-
loading
Ads with pictures

Boorgate damme


Top sales list boorgate damme

Potchefstroom (North West)
5 Kampe, 3 boorgate, 2 grond damme, 2 kayas, Mooi grond. Baie goeie wyding bees plaas en wilds plaas 7 km klaar toe gespan met wilds heining 2.4 m drie sterk boorgate twee grond damme en plaas het vyf kampe met suipings.Die een plaas het vier titelaktes.Moet sien plaas lê 30 km van potck op N12 28 km van Fochville en 27 km van Carltonville en lê vyf km van hoof teerpad af. Geen huis of storie net een hut vir arbyders.Die plaas het nog baie trekwild bv koedoe rooibok takbok njallas duieker Steenbok en vlakvarke op wat wild loop.Moet sien plaas. Property Reference #: 1707349 Agent Details: Anna-Tabitha Bothma Home Spot Properties 47 Buffeldoorn Road Klerksdorp
See product
Rustenburg (North West)
Property Address: Moedwil, Rustenburg Grootte van plaas is 232 Ha.en is volledig wildswerend omhein, 2,1m hoog. Die langste grensdraad vanaf bure is ge-elektrifiseerd. Teerpad tot by die hoofhek. Standhoudende groot grond damme wat gevoed word syferfonteine. Daar is 3 toegeruste boorgate met 2 windpompe met 1 elektriese dompelpomp. Eskom krag.Die 2 boorgate (windpomp & dompelpomp) lewer 15 000 liter per uur en die diepte is 28m. Daar is ook n goeie beeshanteringsfasiliteit met n laaibank. Baie goeie wildsplaas of n beesplaas. For appointment to view this property and for more info please contact the Expert Property Practitioners Team: Dewald or Dottie Niemandt. We specialise in Commercial Properties, Smallholdings, Farms & Residential Estates. Rates And Taxes: 2000 Property Reference #: 2045188 Agent Details: Dottie Niemandt Chas Everitt Rustenburg 150 Kock St#xA;Rustenburg,#xA;0299
R 4.656.000
See product
South Africa
DIE REGTE PLAAS OM TE BOER Hierdie plaas is groot genoeg om lekker te boer. 849 ha grond. R per ha ou woonhuis heinings 19 kampe drukgang/laaibank 3 boorgate dompelpomp krag 5 damme Garages: R1 Reference number:
R 5
See product
Potchefstroom (North West)
425 HA Berg, Vlei en Weiding � Ideale bees en Wildsplaas 6 Kampe almal met water punte toegerus 75% Toe gespan met Wildsheining 4 Boorgate almal toegerus (Baie sterk Water) 2 Woon huise 1 Staal Stoor met sement vloer Ekstra buite geboue en afdakke 2 Krale met bees en skaap � drukgang geriewe 5 werkers huise (sou mens dit wil gebruik) Vark hokke vir so 50 So� / 300 klein varkies Baie boomreike plaas Doringboom en Wagenbietjie Hoofhuis is 100% toe met elektriese heining 3 Sement damme in volle werking Slag pale
R 6
See product
Kroonstad (Free State)
500 h/a, (300 h/a weiding, 200 h/a lande), 4 kampe, 3 boorgate, opstal, gronddam met 2 sement damme, sterk water
See product
Bloemfontein (Free State)
Die plaas bestaan uit 166 ha en daar kom 57 ha se weidingskampe voor wat opgedeel is in 4 kampe, een kamp word met water voorsien. Die drade is in ‘n redelike toestand en geen aangeplante weiding kom voor nie. Daar is ook 94 ha se landekampe wat voorkom, dit is opgedeel in 4 kampe waar Bainsvlei rooigrond voorkom. Die grond is so 1.2meter diep. Daar is 9 ha se besproeiing wat op die plaas voorkom. Daar is ook 6 boorgate waarvan 4 toegerus is. 2 Sement en steen damme kom voor e nook 1 sinkdam. Hier kom 2 woonhuise voor. Daar kom ook 4 werkershuise voor Veehanteringsgeriewe vir bees kom voor. Daar is krag op die plaas en ‘n Volledige waardasie is gedoen, kontak my vir besonderhede indien dit verlang word. Prys: R 8 882 353.00 BTW ingesluit Daar kan ook 5 ha addissioneel saam gekoop word teen R 2, 7 miljoen. Indien die 2 dele saam gekoop word,kan die prys onderhandel word. Property Reference #: 1705277 Agent Details: Cobus Bester National Real Estate 162 Zastron Street Bloemfontein
