MY LAND VAN HOOP: DIE LEWE VAN BEYERS NAUDE IN SOUTH AFRICA
Hardeband met stofomslag. Binding is stewig. Eerste uitgawe 1995 met 192 baldsye en s/w foto's. Naam van vorige eienaar op voorste skutbladsy. Daar is met potlood sinne onderstreep en aan-tekeninge by die bylaes aan die einde gemaak. Daar is watermerke bokant die foto's. Dit raak egter nie die foto's nie. Posgeld in RSA = R55.00. Ons kombineer posgeld.
4.00/5
1 reviews
Price:
R 30,00
R 30,00
Contact
CONTACT