-
loading
Ads with pictures

Hulp


Top sales list hulp

Centurion (Gauteng)
Hulp met skooltake, mondelinge en vertaling van take vir laerskool en hoerskool leerlinge. Kontak Karin by 829 - show phone - 9 vir 'n kwotasie. Gewoonlik tussen R250 - R500 per taak afhangende van die hoeveelheid navorsing en werk.
See product
Centurion (Gauteng)
Skakel my gerus vir 'n kwotasie. Ek doen LO, Gasvryheids, Toerisme, Mondeling take wat leerders baie tyd spaar met hulle vol akademiese programme. Karin 829 - show phone - 9
See product
Worcester (Western Cape)
Druiwe plaasbestuurder 25 jaar ondervinding beskikbaar vir oestyd Skakel 0834545678
See product
Witbank (Mpumalanga)
Rekeningkunde ekstra klasses: Graad 8 tot 12 Wiskunde ekstra klasse: Graad 1 tot 12 asook N1 - N3
See product
Port Elizabeth (Eastern Cape)
SUIKERBONE TEEN HALFPRYS GESKIK VIR VOEDINGS HULP PROGRAMME HET SLEGS VERKLEUR AGV LANK STOOR TYD VOEDINGSWAARDE 100 % GROOT HOEVEELHEDE BESKIKBAAR Bethlehem
R 7
See product
Bloemfontein (Free State)
KwikPave is n denamise firma met n houding van niks is onmoontlik nie, ek help graag met raad en advies om jou sak te pas. Kontak my gerus vir enige raad en profesionele hulp om enige spasie fantasties te laat lyk. Kom ek help jou om jou huis in n lushof te verander met pragtige profesionele Plaveisel en SmartStone. Bomas en Firepits geen probleem nie. Weet verseker ek hou self toesig.
See product
Christiana (North West)
JvrProjekte. Is Jy Te besig om by als uit Te kom? Het Jy hulp nodig met die beplanning en organiseering van jou projekte? Laat ons dit vir jou doen! Geen projek is Te Klein of Te Groot of Te kompleks vir ons veld nie. Kontak ons gerus vir meer inligting en afsprake: Benhard, Noord-Kaap, Noordwes
See product
Robertson (Western Cape)
'n Gemengde boerdery in Robertson omgewing is opsoek na die dienste van 'n Produksiebestuurder wat die wyndruiwe afdeling van die boerdery kan bestuur, asook hulp kan verleen met die oes van ander afdelings se vrugte (steenvrugte en sitrus). Vereistes: Die posbekleër sal rapporteer aan die Produksiehoof en verantwoordelik wees vir die produksie van wyndruiwe. Sleutelpligte: -Die bestuur van die menslike hulpbronne komponent -Plaag- en onkruidbeheer -Besproeiing -Snoei tot oes -Ontwikkeling van nuwe aanplantings -Rekordhouding en algemene administrasie -Deeglike kennis en ervaring van wyndruif verbouing (minimum 10 Jaar) -Ondervinding van parsmasjiene -Ondervinding en kennis van besproeiing, plaagbeheer, onkruidbeheer asook voeding -Goeie meganiese vaardighede en prakties aangelê wees -Bestuur van 'n span werknemers en werwing van spanne -Rekordhouding kan handhaaf bv Deurgee van lone -Basiese rekenaarkennis -Goeie menseverhoudings handhaaf, eie inisiatief kan neem en gemotiveerd wees -Kode 10 (EC1) lisensie met geldige PDP -Woonagtig in die Weskaap Die ideale kandidaat is 'n energieke en praktiese persoon, met baie goeie menseverhoudinge, wat oor die toepaslike ondervinding van wingerdverbouing beskik. Moet getroud wees en eggenoot moet 'n pos beklee en uitdagings van beroep verstaan, bereid wees om verlengde ure te werk en naweekdiens te verrig.Moet asb nie aansoek doen indien kwalifikasies of motivering ontbreek nie. Indien u belangstel in die geleentheid, e-pos asb 'n volledige CV aan zeemanboerdery@gmail.com Aansoeke sluite: 31 Maart 2021 Die Suksesvolle kandidaat begin 3 Mei 2021 Meld salaris en voordele verlang. Indien u aan die keuringsvereistes voldoen, sal ons u binne twee weke na die plasing van hierdie advertensie kontak.
See product
Robertson (Western Cape)
'n Gemengde boerdery in Robertson omgewing is opsoek na die dienste van 'n Produksiebestuurder wat die wyndruiwe afdeling van die boerdery kan bestuur, asook hulp kan verleen met die oes van ander afdelings se vrugte (steenvrugte en sitrus). Vereistes: Die posbekleër sal rapporteer aan die Produksiehoof en verantwoordelik wees vir die produksie van wyndruiwe. Sleutelpligte: -Die bestuur van die menslike hulpbronne komponent -Plaag- en onkruidbeheer -Besproeiing -Snoei tot oes -Ontwikkeling van nuwe aanplantings -Rekordhouding en algemene administrasie -Deeglike kennis en ervaring van wyndruif verbouing (minimum 5 Jaar) -Ondervinding van parsmasjiene -Ondervinding en kennis van besproeiing, plaagbeheer, onkruidbeheer asook voeding -Goeie meganiese vaardighede en prakties aangelê wees -Bestuur van 'n span werknemers en werwing van spanne -Rekordhouding kan handhaaf bv Deurgee van lone -Basiese rekenaarkennis -Goeie menseverhoudings handhaaf, eie inisiatief kan neem en gemotiveerd wees -Kode 10 (EC1) lisensie met geldige PDP -Woonagtig in die Weskaap Die ideale kandidaat is 'n energieke en praktiese persoon, met baie goeie menseverhoudinge, wat oor die toepaslike ondervinding van wingerdverbouing beskik. Moet getroud wees en eggenoot moet 'n pos kan beklee en uitdagings van beroep verstaan, bereid wees om verlengde ure te werk en naweekdiens te verrig.Moet asb nie aansoek doen indien kwalifikasies of motivering ontbreek nie. Indien u belangstel in die geleentheid, e-pos asb 'n volledige CV aan zeemanboerdery@gmail.com Aansoeke sluite: Die Suksesvolle kandidaat begin Meld salaris en voordele verlang. Indien u aan die keuringsvereistes voldoen, sal ons u binne twee weke na die plasing van hierdie advertensie kontak.
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.