-
loading
Ads with pictures

Afrikaanse literatuur geskiedenis


Top sales list afrikaanse literatuur geskiedenis

South Africa (All cities)
Buy Afrikaanse Literatuur geskiedenis Dr.G.Dekker 1966 for R55.00
R 55
See product
South Africa
 Die Afrikaanse Literatuur  1652-1987 - JC Kannemeyer - Human & Rousseau - Sagteband in mooi, skoon en stewige toestand.
See product
South Africa (All cities)
Buy Tweede Voorlopige Rapport, Nog Beskouings oor die Afrikaanse Literatuur van 70s - Andre P. Brink for R180.00
R 180
See product
South Africa (All cities)
1983 sagteband met 223 bladsye in goeie toestand, maar met pen onderstrepinge hier en daar. R60 posgeld in SA. Beryming van Psalms, Gereformeerde Kerk, Gesangbundel, Sionsgesange, Psalmmelodiee....
R 70
See product
South Africa (All cities)
Buy Die Geskiedenis Van Die Afrikaanse Bybelvertaling. Nienaber. Dr. P.J. for R790.00
R 790
See product
South Africa (All cities)
Buy ARGIEF - JAARBOEK VIR SUID - AFRIKAANSE GESKIEDENIS Tweede Jaargang - Deel II Die Vrystaatse Republ for R220.00
R 220
See product
South Africa (All cities)
About the product 8vo; original light grey boards, with black lettering to spine; price-clipped pictorial dustwrapper; pp. 108, incl. index; plates. Dustwrapper rubbed and edgeworn, with loss to head and tail of sunned spine panel; foxing to endpapers and edges, occasional fox spot elsewhere. Good condition. Afrikaans text. Uncommon. A pioneering history of Afrikaners in South African commerce."Sonder om afbreuk te wil doen aan die geweldige bydrae van die Engelssprekendes en ander groepe van ons bevolking, lê Eric Rosenthal in Manne en Maatskappye die vinger op die vroeë Afrikaanse winkeliers en groothandelaars, ambagsmanne en fabrikante, veral in nywerhede soos die wamakery, waarin hulle eens die leidende rol gespeel het. Die doel was om die geskiedenis na te gaan tot buite die ou Kaapkolonie, tot in Natal en die twee Boererepublieke. Ten slotte word vir die eerste keer aandag gegee aan die belangrike rol van die Helpmekaar, daardie merkwaardige beweging gebore uit die nood van die 1914-rebellie, wat vir die hele Afrikanervolk die eerste bewys van sy inherente ekonomiese krag gebring het. Daardeur is die weg voorberei vir die stigting van die groot getal Afrikaanse finansiële, nywerheids- en mynondernemings, waarvan die sukses en vooruitsigte vandag regverdige trots wek." Manne en Maatskappye. Die Geskiedenis van die Eerste Afrikaanse Sakemanne (Books)
See product
South Africa (All cities)
About the product 8vo; original dark green cloth, lettered in black on spine; dustwrapper; pp. 80; plates. Dustwrapper partially sunned; earlier owner's name signed on front free endpaper; some tape marks to endpapers and dustwrapper flaps; scattered foxing. Good to very good condition. Afrikaans text."Die drama is gebaseer op die geskiedenis van Louis Trigardt se trek en konsentreer - veral met toespelings op die Afrikaner se posisie vandag - op die vraag of al die ontberings tevergeefs was en of die trek wel sin gehad het."- JC Kannemeyer: Die Afrikaanse Literatuur 1652-1987, p. 217
See product
South Africa (All cities)
About the product Uitgawe van die Patriotvereniging vir Afrikaanse Teksuitgawes Nr 4 (Tweede Jaargang Nr 1). Number 63 of a limited edtion. 8vo; original grey boards, lettered in black on spine, and with black device to upper cover; pp. 196. Cloth slightly rubbed, and tanned on backstrip; pages a little browned. Good to very good condition. Afrikaans text."CASPARUS PETRUS HOOGENHOUT (1843-1922) skryf gedigte oor die gebeure in die twee republieke, meer spesifiek die Vryheidsoorlog waarvan hy die belangrikste oorwinnings besing."- Kannemeyer: Die Afrikaanse Literatuur 1652-1987, p. 33
