TIPPIE PLANT 'N BOOM: BOEK 9: VLAK 3 (AFRIKAANS, PAPERBACK) IN SOUTH AFRICA
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 24 hours Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geillustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan eenvoudige klanke bekend en is reeds baie gewild. Elke boek in die reeks bevat: n kort, eenvoudige en prettige storie wat gemik is op die ontwikkeling van leesvaardighede vir beginners; helder, kindervriendelik illustrasies; n woordeskatlys, n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en n bladsy met voltooi die sinne gebaseer op die leesstuk. Dit stel die ouer, terapeut en onderwyser in staat om begrip en woordeskat speel-speel by die kind vas te le. Boonop is die reeks uitstekende waarde vir geld dit is een van die mees bekostigbare Afrikaanse beginnerleesreekse wat tans op die mark is! Features Summary Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geillustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan eenvoudige klanke bekend en is reeds baie gewild. Author Jose Palmer (Author), Reinette Palmer (Author) Publisher LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk Release date 20160701 Pages 24 ISBN 0-7993-8001-6 ISBN 13 978-0-7993-8001-9
4.00/5
1 reviews
Price:
R 31,00
R 31,00
Contact
CONTACT