HAWER MET SAAD BALE IN BRITS
Hawer met saad bale R40 elk Soya bale R10 elk Verwerkte gevriesde wortels 500g @ R5 elk Ons is gelee net 4.2km buite Brits op die Thabazimbi uit. Doen nie aflewerings nie. Mattheus: Yolande: Ook beskikbaar n 2 slaapkamer vakansie huis in Danabaai/Mosselbaai vir R700 per nag. Kersfees en nuwejaar reeds vol bespreek.
4.00/5
1 reviews
Price:
R 40,00
R 40,00
Contact
CONTACT