35 JARIGE, WIT DAME WOONAGTIG IN RANDFONTEIN SOEK WERK IN SOUTH AFRICA
Goeie naandEk is n 35 jarige wit dame met n professionele werksagtergrond wat opsoek is na enige werk.Ek is n gekwalifiseerde Instrumentasie Meganikus met onderwys ondervinding.Ek sal enige werksaanbod wat in lyn is met my vorige ondervinding aanvaar.Kontak my indien u vir my n werksaanbod kan bied.Baie dankie.
4.00/5
1 reviews
Price:
R 0,00
R 0,00
Contact
CONTACT