-
loading
Ads with pictures

Bou van


Top sales list bou van

South Africa
Special op BB Sement. R per sak. Plaas n bestelling van 450 sakke op n slag en prys sal laer wees. Skakel vir enige bou materiaal. Ons hou ook in voorraad: Sand, Stene, Sement, Plaveistel stene en ander bou materiaal. Vinnige Aflewering. Skakel gerus vir navrae of bestellings te plaas. Mativon Brick Depot. Stocks / brick / paver / face / facebricks / face-bricks / semi-face / semiface / lintels.
See product
Nelspruit (Mpumalanga)
KONSTRUKSIE- VOORMAN VAN HUISE Pos beskikbaar by konstruksie- maatskappy in Nelspruit. ±15 jaar ondervinding in die bou van huise. Salaris sal in onderhoud bespreek word. Stuur CV na: bouaansoeke@gmail.com
See product
Brits (North West)
HERSTEL OF OOR BOU BRANDPAAIE IN BRITS KONTAK ONS GERUS VIR N KWITASIE FRIKKIE: 083 795 5437 OF LIZEL: 083 449 5458
See product
Port Elizabeth (Eastern Cape)
**WERKSGELEENTHEID BESKIKBAAR** PROJEK BESTUURDER Eiendomsontwikkelaar in Port Elizabeth is opsoek na n PROJEK BESTUURDER om by hulle groeiende span aan te sluit, die suksesvolle aansoeker sal verantwoordlik wees vir die koordinering van daaglikste take op bou panele, kontrakteure en sub – kontrakteure aan te stel in die Port Elizabeth omgewing, as ook om kontrakteure te bestuur om te verseker dat verskillende projekte op tyd voltooi word, die kandidaat moet die vermoë hê om materiaallyste te bereken en in te vul, asook die bestelling van dit WERKSVERPLIGTINGE: -Minimum 3 jaar ondervinding in n soortgelyke rol (binne die konstruksie en eiendoms ontwikkelingsbedryf vir residensiele eiendom, sal voordeling wees -Toepaslike diploma/graad sal voordeling wees -Geldige Bestuurslisensie -Moet gelyktydig op verskillende bou panele kan werk -uitstekende interpersoonlike,konflikoplossings en kommunikasievaardighede -Moet in Port Elizabeth woon -N lys met subkontrakteurs vir arbeid sal voordeling wees -Stuur asseblief U opgedateerde CV na: jobs@acgs-properties.co.za -As U nie binne twee weke vanaf die datum van U aansoek van ons hoor nie, moet U dit as onsuksesvol beskou
See product
Port Elizabeth (Eastern Cape)
**WERKSGELEENTHEID BESKIKBAAR** KONSTRUKSIE BESTUURDER Eiendomswikkelaar in Port Elizabeth is opsoek na n konstruksie bestuurder om by hulle groeiende span aan te sluit, die suksesvolle aansoeker sal verantwoordlik wees vir die koordinering van daaglikste take op bou panele, kontrakteure en sub – kontrakteure aan te stel in die Port Elizabeth omgewing, as ook om kontrakteure te bestuur om te verseker dat verskillende projekte op tyd voltooi word, die kandidaat moet die vermoë hê om materiaallyste te bereken en in te vul, asook die bestelling van dit WERKSVERPLIGTINGE: -Minimum 3 jaar ondervinding in n soortgelyke rol (binne die konstruksie en eiendoms ontwikkelingsbedryf vir residensiele eiendom, sal voordeling wees -Toepaslike diploma/graad sal voordeling wees -Geldige Bestuurslisensie -Moet gelyktydig op verskillende bou projekte kan werk -uitstekende interpersoonlike,konflikoplossings en kommunikasievaardighede -Moet in Port Elizabeth woon -N lys met subkontrakteurs vir arbeid sal voordeling wees -Stuur asseblief U opgedateerde CV na: jobs@acgs-properties.co.za -As U nie binne twee weke vanaf die datum van U aansoek van ons hoor nie, moet U dit as onsuksesvol beskou
See product
Bloemfontein (Free State)
Ons doen verwydering van vullis, bou rommel en ook vervoer van meubels. Geen kans vatters
See product
Nelspruit (Mpumalanga)
AFWERKINGS- VOORMAN (FINISHING)VAN HUISE Pos beskikbaar by konstruksie- maatskappy in Nelspruit. ±15 jaar ondervinding in die bou/afwerking van huise. Salaris sal in onderhoud bespreek word. Stuur CV na: bouaansoeke@gmail.com
See product
Bloemfontein (Free State)
Ons doen enige vervoer vanaf trekke ry tot Verweidering van vullis en bou rommel. Geen kans vatters
See product
Bloemfontein (Free State)
Jong mannetjie gesoek vir voorman pos per kontrak (bou, dakke, vref jobs). - Vorige ondervinding sal voordelig wees. - Moet betroubaar wees, op tyd en goeie kommunikasie vaardighede. - R250-300 per dag, afhangend van ondervinding. Om aansoek te doen, stuur jou motivering, hoe jy dink ju gepas sal wees vir die pos na epos adres: michael@westworks.co.za
See product
Bloemhof (North West)
Dringend Opsoek na n betroubare opgeleide Cabenet Maker. Moet saam n span kan werk om te bou en instaleer van prudukte. Bestuurder lisensie is n vereiste. Cv kan asb gemail word na unicorn.office3@gmail.com.
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.