3 X ELISABETH EYBERS: RYMDWANG, NEERSLAG EN BALANS IN SOUTH AFRICA
3 Hardebandboeke. "Rymdwang", baie goeie toestand. Eerste uitgawe 1987 met 48 bladsye. Reste van plakker onder op voorblad. "Neerslag", in mooi toestand. Tweede uitgawe, eerste druk 1975 met 72 bladsye. Naam van vorige eienaar op titelblad. "Balans", stewige binding. Vyfde druk 1977 met 71 bladsye. Baie insekmerke op buiteblaaie. Potloodaantekeninge en onderstreping (sien foto). Name en stempels op voorste skutblad. Posgeld in RSA = R55.00.
4.00/5
1 reviews
Price:
R 40,00
R 40,00
Contact
CONTACT