-
loading
Ads with pictures

Katte


Top sales list katte

Middelburg (Mpumalanga)
Katte om weg te gee eet self en drink whatsup my vir inligting Tobie
See product
Brandfort (Free State)
Ek is op soek na n Goeie huis vir my 2 katte hulle is nou n jaar our. Dit is n mannetjie en n wyfie. Julle kan my kontak by 780 - show phone - 1
See product
Kriel (Mpumalanga)
Persiese katte (wyfies) 12 weke oud - (ingespuit en ontwurm) ouers geregistreerd R4 500-00 elk kontak 722 - show phone - 5
See product
South Africa
ons nodig sorging vir ons vier mannetjiekatte net so vir n maand. ons gaan by famielie bly wat groot honde het wat die kate gaan verskeer. n...
R 1
See product
Brakpan (Gauteng)
Ginger mannetjie en tabby weifie hul albei is ontwurm,en gebad. hul is liefdevol. As iemand belangstel laat weet asb. Geen kansvatters. Brakpan
See product
South Africa
Ek het 4 pragtige katjies wat goeie huise soek. Dit moet asb mense wees wat omgee vir katte en ervaring het met katte. Ek het 1 marbled tabby met n wit onderlyfie. 1 tabby wyfie en 2 x marbled tabby wyfies met effense silwer in. Die katjies sal ontwurm word en die veearts besoek op 4 weke en dan weer 6. Hulle is ongelukkig eers beskikbaar van 8 weke af. Vir fotos kan julle ny whatsapp. Slegs mense wat belangstel asb.
R 250
See product
Vryburg (North West)
Pragtige Serengeti katjies beskikbaar ❤ Nog 1 mannetjie en 1 wyfie beskikbaar Hulle het die mooiste pelsie met pragtige kontras. Hulle is op die 05 Februarie gebore - Ingeënt - 2x ontwurm - vet checked ✔ - geregistreerd Serengetis is so mooi soos Bengals. Hulle is net eleganter gebou. Langer beene en ore. Hulle het glade kort hare. Hulle persoonlikheid is baie soos Orientals. Perfekte katte vir n gesin. Hulle is lief vir ander katte, honde en kinders. R7500 per katjie As jy al 2 saam vat R14000  Laaste 2 fotos is Pa en Ma van hulle Besoek gerus ook my Instagram page Spotted_felines_sarah Kontak my gerus Sarah 0749657446 Spotted Felines  first Serengeti cat breeder in South Africa Ek is naby Vryburg North-West Transport kan teen onkostes gereël word.
R 7.500
See product
South Africa
3x pragtige X siamees katte reg om tegaan na hulle nuwe huise,hulle is geontwurum. Kontak Riaan . R150 elk.
See product
South Africa
het 3 pragtige katte reg om tegaan na nuwe huise hulle is geontwurum. 2 manietjies 1 wyfie r50 elk. ...
See product
South Africa
Ek het 'n opreg cocker spaniel hond uit gegroei nie seker van sy ouderdom nie. Ek het hom as geskenk gekry maar hy kom nie oor die weg met my katte nie. Is daar iemand wat hom wil in vat en hom liefde sal gee. Hy is n baie gehoorsame woef en slaap binne huis by my. Randfontein Whatsapp +27740994013 geen emails
R 1
See product
South Africa
Gesonde Pug hondjies wag vir hul Vir ewig parents.We het pragtige Pug hondjies wag vir hul vir ewig huis. Pragtige swart en ligbruin pug hondjies nou op soek na liefdevolle huise. Hulle het 'n uitstekende stamboom bloedlyn ouers. Hondjies is ontwurm, veearts nagegaan en ingeënt word. Ons hondjies het 'n speelse, uitgaande persoonlikheid en hanteer sedert geboorte. was opgevoed in ons huis en kuier saam met ons familie honde en katte. Beide ma en pa het pragtige temperements.stuur jou WhatsApp aantal
R 2.991
See product
Kimberley (Northern Cape)
Ons het drie katjies wat 'n GOEIE huis soek. Iemand regtig vir die katte kan sorg en lief is vir diere. Jy kan een of twee of aldrie vat. Hulle is ongeveer 5 maande oud, baie mak en het in die huis grootgeword. Gratis. Whatsapp asb vir nog foto's. Ons is in Modderrivier/Ritchie area. Geen kansvatters asb.
See product
Pretoria (Gauteng)
Pas jou diere op terwyl jy op n welverdiende vakansie gaan Honde Katte en pappegaaie. Beste en Rustigeste Kennels in Pretoria gewaarborg.Kom kyk vir jou self.
See product
Ritchie (Northern Cape)
Pragtige ronde appelkoppies met kort neusies en regop oortjies. Ouers Kusa en Canine SA geregistreerd. Ons doen ook registrasies. Klein bouvorm. 8 weke en reg vir huise. Ingespuit en ontwurm. Kom met puppy pack met kombersie, speelgoedjies, bandjies ens. Sosiaal pragtig aangepas met ander diere en katte. Ons hondjies word nie in hokke groot nie maar met baie liefde en aandag Baie liefdevol en blaf net as nodig. Pottytrain maklik...ons is in Kimberley omgewing maar kan per geleentheid stuur of vlieg lsndswyd. Tefies R2500 en reuntjies R2000.
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.