KOEIE BULLE KALWERS IN HEILBRON
Tussen Heilbron en Kroonstad: Pakkie R 305 - show phone - + btw Bonsmara/Brahmane...vleisrasse 3 - 6 jaar oud 200 koeie waarvan 160 kalwers het. Van daai 160 kan 60 al gespeen word. (Bulletjies en versies gemeng) ± 30 van die koeie moet nog kalf 7 groot bulle 6 maande gratis weiding. Video beskikbaar op aanvraag. Kontak 832 - show phone -
4.00/5
1 reviews
Price:
R 0,00
R 0,00
Contact
CONTACT