-
loading
Ads with pictures

Dis n hondelewe afrikaans


Top sales list dis n hondelewe afrikaans

South Africa
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 10 - 15 working days Features Summary Daar is min dinge beter as die mens se beste vriend. Maar ai, wat 'n hondelewe! Gelukkig kry elke hond sy dag... Author Paul Banks (Author), Jakob Kirchmayr (Illustrator), Fantasi (Author) Publisher Fantasi Books (Pty) Ltd Release date 20160901 Pages 32 ISBN 1-920660-59-3 ISBN 13 978-1-920660-59-8
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 10 - 15 working days Gits! Dis 'n spul vriendelik mense! Die een wil jou laat vuis ruik en die ander wil op jou koekblik spring. Die Otters besluit dis 'n tyd in hulle lewe dat hulle moet saamstaan, want 'n koshuiskind het nou maar eenmaal sy plesier en ellendes. Buks gaan toe mos en s vir ou Biltong sy vingers ruik na sigarette — wat 'n ellende! Buks, Kassie en Litte sit buitendien in 'n verskriklike verknorsing. Hulle word daarvan beskuldig dat hulle die koshuisspens besteel het. 'n Mens kan jou nie indink dat die Otters sal steel nie, opsetlik sal wil inbreek nie... dis wat die kinders s. Features Summary Gits! Dis ’n spul vriendelik mense! Die een wil jou laat vuis ruik en die ander wil op jou koekblik spring. Author Cor Dirks Publisher Protea Boekhuis Release date 20100430 Pages 128 ISBN 1-86919-359-8 ISBN 13 978-1-86919-359-1
R 115
See product
South Africa
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 10 - 15 working days Features Summary Bonkie die draak word wakker. Hy het sleg geslaap. Daar's iets hards in sy bed... Dis... dis 'n eier! Hekselientjie en Moes verstaan dit nie: Dit kan nie Bonkie s'n wees nie... Author Madeleen Theron (Author), Maja Sereda (Illustrator) Publisher Fantasi Books (Pty) Ltd Release date 20110101 Pages 32 ISBN 1-920475-70-2 ISBN 13 978-1-920475-70-3
See product
South Africa
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 8 - 13 working days Daar is liefde in die lug — maar wat beteken dit vir Greg Heffley? 'n Beplande Valentynsdagdans by die skool gooi sy lewe omver. Terwyl Greg swoeg om 'n dansmaat te vind, begin hy wonder of hy drobek gaan bly op die groot aand. Sy beste vriend, Rowley, sit met dieselfde problem, maar dis 'n skrale troos. Dan kry Greg 'n dansmaat danksy 'n onverwagte kinkel en Rowley bly alleen agter. Maar op een aand kan daar baie dinge gebeur, en 'n mens weet nooit watter koers die liefde gaan kies nie… Features Summary Daar is liefde in die lug – maar wat beteken dit vir Greg Heffley? ’n Beplande Valentynsdagdans by die skool gooi sy lewe omver. Terwyl Greg swoeg om ’n dansmaat te vind... Author Jeff Kinney (Author), Tinus Horn (Translator) Publisher Puffin Release date 20170503 Pages 224 ISBN 1-4859-0014-X ISBN 13 978-1-4859-0014-6
See product
South Africa
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 20 - 25 working days Dis die sewentigs en tagtigs. 'n Afrikaanse gesin trek gedurig rond, van Pietersburg na Randfontein na Durban en weer terug. Terwyl Vera se huwelik aan't verbrokkel is, knoop sy 'n verhouding met haar buurman aan en lees verbode seksboeke. Haar dogter Lien wens 'n UFO laai haar op. Split gaan oor grootword op 'n myndorp, soen op Durban se strand en 'n Indier wat sweet in die kaartjiekantoor van Louis Trichardt se publieke swembad. Features Summary Dis die sewentigs en tagtigs. 'n Afrikaanse gesin trek gedurig rond, van Pietersburg na Randfontein na Durban en weer terug. Terwyl Vera se huwelik aan't verbrokkel is... Author Debbie Loots Publisher Queillerie Publishers (Pty) Ltd Release date 20150820 Pages 347 ISBN 0-7958-0098-3 ISBN 13 978-0-7958-0098-6