See product
South Africa (All cities)
About the product 8vo; pictorial boards; unpaginated (but pp. 72); includes 116 captioned photographs and facsimiles. Near fine condition. Afrikaans text. A pictorial biography of the Afrikaans literary figure who, alongside Elizabeth Eybers, has attained, arguably, the most solid reputation as a poet both locally and internationally."Na'n aanvanklik aarselende groei in die twintigerjare uit die tradisie van die volksliedagtige en eenvoudige liefdesvers ontwikkel Nicolaas Petrus van Wyk Louw (1906-1970) in die dertigerjare tot die leidende figuur van sy generasie en word hy as digter en essayis een van die heel grootste persoonlikhede wat die Afrikaanse letterkunde nog geken het."- Kannemeyer: Die Afrikaanse Literatuur 1652-1987, p. 134 Skrywers in beeld: N. P. van Wyk Louw 11 Junie 1906 - 18 Junie 1970 (Books)
See product
South Africa
1. mev. Slade se Afrikaanse kookboek:eerste uitgawe:utgewer Central news agency,Ltd. SA 1939. 2.The new standard encyclopedia and world atlas:Odhams Press Ltd. London Copyright 1936-printed in G Britain 3.Recipes of all Nations: countess Morphy:published for Selfrigde (Im not sure of date) very very interesting book- with recepies for Indian, French, German etc. foods 4.2 books: Encyclopedia Britannica 9th edition vol. VIII and vol. XXIII both published in 1875-89!!!! 5. Geskiedenis -ATlas vir SA 2de uitgawe 1948 6.Patrys tydskrif September 1983 no 31009
R 50
See product
South Africa
    (Cape Town: Nasionale Pers, 1940), first edition. 228 x 153 mm; printed wrappers; pp. (viii) + 88. Wrappers partially sunned; pages pleasantly yellowed, corners bumped. Good+ condition, actually surprisingly good for its age. Afrikaans text. (Nienaber 1, p. 246) An overview of the Second Frontier War of 1789-1793 on the borders of European settlement at the Cape of Good Hope. "In hoofsaak kan ek my met dr. Theal se beskrywing van die tweede Kafferoorlog verenig, maar nogtans het dit my wenslik voorgekom om die resultate van my ondersoek te publiseer. Dr. Theal wy maar net tien bladsye aan die materiaal wat ek in hierdie boekie behandel (History of South Africa, Vol. IV, pp. 281-291). 'n Uitvoeriger beskrywing aan die hand van die oorspronklike bronne was dus nodig. Buitendien sal die taak wat daar vir Afrikaanse historici wag, nie afgehandel wees voordat die hele geskiedenis van ons land in die taal van ons volk beskrywe is nie." - From the author's Foreword.
R 300
See product
South Africa (All cities)
Boek geskryf in idioom van tyd en mense van 2 Boerepublieke.  Slopies biltong, soetolie, balsemkopvia, misvloere, ledekante, wilde boswereld met leeus en olifante, boerehumor ens. Die Groot Gryse word bekroon met die W.A. Hofmeyr-prys, asook ontvang Anna M. Louw 'n oorkonde vir haar bydrae tot die geskiedenis van die Afrikaanse gemeenskap. 1973 4de druk Kaapstad Tafelberg  hardeband met stofomslag , klein netjiese inskripsie op eerste lee endbladsy van vorige eienaar, ligte ouderdomsmerkies meesal op eerste en laaste bladsye. Stofomslag wys gebruik aan binnekant.                    
R 40
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.