WILBUR SMITH A TIME TO DIE -SOFTCOVER IN SOUTH AFRICA
Two men and a woman embark on a hunt that will tear their safe African safari apart in a deadly civil war. For Sean Courtney, guerilla fighter, it is a time to fight and find love. For Claudia Montero it is the ultimate test of her values, and, for her father, a time to confront obsession. I have many books on sale, please check my listings. I am happy to combine and save postage for you. Wilbur Addison Smith is op 9 January 1933 in Noord-Rhodesië - Zambië, gebore. en omrede hy ‘n boorling van Afrika is, ken hy die vasteland met sy vele volkere, godsdienste en bedrywighede - soos jagtogte, wildstropery en minerale en die myne daarvan. Hy is al vir byna 3 dekades ‘n gesogte skrywer met 36 boeke (2015) op sy kerfstok. Van sy boeke is in verskeie tale vertaal - waaronder Afrikaans. Wilbur Smith skryf meestal boeke met ‘n histories lyn en sterk politieke invloed. Hy is as rekenmeester gekwallifiseer, maar nadat sy boek “When the lion feeds” so ‘n groot treffer was, het hy besluit om sy aandag aan skryfwerk toe te spits. Hierna het verskeie boeke gevolg met onder andere die “Ballantyne-reeks” en die “Courtneys of Africa” Benewens Afrikaans is Wilbur Smiith se boeke in 25 ander tale vertaal
4.00/5
1 reviews
Price:
R 35,00
R 35,00
Contact
CONTACT