-
loading
Ads with pictures

Bo van


Top sales list bo van

South Africa
 DANS VAN DIE SEEKAT - Engela van Rooyen Hardeband met stofomslag in goeie toestand. Skaafmerke aan randte met skeurtjies aan stofomslag. Posgeld en verpakking vir onder 1kg.   Sien Shipping & Payment hier bo.
R 20
See product
South Africa
TROMPETTE VAN DIE WIND - Marie van de Merwe Hardeband met stofomslag in goeie toestand.   Posgeld en verpakking vir onder 1kg.  Sien Shipping &  Payment hier bo.  
See product
South Africa
Fokus op meer as 400 vrae van GESINNE wat mense die meeste pla Sagteband in goeie toestand. Posgeld en verpakking vir hierdie boek is vir onder 1kg.   Sien Shipping & Payment hier bo.  
R 30
See product
South Africa
 TROTS VAN DIE GELDERLAND - Wille Martin Hardeband  in redelike toestand.  Skaafplekkies aan hardeband. Bladsye effens verbruin Posgeld en verpakking vir onder 1kg.  Sien Shipping &  Payment hier bo.
R 16
See product
South Africa
 'N SEISOEN VAN GENADE - Solly Ozrovech Hardeband met stofomslag in goeie toestand. Posgeld en verpakking vir onder 1kg.   Sien Shipping & Payment hier bo.
R 25
See product
South Africa
  GRIET SKRYF 'N SPROKIE - Marita van der Vyver Hardeband met stofomslag in goeie toestand.   Posgeld en verpakking vir onder 1kg.  Sien Shipping &  Payment hier bo.
See product
South Africa
 DIE TUISKOMS - Gerhard van Vuuren Hardeband met stofomslag in goeie toestand. Skeurtjies en erg verweer aan stofomslag. Bladsye effens verbruin. Posgeld en verpakking vir onder 1kg.   Sien Shipping & Payment hier bo.
See product
South Africa (All cities)
 VLUGTELING VAN GISTER - Marianne Grobler Hardeband met stofomslag in goeie toestand. Kleefband merke voor en agter in boek. Bladsye effens verbruin. Posgeld en verpakking vir onder 1kg.   Sien Shipping & Payment hier bo.
R 20
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 10 - 15 working days In Tydelose Gety lewer Lina Spies verse wat spreek van 'n positiewe lewensuitkyk, wat wil uitstyg "bo alles wat vals is en stereotiep". Selfs vir die sewentigjarige hou die lewe nog 'n volheid in en kan die vervulling van die liefde beleef word. Sy bring hulde aan groot figure soos Nelson Mandela, weer eens aan Anne Frank en aan 'n onbekende oorlewende van die holocaust wat met oop gordyne slaap om elke nuwe dag te verwelkom. Vir Spies is daar geen twyfel nie dat die Afrikaanssprekende nog 'n plek in Suid-Afrika het en hier sinvol en gelukkig kan lewe. Die beheerste lewensvreugde van die laaste verse spreek van 'n oorwonheid en soberheid wat aan Elisabeth Eybers se laaste gedigte herinner. Vir die eerste keer neem Spies ook enkele vertaalde gedigte in 'n bundel op waardeur sy 'n bydrae lewer tot die bekendstelling van wreldposie in Afrikaans. Features Summary In Tydelose Gety lewer Lina Spies verse wat spreek van 'n positiewe lewensuitkyk, wat wil uitstyg "bo alles wat vals is en stereotiep". Author Lina Spies Publisher Protea Boekhuis Release date 20100730 Pages 84 ISBN 1-86919-383-0 ISBN 13 978-1-86919-383-6
R 153
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 24 hours Staan Sterk In 'n Wankelende Wreld Dra jy swaar aan die druk van jou daaglikse lewe, ry jy op 'n emosionele tuimeltrein, is jy fisiek uitgeput en sukkel jy met swak gesondheid? Is jy kort van draad, angstig, bang en voel jy pal skuldig omdat jy worstel om l meer en meer vir jou werk — en ander mense — te gee, dikwels ten koste van jou gesinslewe. Voel jy of jy min hoop het vir die toekoms? Staan sterk in 'n wankelende wreld is 'n praktiese boek vol onmiddelllike inspirasie wat jou sal help om bo al jou omstandighede uit te styg en alles te word wat jy geskep is om te wees. Die insigte wat jy op hierdie blaaie vind, sal jou aanmoedig om jou lewe, jou besigheid en jou toekoms te verander. Die teks is gebore uit lewenservaring en is nie bloot teorie nie. Waarvoor Wag Jy Dan? Sou