KRUGER, HESTER - EEN NAG EN 'N BIETJIE - (SAGTEBAND) IN SOUTH AFRICA
Hierdie boek is nog in 'n baie goeie toestand. >>> Daar was die dag voor die gebeure, en die dag daarná. En dan was daar die nag tydens. Nooit weer sal Margaretha se lewe dieselfde wees nie. Een gewone weeksaand is sy en haar man in hul plaaswoning tussen Middelburg en Groblersdal beroof en ontvoer. Wonder bo wonder het hulle albei die nag oorleef. ¿ Een nag en ’n bietjie is gebaseer op ware gebeure. Dit is ’n verhaal wat ons herinner aan wat dit is om mens te wees in Suid-Afrika. Dit is ’n hartverskeurende boek, en aangrypend. Maar tog laat dit jou jubel jy woon hier, in hierdie verraderlike, verrassende en onvoorspelbare land. *N.B.* If you buy more than one book from me you only pay R 6 postage on each additional book – See what else I have to offer, it might be worth your while.
4.00/5
1 reviews
Price:
R 70,00
R 70,00
Contact
CONTACT