-
loading
Ads with pictures

Ek baie


Top sales list ek baie

Paarl (Western Cape)
Ek is graag opsoek na 'n werksgeleentheid in die Paarl. Ek het 17 jaar ondervinding in Stoor en Pakhuisbestuur / Voorraadkontrole en Stelsels / Verpakking en versending van bestellings. Ek het volledige ondervinding van Administrasie. Aankope, Ontvangste van rou materiaal voorraad en kwaliteit tot versending van finale produk. Uitstekende vurkhyster bestuur vaardighede met 'n geldige lisensie - 100% rekord. My CV en alle verwysingsbriewe is dadelik beskikbaar op aanvraag. Ek is onmiddelik beskikbaar. Baie dankie Vriendelike Groete Johan Sadie 084 974 9015 johansadie5056@gmail.com
See product
South Africa
Ek soek asb saamry geleentheid vanaf Welkom na Hennenman elke dag. Werksure 7:30 to . Kontak Wilma:
See product
South Africa
Hi goie dag ek is opsoek na n werk ek is n dame ouderdom van 46 ek het by mr price, en wimpy gewerk ek is geskei en is opsoek na n werk om my en my kind te onderhou ek sal enige iets doen asb
See product
Paarl (Western Cape)
Geagte Meneer / Mevrou Ek is graag opsoek na 'n werksgeleentheid in die Paarl. Ek het 17 jaar ondervinding in Stoor en Pakhuisbestuur / Voorraadkontrole en Stelsels / Verpakking en versending van bestellings. Ek het volledige ondervinding van Administrasie. Aankope, Ontvangste van rou materiaal voorraad en kwaliteit tot versending van finale produk. Uitstekende vurkhyster bestuur vaardighede met 'n geldige lisensie - 100% rekord. My CV en alle verwysingsbriewe is dadelik beskikbaar op aanvraag. Ek is onmiddelik beskikbaar. Baie dankie Vriendelike Groete Johan Sadie 084 974 9015 johansadie5056@gmail.com
See product
Paarl (Western Cape)
Geagte Meneer / Mevrou Ek is graag opsoek na 'n werksgeleentheid in die Paarl. Ek het 17 jaar ondervinding in Stoor en Pakhuisbestuur / Voorraadkontrole en Stelsels / Verpakking en versending van bestellings. Uitstekende vurkhyster bestuur vaardighede met 'n geldige lisensie - 100% rekord. Alle verwante administrasie en dokumentasie. My CV en alle verwysingsbriewe is dadelik beskikbaar op aanvraag. Ek is onmiddelik beskikbaar. Baie dankie Vriendelike Groete Johan Sadie 084 974 9015
See product
Paarl (Western Cape)
Geagte Meneer / Mevrou Ek is graag opsoek na 'n werksgeleentheid in die Paarl. Ek het 17 jaar ondervinding in Stoor en Pakhuisbestuur / Voorraadkontrole en Stelsels /Verpakking en versending van bestellings. Uitstekende vurkhyster bestuur vaardighede met 'n geldige lisensie - 100% rekord. Alle verwante administrasie en dokumentasie. My CV en alle verwysingsbriewe is dadelik beskikbaar op aanvraag. Ek is onmiddelik beskikbaar. Baie dankie Vriendelike Groete Johan Sadie 084 974 9015 johansadie5056@gmail.com
See product
South Africa
Ek is 'n graad R juffrou en is beskikbaar om uit te help waar ek kan. Ek kan my cv aanstuur asook vooraf ontmoet, voor die eerste babysitting aand. Baie dankie.
See product
South Africa
Ek is 'n graad r juffrou en is Beskikbaar om uit te help waar ek kan. Ek kan my cv aanstuur as ook vooraf moet, voor die eerste babysitting aand. Baie dankie.
See product
Rustenburg (North West)
Ek doen trekke, aflewerings en enige iets wat jy wil vervoer tot op 2 ton.Ek ry self en het my eie helpers.Baie veilig.Kontak my by 790 - show phone - / 783 - show phone -.Dankie....
See product
Ceres (Western Cape)
Ek is n 27jarige getroude blanke man met 2 kinders wat opsoek is na werk so gou as moontlik.ek bly in tulbagh.soek werk in ceres tulbagh wolseley cw en hamlet omgewing.het n kode 10 bestuurslisensie met PDP is baie hardwerkend en ook altyd bereid om nuwe uitdagings aan te pak voluit(altyd bereid om te leer).indien enige iemand weet van enige iets kontak my by 082 800 5900
See product
South Africa
ek is baie dringend op soek na 2 kaartjies vir Afr.is groot vertoning by GRand West Casino! groot asb! kontak  
See product
South Africa