R 261
See product
South Africa
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 10 - 15 working days Stewige, dik karton boekies met wiele wat draai. Die kind kan hiermee speel soos met ‘n motortjie. Druk die knoppie en luister hoe die enjin aangaan. (Dis nie te lawaaierig nie, ma’s!) Die speelding beloof om ure se vermaak aan jong nuwe "bestuurders" te verskaf! Hierdie boekies staan stewig op hul eie en lyk pragtig uitgestal op ’n bedkassie of in ’n boekrak. Features Summary Stewige, dik karton boekies met wiele wat draai. Die kind kan hiermee speel soos met ‘n motortjie. Druk die knoppie en luister hoe die sirene klink. (Dis nie te lawaaierig nie... Author Julia Oliver Publisher Protea Boekhuis Release date 20100830 Pages 8 ISBN 1-86919-399-7 ISBN 13 978-1-86919-399-7
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 4 - 8 working days Jippie! Dis uiteindelik vakansie. Die meeste kinders in 5b gaan by die huis bly. Maar Lotta se familie gaan op 'n organise plaas vakansie hou. Al het sy en haar twee raasbekboeties, Jakob en Simon, besluit hulle wil na 'n eksotiese eiland toe vlieg. Maar daar is nogal baie interessante diere op hierdie plaas. En Lotta is mal oor diere! Sy kan ook lekker op hulle oefen. Want sy weet nou wat is haar Indiese blokfluit se geheim: 'n Mens kan slange daarmee hipnotiseer! Veral kobras. Haar blokfluit laat erdwurms ook dans. Sy moet net die regte note blaas... Dit is die een katastrofe na die ander in Lotta se lawwe lewe! Haar avonture is egter altyd vol pret, humor en verrassings! Features Summary Jippie! Dis uiteindelik vakansie. Die meeste kinders in 5b gaan by die huis bly. Maar Lotta se familie gaan op 'n organise plaas vakansie hou. Al het sy en haar twee raasbekboeties... Author Alice Pantermuller (Author), Kobus Geldenhuys (Translator) Publisher Human & Rousseau Release date 20140818 Pages 152 ISBN 0-7981-6676-2 ISBN 13 978-0-7981-6676-8
R 142
See product
South Africa
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 10 - 15 working days 'n Jeugverhaal wat ook geskik is vir volwassenes. Met Dolf van Niekerk se intieme kennis van die kind, skryf hy vanuit 'n kind se oogpunt oor “die buitestaander/outcast”. Verskeie kwessies wat 'n kind na aan die hart le word aangeraak, soos: gebroke families, tekort aan aandag en liefde, drome en standvastigheid. Albert is eensaam. Hy kom uit 'n gebroke huis waar daar baie gehuil en min gelag word. Hy ken nie sy stiefma nie en dis asof sy pa net 'n kuiergas in die huis is. 'n Posduif bring nuwe hoop en opwinding in sy lewe. Die tuin word sy veilige hawe – die plek waar hy net homself kan wees en vrylik mag liefhe. 'n Jeugboek wat meer as net 'n ontspanningsboek is. As jou kind hierdie eers gelees het, sal sy vir die res van haar lewe opkyk as sy die geruis van duifvlerke hoor. Sy sal deernis he met haar maats wat uit gebroke huise kom, want sy sal besef dat hulle dit nie maklik in die lewe het nie. Sy sal nooit net niks kan voel as sy 'n dooie posduif in die pad sien le nie. As sy dikbek of sleg voel, sal sy uitwyk na die stilte van die tuin. En as iemand haar drome bedreig, sal sy hulle op 'n afstand by die diere stilletjies sit en vloek. – Keina Swart Features Summary 'n Jeugverhaal wat ook geskik is vir volwassenes. Met Dolf van Niekerk se intieme kennis van die kind, skryf hy vanuit 'n kind se oogpunt oor “die buitestaander/outcast”... Author Dolf van Niekerk Publisher Protea Boekhuis Release date 20141101 Pages 96 ISBN 1-4853-0237-4 ISBN 13 978-1-4853-0237-7
