oortuigings wat meermale tot aksie oorgegaan en tot teistering van owerheidsweë gelei het, is alles dinge wat die leser sal bybly, saam met komiese en deerniswekkende momente uit sy jeug en sy heel persoonlike lewe. 
R 255
See product
South Africa (All cities)
Buy LANGENHOVEN, C.J. - Versamelde Werke: Slegs deel VIII (8) van n onvolledige 1974 stel. for R75.00
R 75
See product
South Africa
Boek nog in 'n baie goeie toestand EN teen 'n weggee prys. *N.B.*   If you buy more books from me you only pay R 6 postage each on the additional books – see what else I have to offer, it might be worth your while.
R 28
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 10 - 15 working days In hierdie versameling essays ondersoek meesterverteller Jan Nel die onvernietigbaarheid van die lewe: Immer is daar seisoene. Immer is daar n die eb weer ’n gety; n die winterdood weer lentelewe; n die val weer opstaan; n die leed weer vreugde. Dieselfde maand wat liggame opeis, stoot vars blomme uit die verwarmende grond. Uit die dooie takke van ’n boom, uit die dooie winter, kom nuwe lewe. Hoekom dan twyfel dat daar vir die mens insgelyks hoop kan wees? Op sy tipiese wyse en beeldende vertelstyl, deurweef met beide diepte en kwinkslae, ontbloot hy daardie tikkies van die ewigheid in elke liewe ding, van ’n melodie se soetheid tot goeters in ’n deurmekaar laai. Features Summary In hierdie versameling essays ondersoek meesterverteller Jan Nel die onvernietigbaarheid van die lewe: Immer is daar seisoene. Immer is daar ná die eb weer ’n gety; ná die winterdood weer lentelewe; ná die val weer opstaan; ná die leed weer vreugde. Author Jan Nel Publisher Protea Boekhuis Release date 20110713 Pages 134 ISBN 1-86919-305-9 ISBN 13 978-1-86919-305-8
R 153
See product
South Africa (All cities)
Uitgewer: Tafelberg Hierdie uitgawe: 1ste uitgawe, 1ste druk 2012 Binding: Sagteband  Aantal bladsye: 233  Toestand: Goeie toestand Beskrywing: Die ervaringe van 'n blanke vrou, gebore in die vyftigerjare, soos beleef teen al die sosio-ekonomiese veranderinge in Suid-Afrika. sien ook foto's. Posgeld: Sien asb. "Shipping charges" vir posgeld. As u die Postnet opsie gebruik spesifiseer asb. die naaste Postnet aan u.  
R 80
See product
South Africa (All cities)
Toestand: Goeie toestand, hardeband, 220 bladsye Beskrywing: Roman, lewe op 'n plaas in die Waterberg-distrik, sien ook foto's. Posgeld: Sien asb. "Shipping charges" vir posgeld.
R 65
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 24 hours Staan Sterk In 'n Wankelende Wreld Dra jy swaar aan die druk van jou daaglikse lewe, ry jy op 'n emosionele tuimeltrein, is jy fisiek uitgeput en sukkel jy met swak gesondheid? Is jy kort van draad, angstig, bang en voel jy pal skuldig omdat jy worstel om l meer en meer vir jou werk — en ander mense — te gee, dikwels ten koste van jou gesinslewe. Voel jy of jy min hoop het vir die toekoms? Staan sterk in 'n wankelende wreld is 'n praktiese boek vol onmiddelllike inspirasie wat jou sal help om bo al jou omstandighede uit te styg en alles te word wat jy geskep is om te wees. Die insigte wat jy op hierdie blaaie vind, sal jou aanmoedig om jou lewe, jou besigheid en jou toekoms te verander. Die teks is gebore uit lewenservaring en is nie bloot teorie nie. Waarvoor Wag Jy Dan? Sou jy bereid wees om jou ou leefwyse te verander en om jouself die geleentheid te gee om jou beste lewe te leef vir die res van jou lewe? Verbeel jou 'n lewe vol van oorborrelende vreugde...vars hoop wat daagliks aan jou opgedien word - soos warm brood; vryheid van alewige vrees; vervullende verhoudings; om selfvertroue uit te straal en om te lewe met die verwagting van gestruktureerde sukses. Hierdie waarheid is vervat in Waarvoor wag jy dan? Die resultate hoef nie langer vasgevang te wees in jou gedagtes of op jou wenslysie nie. Die uitkomste kan in jou lewe ervaar word - prakties, konsekwent en kragtig en doeltreffend. Nou waarvoor wag jy dan? Dit is NOU jou tyd om op te staan! Features Summary Staan Sterk In 'n Wankelende Wêreld Dra jy swaar aan die druk van jou daaglikse lewe, ry jy op ’n emosionele tuimeltrein, is jy fisiek uitgeput en sukkel jy met swak gesondheid? Author Angelique du Toit Publisher Struik Christian Media ISBN 1-4153-3934-1 ISBN 13 978-1-4153-3934-3
R 206
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 24 hours In 1957 emigreer die negejarige Henk van Woerden vanaf Nederland met sy gesin na Kaapstad — leertas in die hand, mussie oor die ore, serp om die nek, glasoog in die oogkas. Eers veertig jaar later ontdek hy wat die rede was vir hierdie vertrek na Suid-Afrika: Sy pa was 'n kollaborateur in die Tweede Wreldoorlog. Die emigrasie is die begin van 'n lewe as buitestaander en vorm later die goue draad in sy skilderye en literre werk. Koning Eenoog is 'n boeiende biografie van die ewig soekende emigrant Henk van Woerden (1947—2005), 'n skrywer wat nie net 'n bekroonde oeuvre agtergelaat het nie (Een mond vol glas — Alan Paton Award en die Frans Kellendonk-prys, Ultramarijn — Gouden Uil en Inktaap) maar ook die Nederlandse literatuur oor Suid-Afrika verander het. Features Summary In 1957 emigreer die negejarige Henk van Woerden vanaf Nederland met sy gesin na Kaapstad – leertas in die hand, mussie oor die ore, serp om die nek, glasoog in die oogkas... Author Toef Jaeger (Author), Zandra Bezuidenhout (Translator) Publisher Protea Boekhuis Release date 20170522 Pages 248 ISBN 1-4853-0593-4 ISBN 13 978-1-4853-0593-4
R 263
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.