BLOKKIEKUNS: SEEROWERS (AFRIKAANS, PAPERBACK) IN SOUTH AFRICA
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 7 - 15 working days Dis groot pret met piksels! Skep jou eie, oorspronklike kunswerke blokkie vir blokkie. Gebruik die plakkers en voorbeelde en gee lewe aan die seerowers en avontuurlike dinge in hierdie boek. Of gebruik kleurpotlode, -penne of -kryte en kleur die blokkies in. Hierdie reeks is perfek vir 5+ jariges om vroee wiskunde- en handvaardighede te ontwikkel, sowel as konsentrasie- en observasievermoe te verbeter. Features Summary Dis groot pret met piksels! Skep jou eie, oorspronklike kunswerke blokkie vir blokkie. Gebruik die plakkers of kleurpotlode en gee lewe aan die seerowers... Author Media Ballon Publisher Human & Rousseau Release date 20160520 Pages 22 ISBN 0-7981-7341-6 ISBN 13 978-0-7981-7341-4
4.00/5
1 reviews
Price:
R 0,00
R 0,00
Contact
CONTACT