-
loading
Ads with pictures

Kaapstad


Top sales list kaapstad

South Africa
  HARDEBAND EX BIBBOEK. DIE INHOUD IS NETJIES EN MOOI MET FOTOS GEILLUSTREER.  
R 25
See product
South Africa (All cities)
Oom Izak van Kaapstad Kyk Terug - Izak W. van Tonder     Hardcover With no Dust Jacket I send by Ord inary mail and supply a tracking number.   Because of postage costs it is sometimes better to to order more than one book, as I charge by weight and combine postage it is more cost effective. I combine postage. I also combine postage with Jessies.    
R 60
See product
South Africa (All cities)
Buy A. Dreyer: Kruisgesante In Suid-Afrika. Kaapstad, 1927. for R180.00
R 180
See product
South Africa (All cities)
Buy S.A.KUNS - S.A. ART 1966 - Human & Rousseau Kaapstad - Pretoria Book for R350.00
R 350
See product
South Africa (All cities)
Buy Christo Albertyn: Van Groenberg tot Helderberg. Kaapstad, 2016. for R400.00
R 400
See product
South Africa (All cities)
Buy D. F. Malherbe: Die Bergstroomruis. Kaapstad, 1975. for R150.00
R 150
See product
South Africa (All cities)
Buy Hymne En Detlev Weiss: Uit My Jong Dae. Kaapstad, 1957. for R180.00
R 180
See product
South Africa (All cities)
Buy Die Reis Naar Kaapstad Van Oom Gijsbert Van Graan En Sijn Ondervindingen Aldaar - M. J. Brink for R360.00
R 360
See product
South Africa (All cities)
Buy W. Grutter: `n Naam wat seevarders eer. Kaapstad, 1973. for R300.00
R 300
See product
South Africa (All cities)
Buy Hennie Liebenberg: Karoo Ditsems en Datsems. Kaapstad, 1996. for R200.00
R 200
See product
South Africa (All cities)
Buy Hans Scheffler: Liewe Lydie - Liewe Fritz. Kaapstad, 1972. for R100.00
R 100
See product
South Africa (All cities)
Buy ARGITEKTONIESE SKOONHEID IN KAAPSTAD SE KOMPANJIESTUIN 1777-1805 D BAX 1963 EN C KOEMAN for R150.00
R 150
See product
South Africa (All cities)
Buy Colin Graham Botha: Die Kaapse Hugenote. Kaapstad, 1939. for R450.00
R 450
See product
South Africa (All cities)
Buy J. C. Kannemeyer: Langenhoven `n Lewe. Kaapstad, 1995 for R120.00
R 120
See product
South Africa (All cities)
Buy Oom Izak van Kaapstad Kyk Terug - Izak W. van Tonder for R50.00
R 50
See product
South Africa
Old Cape Town beautifully described and illustrated by line drawings. Afrikaans version..illustrated boards Edition: 1st, SA edition Publisher: Natonale Binding: Hardcover
See product
South Africa
Hardeband met stofomslag. Boek is stewig gebind en skoon binne. Uitgegee 1965 met 278 bladsye en geïllustreer met s/w foto's. Geskenkinskripsie op voorste skutbladsy. Die stofomslag is verweer met skade aan die voor-en bokant. Papierverlies. Posgeld in RSA = R58.00.  
See product
South Africa (All cities)
Baie goeie toestand. 111 p. Eerste uitgawe 1963.  [Posgeld = R70.00]
R 250
See product
South Africa (All cities)
