-
loading
Ads with pictures

Hoor


Top sales list hoor

South Africa
 Hoor! Hoor! Hansard Honderd jaar debat 1910-2010 - At van Wyk - Tafelberg - 2010 - Sagteband in mooi, skoon en stewige toestand. Suid-Afrika is by uitstek die land van die onvoorspelbare. Min mense sou kon dink dat agt jaar ná die verpletterende nederlaag van die Boere-republieke in die Anglo-Boereoorlog die Afrikaners as die politieke oorwinnaars die Unie van Suid-Afrika sou binnegaan. Of dat die heeltemal wit parlement, wat op 31 Oktober 1910 die eerste keer vergader het, al hoe meer inklusief sou word, en ’n Hansard sou hê wat, ongeag die groot regimeverandering van 1994, deurlopend tot vandag sou verskyn. Of dat die parlement, wat die eerste 70 jaar van sy bestaan alles moontlik sou doen om die wit mense en wit belange te beveilig, die toneel sou word van die sluipmoord van ’n eerste minister. Ewe onvoorspelbaar sowat 25 jaar terug, was dat daar teen 2010 geen bestek geneem sou word van ’n eeu se voortgesette groei en ontwikkeling van die ekonomie, infrastruktuur, lettere, kunste en sport nie.
See product
South Africa (All cities)
Buy `Hoor God se Stem` Henry & Richard Blackaby. Soft cover. for R36.00
R 36
See product
South Africa (All cities)
 Slapband boek,Paarl Print 2009 Boek in n baie goeie kondisie,met slegs n baie effense opkrul van die hoeke.  
R 60
See product
South Africa
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 10 - 15 working days Takke, blare en versiersels le die wereld vol en al wat jy hoor, is ou Knoetsboom se gekreun en gekraak. "Eina, eina tog, my arm! Ho, ho...O, my kop...waar is ek?" mompel 'n diep, growwe stem. Diep, diep in die hart van Droombos, daar waar net bosdiertjies, feetjies en kabouters woon en waar kindertjies net in hul drome kan kom, gebeur allerhande dinge in en om Ou Knoetsboom in hierdie splinternuwe eg Afrikaanse reeks. Features Summary Takke, blare en versiersels le die wereld vol en al wat jy hoor, is ou Knoetsboom se gekreun en gekraak. "Eina, eina tog, my arm! Ho, ho...O, my kop..... Author Francois Maree (Editor), Johann Strauss (Illustrator), Annelize Bester (Author) Publisher Fantasi Books (Pty) Ltd Release date 20060930 Pages 32 ISBN 1-920134-13-1 ISBN 13 978-1-920134-13-6
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 4 - 8 working days Die Flixies hoor in hierdie storie wat die werweldiere se wenresep was — 'n skelet binne-in die liggaam, wat van been en kraakbeen gemaak is, waaraan spiere kon vasheg. Werweldiere het unieke eienskappe gehad wat hulle aanpasbaar op land gemaak het en sodoende is talle nisse gevul wat die land nog verder vir ander lewensvorme oopgemaak het! Die Onderwysersgids sluit in: 'n Verduideliking van die onderrigstrategie wat gebruik word. 'n Verduideliking van watter begripsvaardigheid gebruik word en watter stap van die onderrigstrategie in daardie spesifieke boek toegepas moet word. Hoogtepunte in die teks, met 'n sypaneel wat die onderrigstrategie modelleer en die sleutelpunte in die teks vir toepassing uitlig. Die sleutelwoorde wat in die inleidende bespreking uitgestal en gebruik kan word, word verskaf. Werkblaaie met begripsaktiwiteite gebaseer op die storie word aan die einde van die gids ingesluit. Features Summary Die Flixies hoor in hierdie storie wat die werweldiere se wenresep was – ’n skelet binne-in die liggaam, wat van been en kraakbeen gemaak is, waaraan spiere kon vasheg... Author Danie Schreuder Publisher Juta ISBN 1-4851-2316-X ISBN 13 978-1-4851-2316-3
R 79
