-
loading
Ads with pictures

Dolf van


Top sales list dolf van

South Africa (All cities)
Buy Land van ons Vaders (Dolf van Niekerk redakteur) for R95.00
R 95
See product
South Africa (All cities)
  HARDEBAND EX BIBBOEK MET STOFJAS. BOEK LYK NOG MOOI! VINGERMERKIES SIGBAAR.  
R 30
See product
South Africa
1993 Eerste uitgawe. Sagteband. Geen inskrywings of stempels. In ongeleesde toestand. Slegs vir volwasse lesers.
See product
South Africa
Hardebande almal in goeie toestand. R55 posgeld in SA. Dolf is terug, die verdwyning van Fidelia Colyn, die sigeunerprinses, nagruiter van Liebestraum, erfgenaam van Skuilkrantz, die dieper loon, die dubbelganger, die geheimsinnige Cordiers, klawervlek, bewaker van die skemerkinders.
See product
South Africa
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 10 - 15 working days 'n Jeugverhaal wat ook geskik is vir volwassenes. Met Dolf van Niekerk se intieme kennis van die kind, skryf hy vanuit 'n kind se oogpunt oor “die buitestaander/outcast”. Verskeie kwessies wat 'n kind na aan die hart le word aangeraak, soos: gebroke families, tekort aan aandag en liefde, drome en standvastigheid. Albert is eensaam. Hy kom uit 'n gebroke huis waar daar baie gehuil en min gelag word. Hy ken nie sy stiefma nie en dis asof sy pa net 'n kuiergas in die huis is. 'n Posduif bring nuwe hoop en opwinding in sy lewe. Die tuin word sy veilige hawe – die plek waar hy net homself kan wees en vrylik mag liefhe. 'n Jeugboek wat meer as net 'n ontspanningsboek is. As jou kind hierdie eers gelees het, sal sy vir die res van haar lewe opkyk as sy die geruis van duifvlerke hoor. Sy sal deernis he met haar maats wat uit gebroke huise kom, want sy sal besef dat hulle dit nie maklik in die lewe het nie. Sy sal nooit net niks kan voel as sy 'n dooie posduif in die pad sien le nie. As sy dikbek of sleg voel, sal sy uitwyk na die stilte van die tuin. En as iemand haar drome bedreig, sal sy hulle op 'n afstand by die diere stilletjies sit en vloek. – Keina Swart Features Summary 'n Jeugverhaal wat ook geskik is vir volwassenes. Met Dolf van Niekerk se intieme kennis van die kind, skryf hy vanuit 'n kind se oogpunt oor “die buitestaander/outcast”... Author Dolf van Niekerk Publisher Protea Boekhuis Release date 20141101 Pages 96 ISBN 1-4853-0237-4 ISBN 13 978-1-4853-0237-7
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 10 - 15 working days Reeds in die eerste gedig word die leser gekonfronteer met die belangrikste tema van die bundel: "die aarde se beskeie plekkie in die niet". Met die kommer oor die bedreiging van die balans in veral die kwesbare Karoo is Dolf van Niekerk se vyfde digbundel baie tydig. Features Summary 'n Bundel wat die leser konfronteer met die broosheid van die aarde en die nietigheid van ons bestaan in die konteks van die heelal. Author Dolf van Niekerk Publisher Protea Boekhuis Release date 20130117 Pages 61 ISBN 1-86919-921-9 ISBN 13 978-1-86919-921-0
R 153
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.