See product
South Africa
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 24 hours Dit is Simone se annus horribilis. Op vier en veertig stap sy vir die tweede keer uit n huwelik, bankrot, werkloos, moedeloos, verbrysel. Al wat sy het om van vier en veertig jaar te wys, is n bedenklike verlede, n tienerseun wat skaars met haar praat, en die besef van mislukking en ontoereikendheid wat soos n meulsteen om haar nek hang. Al waarheen sy het om te gaan, is die kleinburgerlike dorp op die Oos-Vrystaatse platteland waar sy grootgeword het, waar haar konserwatiewe ma en konvensionele suster haar gedurig aan haar tekortkominge kan herinner. Rock bottom, dis waar sy is. Maar omdat dit al is wat daar is om te doen, begin sy herbou; aan n loopbaan, n vriendekring, haar verhouding met haar kind, haar verhouding met haar ma. Aan haar vertroue in haarself. Stelselmatig kom daar lig, en sin, en rigting, selfs vir haar. Al waarvoor sy glad nie reg is nie, is Barnard Richter, wat van haar verwag om ten spyte van alles wat sy nie kon vermag nie en alles wat sy nooit sal kan wees nie, weer in die liefde te glo. Features Summary Simone se tweede huwelik eindig ook rampspoedig. Op die Vrystaatse dorpie waarheen sy en haar seun hulle begewe, word hulle omring van kleinburgerlikes... Author Sophia Kapp Publisher LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk Release date 20160301 Pages 476 ISBN 0-7993-7800-3 ISBN 13 978-0-7993-7800-9
R 209
See product
South Africa
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 7 - 15 working days Die kortverhale in hierdie bundel beeld op treffende en insiggewende wyse, en plek-plek met die gebruik van sprokies, die karakter Mia se grootwordervarings uit – in Kaapstad en op die familieplaas op Ladismith, van 12-jarige kind tot 'n jong moeder. Dit beeld ook op fyn en sensitiewe wyse uit hoe Mia worstel met ’n erflas van alkoholisme en depressie. Daar is die komplekse verhoudings binne die familie: met haar ma, haar pa, en, soos sy ouer word, met mans. Die verhale beeld haar vrese uit, haar seksuele ontwaking en haar pogings om 'n sinvolle, gelukkige verhouding met iemand te he. Dis aparte verhale, maar saam beeld dit Mia se lewe uit en word dit byna iets soos 'n Bildungsroman. Onderliggend in die verhale is die helende krag wat "storie" en verbeelding in Mia en haar pa se lewe speel: dit is ook haar redding uit die erflas van depressie. Features Summary Die kortverhale in hierdie bundel beeld op treffende en insiggewende wyse, en plek-plek met die gebruik van sprokies, die karakter Mia se grootwordervarings uit – in Kaapstad en op die familieplaas op Ladismith... Author Willemien Brummer Publisher Human & Rousseau Release date 20080714 Pages 144 ISBN 0-7981-4980-9 ISBN 13 978-0-7981-4980-8
R 241
See product
South Africa
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 15 - 20 working days Oom Chris is die baas van Doodsedrif — of so het hy gedink. Sy vet, bruin kalf l versuip langs die seekoeigat. Toe dryf oom Jan Oortjies se ou hond opgeblaas langs die oewer. Kraaibek, die mak bobbejaan, spring kort daarna waansinnig in die rivier en verdrink. Telkens sien oom Chris se seuns die drietonige voetspoor op die riviersand. Manienk, een van die plaasseuns, meen dis Salmaklak, "die gladde nat dier wat hier by jou in die water is". Hy trek die diere in die water in en los hul liggame om in die rivier af te dryf. Maar wie het die Tswanaseun met 'n graaf oor die kop geslaan en in 'n vlak graf begrawe? Features Summary Oom Chris is die baas van Doodsedrif – of so het hy gedink. Author Ben Venter Publisher Protea Boekhuis Release date 20100515 Pages 139 ISBN 1-86919-350-4 ISBN 13 978-1-86919-350-8