1965. Hardeband. Baie goeie toestand. Minder as 1kg.   Swart en wit illustrasies.
R 190
See product
South Africa
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 20 - 25 working days Sarah word uit haar huisie in Kaapstad ontvoer. Sal Ariel daarin slaag om haar te vind? En sal kaptein Rassie Erasmus sy vooropgestelde idees en sinisme kan agterlaat en Sarah opspoor? Kaptein Erasmus se briljante IT-kenner Daniel help die persone opspoor wat die ontvoering gereel het. Wie is die drie Broerders, en hoekom is hulle agter Sarah aan? Wat is die verbintenis tussen Edmund Muller en die Groot Sadar? 'n Spannende verhaal met 'n vinnige pas, deurweef met die goue draad van God se beskerming en genade. Features Summary Sarah word uit haar huisie in Kaapstad ontvoer. Sal Ariel daarin slaag om haar te vind? En sal kaptein Rassie Erasmus sy vooropgestelde idees en sinisme kan agterlaat en Sarah opspoor? Author Stefani Serfontein Publisher Lux Verbi BM Release date 20150529 Pages 351 ISBN 0-7963-1848-4 ISBN 13 978-0-7963-1848-0
R 196
See product
South Africa
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 7 - 15 working days Die kortverhale in hierdie bundel beeld op treffende en insiggewende wyse, en plek-plek met die gebruik van sprokies, die karakter Mia se grootwordervarings uit – in Kaapstad en op die familieplaas op Ladismith, van 12-jarige kind tot 'n jong moeder. Dit beeld ook op fyn en sensitiewe wyse uit hoe Mia worstel met ’n erflas van alkoholisme en depressie. Daar is die komplekse verhoudings binne die familie: met haar ma, haar pa, en, soos sy ouer word, met mans. Die verhale beeld haar vrese uit, haar seksuele ontwaking en haar pogings om 'n sinvolle, gelukkige verhouding met iemand te he. Dis aparte verhale, maar saam beeld dit Mia se lewe uit en word dit byna iets soos 'n Bildungsroman. Onderliggend in die verhale is die helende krag wat "storie" en verbeelding in Mia en haar pa se lewe speel: dit is ook haar redding uit die erflas van depressie. Features Summary Die kortverhale in hierdie bundel beeld op treffende en insiggewende wyse, en plek-plek met die gebruik van sprokies, die karakter Mia se grootwordervarings uit – in Kaapstad en op die familieplaas op Ladismith... Author Willemien Brummer Publisher Human & Rousseau Release date 20080714 Pages 144 ISBN 0-7981-4980-9 ISBN 13 978-0-7981-4980-8
R 241
See product
South Africa
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 7 - 15 working days Toe iemand Kaapstad se ses-en-vyftigjarige mans begin afmaai, is dt kaptein Kassie Kasselman se dilemma. Dit wil darem baie na ¿n reeksmoordenaar lyk ¿ almal dieselfde modus operandi, almal dieselfde ouderdom ¿ maar Kassie is net nie oortuig nie... Boonop word hy aanges om ¿n skouspelagtige skilderyvervalsing te ondersoek, asof hy nie genoeg werk het nie. Hy¿t die ingedoende kopers voorheen so mooi gehelp, en hier sit hulle nou in ¿n baie groot verleentheid met hul miljoene-rande-belegging wat niks werd is nie. Wie kon so ¿n kans gevat het? En dan¿s daar die glibberige aktuaris met die voorliefde vir prostitute ¿ en hy¿s k ses-en-vyftig ¿ wat die leisels van ¿n groot maatskappy gaan opneem, as sy afperser nie die oorhand kry nie. Sal Kassie sy aaklige nuwe gesondheidsdieet oorleef om te kan ondersoek hoe dit alles inmekaar steek? Features Summary Reeksmoordenaar, of wraak? Toe iemand Kaapstad se ses-en-vyftigjarige mans begin afmaai, is dit kaptein Kassie Kasselman se dilemma. Author Rudie van Rensburg Publisher Queillerie Publishers (Pty) Ltd Release date 20140520 Pages 317 ISBN 0-7958-0077-0 ISBN 13 978-0-7958-0077-1
