CANON EOS 550D IN SOUTH AFRICA
Canon eos 550D met twee lense. Die een is 'n 18x55mm en die ander is 'n 55x250mm lens. Hy het ook twee "battery packs". Albei lense is oorspronklike Canon lense. Kamera en lense is min gebruik en baie mooi opgepas.
4.00/5
1 reviews
Price:
R 6.800,00
R 6.800,00
Contact
CONTACT