WAVERLEY GARDEN FLAT IN PRETORIA
WAVERLEY: 1 Slaapkamer, badkamer, sitkamer - oop plan kombuis, toesluit garage, eie tuin, alarm met reaksie, water ingesluit, krag op prepaid, veilig. Onmiddelik beskikbaar, baie privaat. Moet gesien word. Deposito betaalbaar.
4.00/5
1 reviews
Price:
R 0,00
R 0,00
Contact
CONTACT