BIEWER YORKSHIRE TERRIER MALE IN SOUTH AFRICA
Ek het 'n pragtige mannetjie wat reg is vir sy nuwe huisie. Hy het al sy 2de inenting gehaat, klaar ontwurm en geregistreer. Hy is nou 11 weke. Mamma weeg 2,5kg en pappa 2.3kg.
4.00/5
1 reviews
Price:
R 3.000,00
R 3.000,00
Contact
CONTACT