See product
South Africa
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 10 - 15 working days Features Summary Dis Lente. Boel pas die trop koeie op. Skielik hoor hy ’n vreemde geloei. Die plaasdiere het 'n klein bosvarkie alleen tussen die lang gras gevind. Hy het van sy mamma en boeties weggedwaal toe hy van die jagter gevlug het... Author Isabella Camino (Author), Delphine Lacharron (Author), Isabella Camino (Illustrator), Fantasi (Author) Publisher Fantasi Books (Pty) Ltd Release date 20150701 Pages 16 ISBN 1-920660-09-7 ISBN 13 978-1-920660-09-3
See product
South Africa
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 10 - 15 working days Die kamferkis is 'n liefdesroman. Mien de Jager se ouers het haar gewaarsku teen die euwels en gevare van "vreemde jongetjies". Hulle het ideale gehad vir haar: die kunsjuffrou het Mien se talent raakgesien en haar plek was bespreek vir die kunsskool in Stellenbosch. Sy sou beslis nie agter die kasregister staan in die kooperasie nie. Toe ontmoet Mien die aantreklike Johan du Toit op hulle gesin se jaarlikse seevakansie op Eersterivier. In Soete Inval, die ouetehuis waarheen haar dogter haar gepos het, besluit Mien dis tyd om haar herinneringe op te skryf. Sy sal dit in haar kamferkis bere. En dan sal sy sorg dat die kamferkis aan die regte persoon nagelaat word. Features Summary Die kamferkis is 'n liefdesroman. Mien de Jager se ouers het haar gewaarsku teen die euwels en gevare van "vreemde jongetjies". Hulle het ideale gehad vir haar: die kunsjuffrou het Mien se talent raakgesien en haar plek was bespreek vir die kunsskool in Stellenbosch. Author Sjane Van Aswegen Publisher Protea Boekhuis Release date 20110805 Pages 164 ISBN 1-86919-375-X ISBN 13 978-1-86919-375-1
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 10 - 15 working days Uitgesoekte verhale van "malheid of dapperheid" uit die grensoorlog, waarvan party wil vergeet, terwyl baie hul heel beste gegee het. Dis ervarings van lewe en dood, deurweef met humor, ironie, tragiek en patos. In Die roem en die rou - stories agter Honoris Crux bring die bekende historikus onmisbare getuienis byeen uit 'n nasie se verlede. Features Summary Die roem en die rou: stories agter Honoris Crux het in 2008 die eerste keer verskyn as is ‘n keur uit vertellings wat dekades gelede verskyn het in At van Wyk se twee boeke... Author At Van Wyk Publisher Litera Publications Release date 20150715 Pages 309 ISBN 1-920188-49-5 ISBN 13 978-1-920188-49-8
R 193
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 10 - 15 working days Dis amper slaaptyd vir Bella en Bollie; tyd om te bad, melk en koekies te geniet en 'n slaaptydstorie te lees. Maar toe Bollie besluit om weg te kruip, mis hy amper die belangrikste deel van slaaptyd! Features Summary Die tweede Bella & Bollie-boek, waarin 'n wereld vol kinderlike onskuld op lesertjies wag! Author G. Shields (Author), Shane Kleyn (Translator), I.M. Sutcliffe (Illustrator) Publisher Protea Boekhuis Release date 20120827 Pages 32 ISBN 1-86919-895-6 ISBN 13 978-1-86919-895-4
R 124
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.