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 4 - 8 working days Die Flixies hoor in hierdie storie wat die werweldiere se wenresep was - 'n skelet binne-in die liggaam, wat van been en kraakbeen gemaak is, waaraan spiere kon vasheg. Werweldiere het unieke eienskappe gehad wat hulle aanpasbaar op land gemaak het en sodoende is talle nisse gevul wat die land nog verder vir ander lewensvorme oopgemaak het! Features Summary Die Flixies hoor in hierdie storie wat die werweldiere se wenresep was - 'n skelet binne-in die liggaam, wat van been en kraakbeen gemaak is, waaraan spiere kon vasheg... Author Danie Schreuder Publisher Juta ISBN 1-4851-2310-0 ISBN 13 978-1-4851-2310-1
R 68
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 4 - 8 working days Greg Heffley skryf alles neer wat met hom gebeur, en trek nou by dertien Dagboek van 'n Wimpy Kid-joernale. Maar dit het uiteindelik tyd geword dat lesers hoor wat Rowley in sy eie joernaal te s het. In Dagboek van 'n Vreeslike Vriendelike Outjie skryf Greg se beste vriend, die vrolike Rowley Jefferson, oor sy wedervaringe en stem in om sy vriend se lewensverhaal neer te pen. (Greg gaan immers eendag ryk en beroemd wees, en dan gaan mense alles van hom wil weet). Maar dit wil lyk asof Rowley nie 'n goeie keuse vir die taak is nie, en sy "biografie" van Greg vertel meer van hom as van sy beste vriend. Dagboek van 'n Vreeslike Vriendelike Outjie: Rowley Jefferson se Joernaal laat lesers uit 'n ander hoek na die Wimpy Kid-wreld kyk - een wat aanhangers nie sal wil misloop nie! Features Summary Greg Heffley skryf alles neer wat met hom gebeur, en trek nou by dertien Dagboek van 'n Wimpy Kid-joernale. Maar dit het uiteindelik tyd geword dat lesers hoor wat Rowley in sy eie joernaal te sê het. Author Jeff Kinney (Author), Tinus Horn (Translator) Publisher Penguin Random House South Africa Release date 20190527 Pages 224 ISBN 1-4859-0052-2 ISBN 13 978-1-4859-0052-8
R 126
See product
South Africa
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 10 - 15 working days Features Summary Dis Lente. Boel pas die trop koeie op. Skielik hoor hy ’n vreemde geloei. Die plaasdiere het 'n klein bosvarkie alleen tussen die lang gras gevind. Hy het van sy mamma en boeties weggedwaal toe hy van die jagter gevlug het... Author Isabella Camino (Author), Delphine Lacharron (Author), Isabella Camino (Illustrator), Fantasi (Author) Publisher Fantasi Books (Pty) Ltd Release date 20150701 Pages 16 ISBN 1-920660-09-7 ISBN 13 978-1-920660-09-3
See product
South Africa
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 7 - 15 working days Alexander Strachan se Brandwaterkom is ¿n dubbelloop-roman: Dit is enersyds ¿n aangrypende, bloedstollende verhaal oor die lewe van een van die berugste Boereoffisiere, andersyds is dit ¿n boeiende ondersoek na die verleidelike, soms selfs verraderlike manier waarop verhale van ons besit neem en ons verbeelding op loop jaag. Met verbluffende vernuf trek Strachan albei snellers van die roman gelyk af. Features Summary Esther van Emmenes het nie die bakkie hoor stilhou nie. Sy loop heeltemal ingedagte tussen die ou grafstene in die Fouriesburgse begraafplaas rond. Soekend. Author Alexander Strachan Publisher Tafelberg Publishers Ltd Release date 20150620 Pages 383 ISBN 0-624-07336-X ISBN 13 978-0-624-07336-9
See product
South Africa
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 10 - 15 working days 'n Jeugverhaal wat ook geskik is vir volwassenes. Met Dolf van Niekerk se intieme kennis van die kind, skryf hy vanuit 'n kind se oogpunt oor “die buitestaander/outcast”. Verskeie kwessies wat 'n kind na aan die hart le word aangeraak, soos: gebroke families, tekort aan aandag en liefde, drome en standvastigheid. Albert is eensaam. Hy kom uit 'n gebroke huis waar daar baie gehuil en min gelag word. Hy ken nie sy stiefma nie en dis asof sy pa net 'n kuiergas in die huis is. 'n Posduif bring nuwe hoop en opwinding in sy lewe. Die tuin word sy veilige hawe – die plek waar hy net homself kan wees en vrylik mag liefhe. 