R 8.882.353
See product
Rustenburg (North West)
36 ha Besproeingsplaas gelee 27 km vanaf Rustenburg na Magaliesburg. Alle ploegbare grond kan besproei word uit sterk boorgat. Besproeibare grond 7.5 ha Woonhuis 10 vertrekke / 2 badkamers (280m2) Rondawel 5.5m Ø(grasdak) Motorhuise 3 Afdak 1 (2 motors) Werkskamers 3 Stoor kamer 1 Werkershuise 2 Store 3 Implemente stoor(18mx14m) Over stoor (8mx5m) Melkstal (19mx5m) Damme 4 Sement dam vir besproeiing (184 000L) Erichson dam (58 000L) Sement dam (42 000L) Groot grond dam. Boorgate 4 22500L/h Besproeiing Waterbok pomp (5.5kW) 5400L/h dompelpomp vir huis gebruik 3000L/h dompelpomp vir huis gebruik 2000L/h windpomp Besproeiingstelsel Alle ploegbare grond kan besproei word uit moederlyne (direk uit boorgat of vanaf besproeiingsdam) Besproeiingsdam het ‘n 5.5kW besproeiings pomp +- 2km 65mm HDPE Besproeiings moederlyne Bees hanterings geriewe 2 beeskrale, bees klamp en drukgang, 10 kampe, 5 waterkrippe Toerusting Los implemente, besproeiings pype, ysters ens. For an appointment to view this property and for more info please contact the Expert Property Practitioners Team: Dewald and Dottie Niemandt we specialize in Commercial Properties, Smallholdings, Farms & Residential Estates. # Parking: 3 Has Garden Security Features: Fence Property Reference #: 3731536 Agent Details: Dottie Niemandt Glenvista Chas Everitt 150 Kock St Rustenburg, 0299
R 2.750.000
See product
Rustenburg (North West)
Beste Ooit Bees / Wildsplaas 237ha met Wildsheining 1x Huise 1x Woonstelle 1x Jagters Kamp 1x Sement damme 5x Jojo Tanks Groot Stoor 20m x 15m 4x Toegeruste boorgate 10ha Aangeplante Weiding met besproei-ing Beeshantering fasiliteite In trek en boer plaas. 45km Vanaf Rustenburg, 35km vanaf Sun City. Jag permit. Rooibokke Koedoes Njalas Blesbokke Zebras Sables Goue Wildebeeste Vlakvarke en kleiner wild ook # Parking: 1 Rates And Taxes: 2500 Property Reference #: ENT0212210 Agent Details: Manda Botha KW Pivot 16 The Loop, Lynnwood, Pretoria, Gauteng, 0081
R 4.500.000
See product
Cape Town (Western Cape)
FANTASTIESE INFRASTRUKTUUR OMHEIN HIerdie 6572 Ha plaas is gelee 35km Suid-Oos van Loeriesfontein, noord van Calvinia in die mooi hart van Boesmanland in die Noord Kaap. Die enkel titelakte, omheinde plaas strek oor koppies en laagtes, heuwels en panne en bied die koper 'n verskeidenheid van plante en gewasse soos Boesmangras Koolganna, Beesganna, Driedoring en Bosdoring en Ysterdoring kenmerkend aan Boesmanland. Die plaas is opgedeel in kampe en met veedraad omhein met elektriese heining aan oos en wes grense. 'n Lieflike 1.2Ha Ganna-pan  bring gemoedsrus en ekstra weiding gedurende die droe maande. Die infrastruktuur is fantasies en gevestig en sluit die volgende in: *4 Slaapkamer huis wat bestaan uit sitkamer, eetkamer, kombuis, twee badkamers en n lieflike stoep, sonkrag en 2 watertenks. *Sonkrag *Buitekamers *Groot stoor en motorhuis. *Twee arbediershuise *5 krale *Voerkamers *Waterkrippe in al die kampe Daar is meer as genoeg water op die plaas met 9 sterk boorgate met water wat geskik is vir huishoudelike gebruik. Daar is altesaam 8 damme, 1 gronddam (besproei 1ha Lusern), 5 sementdamme en 2 gatdamme. 1 5000L tenk 2 tenks vir die huis. Skakel my vir meer inligting en om te besigtig! Property Reference #: 7002001-5555 Agent Details: Carin Bresler EXP Realty South Africa
R 7.230.000
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.