-
loading
Ads with pictures

Ek van afrikaans


Top sales list ek van afrikaans

South Africa (All cities)
Hardeband boek in baie goeie tweedehandse toestand. Die rugkant is verkleur en aan die binnekant van die voorste buiteblad is 'n naam wat doodgekrap is, geskryf. Andersins in besonder goeie toestand. Die boek gee 'n uitstekende oorsig van die wording, ontwikkeling, skriftelike gebruik en geleidelike erkenning van Afrikaans.  .  
R 135
See product
South Africa
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 15 - 20 working days Features Author G.J. van Wyk Publisher Protea Boekhuis Release date 20070131 Pages 213 ISBN 0-9584971-4-1 ISBN 13 978-0-9584971-4-5
See product
South Africa
Sagteband met 199 bladsye baie mooi. Binne ook stories oor Namig, Anglo-Boereoorlog, rieldans, askoek, Boesmans, spookbos....R46 posgeld in SA.
R 55
See product
South Africa (All cities)
 Afrikaans (ATKV) Woordeboek (1928) & Lys van Wysigings Booklet  (1934) by J.L. Van Schaik.   This pair of items are in a GOOD CONDITION, bearing in mind that they were subject to excessive use - 91 and 85 years ago respectively.   ¤  The Afrikaans Woordeboek (Afrikaans ~ Engels), was published by J.L. Van Schaik in 1928 - just three years after Afrikaans replaced Dutch as co-official language with English.   This second impression was authored by Kritzinger, Steyn, Schoonees & Cronjé. 1300 PAGES. ALL PAGES ARE PRESENT AND BINDING ON SPINE IS INTACT.  THERE ARE SOME SIGNS OF WEAR FROM GENERAL USAGE.  ¤ The Lys van Wysigings was published in 1934 by J.L. Van Schaik - and contains 17 pages of adapted and modified terms for every occasion.   THE BOOKLET IS IN AN EXCELLENT CONDITION.  ALL PAGES ARE PRESENT AND SPINE IS GOOD.   An ideal example  of early modern Afrikaans literary memorabilia - for the Afrikaanse Taal en Kultuurvereeniging enthusiast who wishes to add to their collection.   FOREIGN BIDDERS TO PAY USING BOB BUCKS - QUOTED SHIPPING  NO COLLECTIONS  PAYMENT IN 7 DAYS OR SNC  SEE SHIPPING. 
R 85
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 10 - 15 working days 'n Sjimpansee vertel van sy gunstelingboeke: van boeke oor ruimtevaarders tot boeke oor seerowers. Ja, hy hou regtig van boeke! Van watter tipe boeke hou jy? Snaakse boeke? Bangmaak-boeke? Boeke oor monsters en seerowers? Boeke met sjimpansees? Waarvan jy ook al hou, daar is iets in hierdie boek vir jou! Features Summary 'n Sjimpansee vertel van sy gunstelingboeke: van boeke oor ruimtevaarders tot boeke oor seerowers. Author Anthony Browne (Author), Anthony Browne (Illustrator), Shane Kleyn (Translator) Publisher Protea Boekhuis Release date 20110905 Pages 24 ISBN 1-86919-516-7 ISBN 13 978-1-86919-516-8
R 115
See product
South Africa (All cities)
Buy Afrikaans, Ons Pêrel Van Groot Waarde. Kok. B et al (Editors) for R740.00
R 740
See product
South Africa
1975 tweede druk - Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge geillustreerde hardeband met stofomslag, 324 bladsye. Netjiese inskripsie vir boekprys op eerste bladsy 1975 met Inskripsie van Hoofsekretaris FAK -  Van den Berg  aan vorige eienaar (sien fotos).  Twee stukkies deurskynende sellotape op eerste lee bruin endbladsy. Voeg asb R75 by vir SAPO posgeld.  
