-
loading
Ads with pictures

Draai sy nek om


Top sales list draai sy nek om

South Africa
We combine postage, so do look at our other items on offer. Postage prices outside of South African borders will differ. Please enquire before purchasing. Dispatched within 3 business days. Condition: Good. Eerste druk, Siesta, 1975 - 151 pp. Bibliographic information: Title Draai sy nek om Publisher Siësta, 1975 ISBN 0629000212, 9780629000216 Length 151 pages Please Click ---> HERE PTO Books is selling.  
See product
South Africa
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 24 hours Dit is Simone se annus horribilis. Op vier en veertig stap sy vir die tweede keer uit n huwelik, bankrot, werkloos, moedeloos, verbrysel. Al wat sy het om van vier en veertig jaar te wys, is n bedenklike verlede, n tienerseun wat skaars met haar praat, en die besef van mislukking en ontoereikendheid wat soos n meulsteen om haar nek hang. Al waarheen sy het om te gaan, is die kleinburgerlike dorp op die Oos-Vrystaatse platteland waar sy grootgeword het, waar haar konserwatiewe ma en konvensionele suster haar gedurig aan haar tekortkominge kan herinner. Rock bottom, dis waar sy is. Maar omdat dit al is wat daar is om te doen, begin sy herbou; aan n loopbaan, n vriendekring, haar verhouding met haar kind, haar verhouding met haar ma. Aan haar vertroue in haarself. Stelselmatig kom daar lig, en sin, en rigting, selfs vir haar. Al waarvoor sy glad nie reg is nie, is Barnard Richter, wat van haar verwag om ten spyte van alles wat sy nie kon vermag nie en alles wat sy nooit sal kan wees nie, weer in die liefde te glo. Features Summary Simone se tweede huwelik eindig ook rampspoedig. Op die Vrystaatse dorpie waarheen sy en haar seun hulle begewe, word hulle omring van kleinburgerlikes... Author Sophia Kapp Publisher LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk Release date 20160301 Pages 476 ISBN 0-7993-7800-3 ISBN 13 978-0-7993-7800-9
R 209
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 24 hours In 1957 emigreer die negejarige Henk van Woerden vanaf Nederland met sy gesin na Kaapstad — leertas in die hand, mussie oor die ore, serp om die nek, glasoog in die oogkas. Eers veertig jaar later ontdek hy wat die rede was vir hierdie vertrek na Suid-Afrika: Sy pa was 'n kollaborateur in die Tweede Wreldoorlog. Die emigrasie is die begin van 'n lewe as buitestaander en vorm later die goue draad in sy skilderye en literre werk. Koning Eenoog is 'n boeiende biografie van die ewig soekende emigrant Henk van Woerden (1947—2005), 'n skrywer wat nie net 'n bekroonde oeuvre agtergelaat het nie (Een mond vol glas — Alan Paton Award en die Frans Kellendonk-prys, Ultramarijn — Gouden Uil en Inktaap) maar ook die Nederlandse literatuur oor Suid-Afrika verander het. Features Summary In 1957 emigreer die negejarige Henk van Woerden vanaf Nederland met sy gesin na Kaapstad – leertas in die hand, mussie oor die ore, serp om die nek, glasoog in die oogkas... Author Toef Jaeger (Author), Zandra Bezuidenhout (Translator) Publisher Protea Boekhuis Release date 20170522 Pages 248 ISBN 1-4853-0593-4 ISBN 13 978-1-4853-0593-4
R 263
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 7 - 15 working days Jana is net drie jaar oud toe haar ma tydens 'n besoek aan Ierland spoorloos verdwyn. Op die Bolandse wynplaas Stormkloof treur KleinStorm oor sy pragtige vrou wat hom met haar fluitmusiek betower het. Jana verlang ook na haar ma. Snags roep die wind haar buitentoe, dieselfde wind wat 'n hele huis kan optel en anderkant die berge kan neersit. Maar Jana is nie bang vir die storm nie. As sy mooi na die wind luister, hoor sy die soet, ho note van haar ma se fluit. Een so 'n stormnag ontmoet Jana vir !X'uri - 'n klein dogtertjie, bruin soos klip, met net 'n velletjie om haar heupe en 'n wit stringetjie krale om haar nek. !X'uri kom uit 'n gat in die grond waar die groot olienhoutboom se wortels eens was. !X'uri het gekom omdat dit tyd is om Jana se ma te soek. Stormkind is 'n betowerende, liriese verhaal oor verlies, vergifnis en die kulturele erfenis van die Boesmans. Features Summary Jana is net drie jaar oud toe haar ma spoorloos verdwyn. Snags roep die wind Jana buitentoe, maar sy is nie bang vir die storm nie. As sy mooi na die wind luister... Author Riana Scheepers Publisher Tafelberg Publishers Ltd Release date 20180219 Pages 220 ISBN 0-624-08430-2 ISBN 13 978-0-624-08430-3
R 215
See product
South Africa
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 7 - 15 working days In hierdie omnibus, wat ng drie gewilde Trompie-stories bevat, word die sproetgesig Grootkaptein en die Boksombende se avonture voortgesit! Trompie samel geld in vir 'n bedlende seun, Trompie word verkies as junior leerderraadslid en die rugbyseisoen begin - wat beteken dat Trompie en sy maats se lewe net om een ding draai. Features Summary In hierdie omnibus, wat nog drie gewilde Trompie-stories bevat, word die sproetgesig Grootkaptein en die Boksombende se avonture voortgesit! Author Topsy Smith Publisher Human & Rousseau Release date 20151020 Pages 409 ISBN 0-7981-7168-5 ISBN 13 978-0-7981-7168-7
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.