AS IN DIE MOND (AFRIKAANS, PAPERBACK) IN SOUTH AFRICA
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 7 - 15 working days n Kinderlose ma op n Griekse eiland, die helder kleure vir haar oe grys. n Tuisnywerheid-bakker trek sy mansklere uit, word Aisha en skik sy kopdoek voor sy aflewerings; by die tuisnywerheid beloer twee seuns mekaar oor die lemon meringues. Op n brandstapel sterf n jong heilige. Die deurlopende draad: Wat het gebeur op die vlammenag? Verwikkelde verhale vorm n onthutsende eenheid in Nicole Jaekel Strauss se tweede bundel. Features Summary n Kinderlose ma op n Griekse eiland, die helder kleure vir haar oe grys. n Tuisnywerheid-bakker trek sy mansklere uit, word Aisha en skik sy kopdoek voor sy aflewerings... Author Nicole Jaekel Strauss Publisher Queillerie Publishers (Pty) Ltd Release date 20170220 Pages 230 ISBN 0-7958-0135-1 ISBN 13 978-0-7958-0135-8
4.00/5
1 reviews
Price:
R 209,00
R 209,00
Contact
CONTACT