See product
South Africa
Hardback. Afrikaans. Tafelberg. 1975. ISBN: 0624007081. 90pp. Very good condition in hardcover with dw. Seven short stories by this popular author. Afrikaans text. Book No: 19678/1001402
R 50
See product
South Africa
Versamelstuk: ensiklopedieë nog in fantastiese toestand. Boekrak ingesluit. (Boekrak kort n bietjie TLC, maar hy staan nog). Wêreldfokus #1-16 Wêreldvisie #1-10 Boek van die jaar
R 1.000
See product
South Africa
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 7 - 15 working days Features Summary Piekfyn vir NKABV. Piekfyn Afrikaans Graad 10 bevat interessante en kontemporere leerstof vir jou as leerder van Afrikaans Huistaal. Boop word taalinhud met die van verskeie ander vakke geintegreer wat jou ervaringswereld sal verryk en jou deeglik vir Graad 11 sal voorberei. Author Riens Vosloo (Author), Lucas Malan (Author), Henk Viljoen (Author), Hettie Scholtz (Author) Publisher Best Books Release date 20110816 Pages 320 ISBN 1-77002-710-6 ISBN 13 978-1-77002-710-7
R 178
See product
South Africa (All cities)
Used, hardcover, with original dustjacket, shelf-worn and small tears on edges, in very good condition.  Instituut vir Geskiedenisnavorsing, 1976, 106 pages    
R 150
See product
South Africa
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 7 - 15 working days Die kortverhale in hierdie bundel beeld op treffende en insiggewende wyse, en plek-plek met die gebruik van sprokies, die karakter Mia se grootwordervarings uit – in Kaapstad en op die familieplaas op Ladismith, van 12-jarige kind tot 'n jong moeder. Dit beeld ook op fyn en sensitiewe wyse uit hoe Mia worstel met ’n erflas van alkoholisme en depressie. Daar is die komplekse verhoudings binne die familie: met haar ma, haar pa, en, soos sy ouer word, met mans. Die verhale beeld haar vrese uit, haar seksuele ontwaking en haar pogings om 'n sinvolle, gelukkige verhouding met iemand te he. Dis aparte verhale, maar saam beeld dit Mia se lewe uit en word dit byna iets soos 'n Bildungsroman. Onderliggend in die verhale is die helende krag wat "storie" en verbeelding in Mia en haar pa se lewe speel: dit is ook haar redding uit die erflas van depressie. Features Summary Die kortverhale in hierdie bundel beeld op treffende en insiggewende wyse, en plek-plek met die gebruik van sprokies, die karakter Mia se grootwordervarings uit – in Kaapstad en op die familieplaas op Ladismith... Author Willemien Brummer Publisher Human & Rousseau Release date 20080714 Pages 144 ISBN 0-7981-4980-9 ISBN 13 978-0-7981-4980-8
R 241
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 5 - 10 working days Ouerskap vandag is moeiliker as ooit tevore. Kinders staan onder druk wat voorheen ongehoord was. En die druk rus ook op ouers om hul kinders te lei en ondersteun. Jannie Putter kyk in Wenplan Vir Jou Kind Se Lewe in 13 hoofstukke na waardevolle temas soos "Wie is jy?", "Hoe bou ek my kind se self-beeld?", en "Hoe tug ek my kind?" Hy gebruik grafiese voor---stellings om sy teorie uit te lig en praat ook spesifiek met enkelouers oor die struikel-blokke wat hulle moet hanteer. Jannie wys ouers dat die sleutel daarin l om die regte besluite in die hitte van die oomblik te neem. Daar is altyd twee opsies: die regte besluit wat dalk moeilik is of die verkeerde besluit wat dalk op daardie oomblik gemaklik en selfs prettig lyk, maar lei tot spyt. Wenplan Vir Jou Kind Se Lewe sal ouers bemoe-dig om die beste ouers moontlik vir hul kinders te wees. Features Summary Jannie Putter kyk in Wenplan vir jou kind se lewe in 13 hoofstukke na waardevolle temas soos "Wie is jy?", "Hoe bou ek my kind se selfbeeld?", en "Hoe tug ek my kind? Author Jannie Putter Publisher Christelike Uitgewers Release date 20140901 Pages 174 ISBN 1-4316-1020-8 ISBN 13 978-1-4316-1020-4
R 107
See product
South Africa
    (Cape Town: Nasionale Pers, 1940), first edition. 228 x 153 mm; printed wrappers; pp. (viii) + 88. Wrappers partially sunned; pages pleasantly yellowed, corners bumped. Good+ condition, actually surprisingly good for its age. Afrikaans text. (Nienaber 1, p. 246) An overview of the Second Frontier War of 1789-1793 on the borders of European settlement at the Cape of Good Hope. "In hoofsaak kan ek my met dr. Theal se beskrywing van die tweede Kafferoorlog verenig, maar nogtans het dit my wenslik voorgekom om die resultate van my ondersoek te publiseer. Dr. Theal wy maar net tien bladsye aan die materiaal wat ek in hierdie boekie behandel (History of South Africa, Vol. IV, pp. 281-291). 'n Uitvoeriger beskrywing aan die hand van die oorspronklike bronne was dus nodig. Buitendien sal die taak wat daar vir Afrikaanse historici wag, nie afgehandel wees voordat die hele geskiedenis van ons land in die taal van ons volk beskrywe is nie." - From the author's Foreword.
