GERMAN SHEPHERD IN ROBERTSON
Het 2 German Shepherd Langhaar reuntjies beskikbaar.Ma is ingevoer Pa Oorsee.Ma se pedigree Sonya Vom Haus Milesevac en Pa is Drago Marino Haus.Reuntjies amper 6 weke oud.Beskikbaar op 10 weke.Prys beskikbaar op aanvraag.My nommer is 0845800969.Hondjies sal KUSA REGISTREER WEES EN GEMICROCHIP ONTWURM EN EERSTE INSPUITING HÊ.
4.00/5
1 reviews
Price:
R 15.000,00
R 15.000,00
Contact
CONTACT