'n Jeugboek wat meer as net 'n ontspanningsboek is. As jou kind hierdie eers gelees het, sal sy vir die res van haar lewe opkyk as sy die geruis van duifvlerke hoor. Sy sal deernis he met haar maats wat uit gebroke huise kom, want sy sal besef dat hulle dit nie maklik in die lewe het nie. Sy sal nooit net niks kan voel as sy 'n dooie posduif in die pad sien le nie. As sy dikbek of sleg voel, sal sy uitwyk na die stilte van die tuin. En as iemand haar drome bedreig, sal sy hulle op 'n afstand by die diere stilletjies sit en vloek. – Keina Swart Features Summary 'n Jeugverhaal wat ook geskik is vir volwassenes. Met Dolf van Niekerk se intieme kennis van die kind, skryf hy vanuit 'n kind se oogpunt oor “die buitestaander/outcast”... Author Dolf van Niekerk Publisher Protea Boekhuis Release date 20141101 Pages 96 ISBN 1-4853-0237-4 ISBN 13 978-1-4853-0237-7
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 7 - 15 working days Daniel kuier by Ouma en Oupa. Toe dit aand word en tyd om te gaan slap, lees Oupa eers vir Daniel 'n storie. Toe sing Ouma vir hom 'n liedjie. Maar die bed is vreemd, en Daniel voel baie ongemaklik... Hy verlang na sy eie kamer en sy eie bed. En hy hoor geluide! Dit klink soos...Soos 'n hele trop olinosters wat op die dak dans en spring! Features Summary Daniel kuier by Ouma en Oupa. Toe dit aand word en tyd om te gaan slap, lees Oupa eers vir Daniel 'n storie. Toe sing Ouma vir hom 'n liedjie. Maar die bed is vreemd... Author Marita Van der Vyver (Author), Dale Blankenaar (Illustrator) Publisher Tafelberg Publishers Ltd Release date 20150217 Pages 32 ISBN 0-624-06917-6 ISBN 13 978-0-624-06917-1
R 161
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 7 - 15 working days Alana de Koker wil haar aandag uitsluitlik toespits op haar nuwe werk in die trauma-eenheid. Sy mt hard en voortdurend werk om die duiwels uit haar kop te hou. Dan hoor sy 'n bekende stem agter een van die gordyne by ongevalle. Op die bed l die laaste persoon op aarde wat sy wou sien. Na vyf jaar is Braam Smit steeds so aantreklik op sy sorgelose manier. Alana moet nou alles in haar vermo doen om Braam uit haar kop n veral haar hart te hou. Features Summary Alana de Koker wil haar aandag uitsluitlik toespits op haar nuwe werk in die trauma-eenheid. Sy móét hard en voortdurend werk om die duiwels uit haar kop te hou... Author Cecilia Steyn Publisher Tafelberg Publishers Ltd Release date 20180810 Pages 224 ISBN 0-624-08573-2 ISBN 13 978-0-624-08573-7
R 96
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 7 - 15 working days Jana is net drie jaar oud toe haar ma tydens 'n besoek aan Ierland spoorloos verdwyn. Op die Bolandse wynplaas Stormkloof treur KleinStorm oor sy pragtige vrou wat hom met haar fluitmusiek betower het. Jana verlang ook na haar ma. Snags roep die wind haar buitentoe, dieselfde wind wat 'n hele huis kan optel en anderkant die berge kan neersit. Maar Jana is nie bang vir die storm nie. As sy mooi na die wind luister, hoor sy die soet, ho note van haar ma se fluit. Een so 'n stormnag ontmoet Jana vir !X'uri - 'n klein dogtertjie, bruin soos klip, met net 'n velletjie om haar heupe en 'n wit stringetjie krale om haar nek. !X'uri kom uit 'n gat in die grond waar die groot olienhoutboom se wortels eens was. !X'uri het gekom omdat dit tyd is om Jana se ma te soek. Stormkind is 'n betowerende, liriese verhaal oor verlies, vergifnis en die kulturele erfenis van die Boesmans. Features Summary Jana is net drie jaar oud toe haar ma spoorloos verdwyn. Snags roep die wind Jana buitentoe, maar sy is nie bang vir die storm nie. As sy mooi na die wind luister... Author Riana Scheepers Publisher Tafelberg Publishers Ltd Release date 20180219 Pages 220 ISBN 0-624-08430-2 ISBN 13 978-0-624-08430-3
R 215
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.