R 300
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 10 - 15 working days By geleentheid van die gevierde skrywer Karel Schoeman se 75ste verjaardag in Oktober 2014 publiseer Protea Boekhuis twee televisiedraaiboeke, wat, hoewel hulle geruime tyd gelede reeds geskryf is, nie voorheen gepubliseer is nie. In die voorwoord tot die twee draaiboeke meld Karel Schoeman dat die twee draaiboeke in 1985 ontstaan het, toe daar bewerkings van sy romans verfilm is. Die twee dramatekste sou miskien eerder as leestekste en nie as speeltekste nie beskou kon word, maar Schoeman sluit nie die moontlikheid van verfilming uit nie. Hy skryf verder: “Die betrokke manuskripte het onlangs aan die lig gekom nadat ek gemeen het dat dit lankal nie meer bestaan nie, en word nou gepubliseer soos hulle geskryf is, aangesien dit nie sinvol gelyk het om na verloop van meer as 'n kwarteeu nog daaraan te probeer verander of verbeter nie.” Die eerste van die twee tekste, “'n Vrou wat alleen bly”, speel op 'n klein plattelandse dorpie af. Dit handel oor die raaiselagtige skietdood van 'n geliefde dominee en oor die versteuring van verhoudings tussen mense wat mekaar reeds lank ken wanneer 'n nuweling die gemeenskap binnekom. Die tweede teks, “Hier was huise, hier 'n pad” speel in 1908 af in en om 'n hotelletjie aan die Suid-Kaapse kus. In hierdie draaiboek bevind 'n aantal uiteenlopende karakters hulle toevallig en kortstondig in mekaar se geselskap. Sommige van die karakters reik huiwerig na mekaar uit, maar die verhoudings wat ontstaan, bly vervlietend. Soos in 'n Tsjechow-drama toon Karel Schoeman in hierdie twee tekste watter intensiteit daar in klein menslike gebare, huiwerende gesprek en versigtige uitreik na ander kan le. Features Summary By geleentheid van die gevierde skrywer Karel Schoeman se 75ste verjaardag in Oktober 2014 publiseer Protea Boekhuis twee televisiedraaiboeke, wat, hoewel hulle geruime tyd gelede reeds geskryf is... Author Karel Schoeman Publisher Protea Boekhuis Release date 20140922 Pages 197 ISBN 1-4853-0184-X ISBN 13 978-1-4853-0184-4
R 191
See product
South Africa
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 10 - 15 working days Elke mamma het dit al beleef - as sy by die huis kom, het daar iets skeefgeloop. Maar die skuldige het spoorloos verdwyn... Miko het ook iets doms aangevang. En nou is hy te bang om dit vir Mamma te vertel. Gelukkig help sy maatjie Mimikie hom uit die penarie! Features Summary Miko en sy maatjie Mimikie leer ken die plesiere en pyne van die alledaagse lewe, maar daarvoor is mammas daar om te help. Author Francois Maree (Editor), Eve Tharlet (Director), Eve Tharlet (Illustrator), Brigitte Weninger (Author) Publisher Fantasi Books (Pty) Ltd Release date 20050715 Pages 32 ISBN 1-919764-86-0 ISBN 13 978-1-919764-86-3
R 69
See product
South Africa
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 10 - 15 working days In die motto van hierdie reeks liedtekste vra Amanda Strydom: ¿Moet ek skryf oor die liefde / Moet ek skryf oor politiek / Oor die menslike kondisie / Oor ons blou planeet se siek?¿ Dit is ook dan juis wat sy doen ¿ haar vlymskerp lirieke ondersoek hierdie temas op ¿n meesterlike wyse. Alhoewel Amanda op die verhoog ¿n onvergeetlike belewenis is, bewys Kaalvoet dat haar woorde selfs sonder musiek ¿n slag kan slaan. Kaalvoet het die eerste keer in 2004 verskyn en die destydse drukoplaag het uitverkoop. Features Summary Alhoewel Amanda op die verhoog ’n onvergeetlike belewenis is, bewys Kaalvoet dat haar woorde selfs sonder musiek ’n slag kan slaan. Author Amanda Strydom Publisher Protea Boekhuis Release date 20101215 Pages 79 ISBN 1-86919-429-2 ISBN 13 978-1-86919-429-1
R 134
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.