PUREBREED MINIATURE DASCHUND PUPPIES IN SOUTH AFRICA
Ek het 3 opregte miniatuur tefies nog beskikbaar. Hulle kan laaste week in September na hul nuwe huise gaan. Eerste inspuiting en ontwurming ingesluit. Ons boer op 'n plaas voor Porterville.
3.50/5
2 reviews
Price:
R 2.000,00
R 2.000,00
Contact
CONTACT