See product
South Africa
Hardeband in goeie toestand. Binding is stewig en skoon binne, behalwe vir watermerke aan bo- en onderkant van blaaie binne in boek, maar beïnvloed nie teks. Uitgegee 1965 met 278 bladsye tydens die 300-jarige bestaan van die Gemeente van Kaapstad. S/w illustrasies en foto's. Posgeld in RSA = R58.00 (verhoogde postariewe 1/4/2017)
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 24 hours In 1957 emigreer die negejarige Henk van Woerden vanaf Nederland met sy gesin na Kaapstad — leertas in die hand, mussie oor die ore, serp om die nek, glasoog in die oogkas. Eers veertig jaar later ontdek hy wat die rede was vir hierdie vertrek na Suid-Afrika: Sy pa was 'n kollaborateur in die Tweede Wreldoorlog. Die emigrasie is die begin van 'n lewe as buitestaander en vorm later die goue draad in sy skilderye en literre werk. Koning Eenoog is 'n boeiende biografie van die ewig soekende emigrant Henk van Woerden (1947—2005), 'n skrywer wat nie net 'n bekroonde oeuvre agtergelaat het nie (Een mond vol glas — Alan Paton Award en die Frans Kellendonk-prys, Ultramarijn — Gouden Uil en Inktaap) maar ook die Nederlandse literatuur oor Suid-Afrika verander het. Features Summary In 1957 emigreer die negejarige Henk van Woerden vanaf Nederland met sy gesin na Kaapstad – leertas in die hand, mussie oor die ore, serp om die nek, glasoog in die oogkas... Author Toef Jaeger (Author), Zandra Bezuidenhout (Translator) Publisher Protea Boekhuis Release date 20170522 Pages 248 ISBN 1-4853-0593-4 ISBN 13 978-1-4853-0593-4
R 263
See product
South Africa (All cities)
Van Riebeeck Fees - Historiese Kunstentoonstelling - Die Kasteel Kaapstad 1952 Softcover.  I send by Ordinary mail and supply a tracking number. Because of postage costs it is sometimes better to to order more than one book, as I charge by weight and combine postage it is more cost effective. I combine postage. I also combine postage with Jessies.  
R 25
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 7 - 15 working days Simon is 'n wereldreisiger, vertroud met die reels van vryheid en ongebonde plesier. Van Bali tot Melbourne, van Tokio tot Kaapstad, soek hy ontmoetings en ervarings op. Deurentyd keer herinneringe terug: kleintyd in die Oos-Kaap, sy pa, die plaas en voorligting aan die hand van 'n beesboerdery. In sy sielkundige se spreekkamer bind Simon die grepe van oomblikke en ervarings saam, met dr. Spiteri se insigte. 'n Vreeslose verkenning van moderne seksualiteit, intimiteit, en identiteit. Features Summary Simon is 'n wereldreisiger, vertroud met die reels van vryheid en ongebonde plesier. Van Bali tot Melbourne, van Tokio tot Kaapstad, soek hy ontmoetings en ervarings op... Author Eben Venter Publisher Tafelberg Publishers Ltd Release date 20170709 Pages 212 ISBN 0-624-08261-X ISBN 13 978-0-624-08261-3
R 254
See product
South Africa (All cities)
Buy Chris Esterhuyse: Tant Hannie, die Pomperdoes en die Pos-mouter. Kaapstad, 2004. for R100.00
R 100
See product
South Africa (All cities)
Buy J. A. Wormser: Het Leven Van Petrus Jacobus Joubert. Kaapstad, 1916. for R500.00
R 500
See product
South Africa (All cities)
Buy RARE Nederduitsch ZUID AFRIKAANSCH TYDSCHRIFT 1838 Gedruk KAAPSTAD NUUS OOR VOORTREKKERS in1838 for R1,500.00
R 1.500
See product
South Africa (All cities)
Buy RARE NEDERDUITSCH ZUID AFRIKAANSCH TYDSCHRIFT 1839 gedruk KAAPSTAD Nuus oor VOORTREKKERS IN 1839 for R1,500.00
R 1.500
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.