Richard hier ek wil net graag uit vind of u eenage vakante poste beskikbaar het ek stel baie belang in die tiepe werk ek het n kode 14 leerling lisensie en ek is 19 jaar oud en ek sal dit wardeer as u my n kans kan gee om my self te bewys as u eenage poste oop het baie dankie Richard.
See product
Stellenbosch (Western Cape)
Hello My naam is Andrea Els, ek is 30 jaar oud en is woonagtig in Stellenbosch. Ek het my eie betroubare kar. Ek is dringend op soek na Au pair werk. Ek het baie ondervinding met kinders en is lief daarvoor om met kinders te werk. Ek is eerlik, betroubaar, hardwerkend en het die geduld. Salaris: Kan ons oor praat in onderhoud. Baie dankie Andrea
See product
South Africa
goeiedag mnr/mev my naam is Lorna ek is n 44jarige bruinvrou ek is dringend opsoek na charwerk ek is eerlik lojaal netjies ek drink en rook nie en ek is baie hardwerkend ek het n kontakbare verwysing dankie vriendelike groete Lorna
See product
Pretoria (Gauteng)
Hlou daar my naam is Johan ek is wit man 22 en soek dringend werk in pta noord ek leer gou asb mense gee my n kans om my self tebewys, as enige iemand iets weet van werk kontak my asb, sal dit baie wardeer my cell nomer is baie dankie
See product
South Africa
Hello ek is Leandri Rothman en is n kinderoppasser ek is 19 maar het baie ondervinding in ouderdom groepe van 1 jaar tot 5 jaar ek is betroubaar en ek bly in Goodwood ek sal enige tyd na jul kinders kyk. Kontak my by ..geen kansvatters nie asb.
See product
Pretoria (Gauteng)
Goeie dag Ek is 'n 33 jarige man opsoek na drywers pos in pretoria omliggende gebied. Ek is ook bereid om Langure te werk, het kode 14 lisensie my pdp het verval maar kan weer hernu word. Asseblief as enige iemand my net kans kan gee om myself te bewys. Ek kan ook mechanical werk doen, het net nie papiere daarvoor nie, ek is baie handig met my hande, en nog vol energie. Ek is onmiddelik beskikbaar George 813 - show phone -
See product
South Africa
Goeiedag mnr/mev my naam ia Madelaine eks n 40jarige bruinvrou en ek is beskikbaar vir charwerk ek s eerlik betroubaar hardwerkend en eks baie hardwerkend ek het ook 2kontakbare verwysings vriendelike groete Madelaine
See product
South Africa
goeie dag, ek is opsoek na staal draaibank en miling machine wat ek kan afbetaal per maand, ek wil baie graag my eie ingeneur werkswinkel be...
See product
Heidelberg-Gauten (Gauteng)
sy is baie mak nogie ry baar nie baie oulik sy is nou amper u jaar oud het al haar papier werk whatsapp my vir fotos of meer inligting ek is tussen meyerton en heidelberg
R 1
See product
South Africa
Op soek na Au Pair werk in Stellenbosch. My naam is Andrea Els en ek is 23 jaar oud. Ek is baie lief vir kinders en het die geduld. 1) betroubare kar 2) Noodhulp in kinders 3) Ondervinding in kinders + 1 jaar in Holland Salaris: per maand R per uur R75 Indien u belangstel bel my of email my. Is beskikbaar van Januarie af
See product
South Africa
goeiedag eks nico van strand en ek is n malecarer vir 8jaar met papiere en goeie verwysing as u iemand nodig het kn u my grus kontak by di nomer eks enigetyd beskikbaar baie dnkie hoop ek hoor vn jule
See product
South Africa
Goeie naandEk is n 35 jarige wit dame met n professionele werksagtergrond wat opsoek is na enige werk.Ek is n gekwalifiseerde Instrumentasie Meganikus met onderwys ondervinding.Ek sal enige werksaanbod wat in lyn is met my vorige ondervinding aanvaar.Kontak my indien u vir my n werksaanbod kan bied.Baie dankie.
See product
Potchefstroom (North West)
n Trekker wat dadelik kan begin werk. Die trekker is in n baie goeie toestand en daarom vra ek R vir die trekker. Kontak Cobus Potchefstroom Noordwes
R 55
See product
Centurion (Gauteng)
Skakel my gerus vir 'n kwotasie. Ek doen LO, Gasvryheids, Toerisme, Mondeling take wat leerders baie tyd spaar met hulle vol akademiese programme. Karin 829 - show phone - 9
See product
Ceres (Western Cape)
My naam is Elrich ek is 27 jaar oud soek werk op plaas dra kennis van saai boerdery/bees Het nie baie kennis van vrugde sektor nie maar is beruid om te leer Elrichsauer@gmail.com Kontak my gerus
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.