jy bereid wees om jou ou leefwyse te verander en om jouself die geleentheid te gee om jou beste lewe te leef vir die res van jou lewe? Verbeel jou 'n lewe vol van oorborrelende vreugde...vars hoop wat daagliks aan jou opgedien word - soos warm brood; vryheid van alewige vrees; vervullende verhoudings; om selfvertroue uit te straal en om te lewe met die verwagting van gestruktureerde sukses. Hierdie waarheid is vervat in Waarvoor wag jy dan? Die resultate hoef nie langer vasgevang te wees in jou gedagtes of op jou wenslysie nie. Die uitkomste kan in jou lewe ervaar word - prakties, konsekwent en kragtig en doeltreffend. Nou waarvoor wag jy dan? Dit is NOU jou tyd om op te staan! Features Summary Staan Sterk In 'n Wankelende Wêreld Dra jy swaar aan die druk van jou daaglikse lewe, ry jy op ’n emosionele tuimeltrein, is jy fisiek uitgeput en sukkel jy met swak gesondheid? Author Angelique du Toit Publisher Struik Christian Media ISBN 1-4153-3934-1 ISBN 13 978-1-4153-3934-3
R 206
See product
South Africa
 *  FANUS  * FANUS RAUTENBACH SAMESTELLERS; CASPER SQUIER & CHRIS DE JAGER Horne en De Villiers, Eerste Uitgawe, Eerste Druk 1986, Groot A4 formaat met stofjas, 128 bladsye. Die stofjas het 'n klein skeurtie bo aan die rugkant, verder ligte rak-verweer. Die boek en inhoud nog baie mooi en skoon. Daar is 'n klein vou bo aan die bladsy van die INHOUDSOPGAWE, maar dit blyk 'n druk fout te wees, sien foto's. POSGELD R65.00    
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 4 - 8 working days In Die bleek oortreder moet die gesoute speurder Bernie Gnther 'n reeksmoordenaar vastrek wat paniek regoor Berlyn saai. Dit is 1938 en Duitsland wag angstig op die bevindinge van die Mnchen-konferensie. Onsekerheid hang in die lug: Hitler kan Europa dalk in 'n oorlog dompel. Vir Bernie is daar egter belangriker sake wat aandag verg. Hy ondersoek twee sake waar afpersing betrokke is: die een betrek 'n ryk weduwee, en die ander, homself. Terselfdertyd het dit op die lappe gekom dat die Kripo - Berlyn se misdaadpolisie - 'n onskuldige Jood gearresteer het vir die reeks wrede moorde in die stad. En hoewel die Kripo die keer alles sal doen om die regte moordenaar vas te trek, is hulle weereens nie verhewe bo afpersing en manipulasie nie. Omdat Bernie onlangs aangestel is as Kripo-kommissar, moet hy die raaisel oplos - 'n ondersoek wat hom uiteindelik aan die heel donkerste kant van die menslike psige blootstel. Hierdie vertaling van The Pale Criminal is die tweede boek in Philip Kerr se Berlin Noir-trilogie, nou vir die eerste keer beskikbaar in Afrikaans. Die vertaling van die derde boek in die reeks, A German Requiem, verskyn in 2019. Features Summary In Die bleek oortreder moet die gesoute speurder Bernie Günther 'n reeksmoordenaar vastrek wat paniek regoor Berlyn saai. Dit is 1938 en Duitsland wag angstig op die bevindinge van die München-konferensie... Author Philip Kerr Publisher Jonathan Ball Publishers SA Release date 20190221 ISBN 1-86842-882-6 ISBN 13 978-1-86842-882-3
R 197
See product
South Africa (All cities)
 Vyf-en-twintig bekende skrywers het hier,woordlangs,die paadjie van herinnering afgestap,tot in die koninkryk van kleintyd.Hardeband met omslag 1ste uitgawe,eerste druk 1981 in goeie toestand.Stofjas klein skeurtjie bo aan voorkant.
R 65
See product
South Africa (All cities)
 'N VREDESOFFER VIR CHARON - Susanna M. Lingua Hardeband met stofomslag in goeie toestand. Ligte verweer aan stofomslag. Kleeflintmerke aan binnekant van omslag. Posgeld en verpakking vir onder 1kg.   Sien Shipping & Payment hier bo.  
R 20
See product
South Africa (All cities)
 ESTELLE SONDER DIE STERTJIE - Andre Pretorius Hardeband met stofomslag in goeie toestand. Naam van vorige eienaar in ink Posgeld en verpakking vir onder 1kg.   Sien Shipping & Payment hier bo.  
R 20
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.